Lemarsh Hendricks se LIEFDE WEN event was So Mooi 🥹 So inspiring. Super talented mense soos Andrea Fortuin iemand wat ek van babatjie tyt al fan... toe sy n baba was nie eki 😂 Jemaine Julies het man wee Huistoe gslaan lat jy dink jys by die idols!!en nogge fav soos Kattie_R&b musiek wat mens se nerves so op maak met sy back flips wat lyk hy weet nie sy liggaam ganou dit doen nie, en ofcoz MichealPalmer Music permi spittin fax!Julle was almal amazing even die mense wat ek nie footage van heti! Wat my die ergste inspire het was om te Sien hoe involved haar ouers is in haar career! Is nie elke dag wat al2 parents even wil hoor hulle kinders wil music doen nie! With that being said I salute your Parents! Well done to everyone! Julle is amazing #southafrica #capetown #artist #liefdewen #performers #singing #jessicahuldeblyk #Love #presenters #awehtvshow
Lmj Feks!!Good people is n klomp klein mense wat nogie wieti ma wel iets weet! Deeg aka Butternut #friends #goodpeople #babies #dough#StressRelief #strong
After they were being Interviewed for the Awehtvshow 🇿🇦 I had the privilege to have a leke chat with Junior King🫡 & thee Oulike Kayla Peters 🥵 Hop on to Bruinchild Media Youtube channel if you love yourself!! 😂 apparently is 1 in HongKong ??? #pe #interview #arts #presenter #dancers #rappers #viral #fyp #juniorking #therealkaymedusa #jessicahuldeblyk #bruinchildmedia
Sneak peak of one of my ears oisi dat eki Luister nie, Ek het netie gehoor nie#outside. #bighair #naturalhair #natural #colours #flowerpower #capetown #africa
Die Coke koppe dink hulle het ñ Nuwe Buddy by gekry die way Ek oek nou lyne doen... 😭😂
Dai traumatising experience wanne jy realise hulle los jou actually daar en isi heeldag saam jou by die skool nie! Ek voel ini rug gesteek Imfu en is tyd dat ek daar oor praat! En dit alles om by ñ werk te wees wat hulle nie eers van hou nie!! (#trauma #jessicahuldeblyk #school #healbaby #emotions
Warning!! Not for sensitive skin! 🤪❤️
Jaa die memory is good but sometimes moet Mens net Let Go van dai elephant mentality.Die is n reminder aan myself dat ek wel sekere goed mag virgeet lol. DEk hoef nie daar aan vas te hou nie!En even tho dit Moeilik voel moet ek dit gebruik om ñ beter weergawe van myself te wees.Ek moet Basically Creative raak met my emotions en ander angles try van hoe ek well met dai info of memory gaan deal...Die deal wil geheal wies!En die Heal wil mien geDeal wies!#heal #deal #letitgo #focus #loveisdiegoal #try #fyp #brand #jekka #jessicahulbeblyk
Ek miss my Vlient julle. 🥹
My Bestie❤️
Ek vra dat die ancestors ha beskerm asof daar n bubble om haar is Amen!!
#bestie #babyfriend #aunt #whenshesfunny #funnybaby #wokeuplikethis #protection #prayer
Ek like mosi Filters wat ñ Mens laat lyk asof jy Klomp Geld heti.... Lyk oek nou ek weet wat ek doen LMJ Morê oor Morê of maybe n maand Later, sien iemand my ini Drom krap want ek soek ñ R10 wat ek perongeluk met n slippie weg gegooi it... Dan wil hulle nou Hai kak teen jou ko hou want jyti soe gelyki 🤣 En jy hou vir jou hoe en soe Maar doen die en dat🤐... But then again isi Ons skuld dat ons alles glo wat ons opi net sien nie en dat ons net goetes assume van mense aan die ander kant van ñ phone nie ne? But nou Ya my gevreet lyk gepluister maar hulle hou die mure vol merke 🤣 #jessicahuldeblyk #slegtenuus #geldvel #filters #naturalhair #afro #watisdie28hastag #waarsmygeld
My Ticks Started Toking 🤪
#jessicahuldeblyk #slegtenuus