Lien se Langstaanskoene - 'n Visuele Voorstelling met woordeskat
My plan was nooit om die hele boek te doen nie, maar die 3 hoofstukke wat ek met my leerders aanvanklik gedoen het, was so suksesvol dat ek oortuig was. Hierdie visuele voorstelling, maak nie net die vaslê van die inligting makliker nie, maar ook die herroeping daarvan.
-Perfek vir tweedetaal- en vreemdetaalsprekers.
-Gebruikersvriendelik vir alle leerstyle.
-Interaktief
Beskikbaar op my webblad innovative-teacher-solutions.myshopify.com
Tye Afrikaans EAT: Volledig Visueel Verduidelik Gr. 7-12
Hierdie plakkate oor Tyd is volledig en dek alle aspekte. Dit is geskik vir graad 7-12.
A4 PDF in kleur (kan ook as A3 gedruk word)
Ek is self 'n VISUELE leerder en my hulpbronne word visueel aangebied. 🤩
Gaan loer op my webblad vir meer hulpbronne innovative-teacher-solution.myshopify.com
My Classroom Management Posters are more than just decorative items; they are essential tools to help you establish and reinforce a positive and productive classroom culture. They serve as daily reminders for students, helping to reduce disruptions and create a more focused learning atmosphere.
I also have many social issues poster because we have a responsibility to bring constant awareness to social issues at school.
As educators, we should take a firm stand and remind students to do the right thing to create a safe and happy environment for all.
P.S. We're so confident you'll love them, we offer a satisfaction guarantee!
Each poster comes in Afrikaans and English. A3 but can easily print in A4 too.
Volg my op sosiale media en besoek my webwerf vir 'n groot verskeidenheid hulpbronne.
innovative-teacher-solutions.myshopify.com
#onderwysershelponderwysers #afrikaanseatteacher #afrikaansfal #afrikaans #onderwysers #afrikaansonnie #innovativeteacher #onnies #juffrou
Volg my op sosiale media en besoek my webwerf vir 'n groot verskeidenheid hulpbronne.
innovative-teacher-solutions.myshopify.com
#onderwysershelponderwysers #afrikaanseatteacher #afrikaansfal #afrikaans #onderwysers #afrikaansonnie #innovativeteacher #hoërskoolonnie #onnies
Beste wenk vir Afrikaans
Jy weet mos as jy 'n taalonderwyser is en NET nie 'n spelfout kan laat verbyglip nie... maak nie saak WAT nie!😏
Ek kan eerlikwaar nie hiersonder nie- die vlakke van frustrasie voor ek hierdie "extention" gebruik het, het my MAL gemaak!
Deel met jou vriende en kollegas en kom ons gaan 2024 in met minder frustrasies.😉
#afrikaans #onderwysers #afrikaansfal #afrikaansonnie #afrikaanseatteacher #onderwysershelponderwysers #innovativeteacher
Blaas nuwe lewe in jou klas!
Onvoorbereide Mondeling met GROOT sukses. Deur die bank geniet die leerders dit van die swakste tot die beste. Soveel so, dat ons dit al vir lekkerte op 'n Vrydag gespeel het. Dit gaan gepaard met baie lag.
Die beste is dat jy hierdie hulpbron vir meer as een graad kan gebruik en vir meer as een jaar.
Om hierdie wiel te kan gebruik, het jy internet nodig.
Ek het tot hede nog min van my innoverende werk met julle gedeel, maar wees geduldig. Ek het so baie materiaal oor die jare geskep wat ek regtig kan aanbeveel.
https://innovative-teacher-solutions.myshopify.com/products/onvoorbereide-mondeling-gr-10-12