Sosiaal

Sosiaal Sit vuur in kuns en kultuur!
(1)

03/09/2024
25/06/2024
Watter naam sal jy vir die foto hieronder gee.
08/05/2024

Watter naam sal jy vir die foto hieronder gee.

DEON GROOT | DIE AFSLUITING VAN ‘N MUSIEKALE TRILOGIE: ONTDEK DIE DIEPTE VAN DEON GROOT SE ‘’HAND OP DIE BYBEL’DEON GROO...
04/05/2024

DEON GROOT | DIE AFSLUITING VAN ‘N MUSIEKALE TRILOGIE: ONTDEK DIE DIEPTE VAN DEON GROOT SE ‘’HAND OP DIE BYBEL’DEON GROOT – Hand Op Die Bybel

Die langverwagte enkelsnit 'Hand Op Die Bybel' is op 5 April 2024 op alle digitale platforms vrygestel. Hierdie lied, wat die afsluiting van 'n trilogie verteenwoordig, is geïnspireer deur Deon Groot se persoonlike groeipad en

‘N ODE AAN DIE BOERVROU: LOGAN PIETERSEN SE NUWE ENKELSNIT ROER DIE HART
04/05/2024

‘N ODE AAN DIE BOERVROU: LOGAN PIETERSEN SE NUWE ENKELSNIT ROER DIE HART

In die spoor van sy suksesvolle lied, 'Bring My Terug (H2-A)', het Logan Pietersen die harte van Suid-Afrikaners oor die hele wêreld geraak. Nou kom hy terug met 'n nuwe lied, 'Afrikaner Boervrou', wat op

27/03/2024
die gaan n goeie een wees
27/03/2024

die gaan n goeie een wees

Hoërskool Oos kan net nie uit die nuus uit bly nie! Baie dankie DistrictMail & Helderberg Gazette

Sjoe! Ek kan nie wag vir julle om te hoor nie! Vrede en Tino het saamgespan vir 'n nuwe lied genaamd AWE, en glo my, dis...
16/12/2023

Sjoe! Ek kan nie wag vir julle om te hoor nie! Vrede en Tino het saamgespan vir 'n nuwe lied genaamd AWE, en glo my, dis gaan die somer treffer van 2023 wees! Die ritme, die lirieke, alles is reg om die Facebook-wêreld te laat dans en sing. Maak gereed vir 'n ongelooflike ervaring en deel dit met almal wat jy ken. Hierdie een gaan beslis die somer warm maak! 🌞🎶

Geniet Vrede & Tino se musiekvideo van "Awe"!Laai die single op jou speellys op die platform van jou keuse - https://linktr.ee/vredebandLirieke:Somer sonde i...

Nicola Dreyer ‘n vars nuwe blom 🌺 in ons musikale tuin 🎶 Vonk Musiek 🎶So Opgewonde om dit met julle almal te deel…Wat Di...
27/10/2023

Nicola Dreyer ‘n vars nuwe blom 🌺 in ons musikale tuin 🎶 Vonk Musiek 🎶
So Opgewonde om dit met julle almal te deel…
Wat Die Hart Wil Hê…❤️🎼
Uitstaande Produksie Tertius Human👏
Mooiste Woorde Ryno Velvet 🙌

Geniet Nicola Dreyer se eerste musiekvideo van haar debuut enkelsnit, Wat Die Hart Wil HêVoeg die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse -- ...

Vis Braai!
28/08/2023

Vis Braai!

Hoendervleis mooi! laat weet wat julle d**k van die lied!
28/08/2023

Hoendervleis mooi! laat weet wat julle d**k van die lied!

Lirieke:Ek wag in die straat vir genade broodBedel bietjies hoop met die bakhand oopMet ‘n bord en ‘n blik skep ek koper krummelsVan die hand tot die mond va...

01/08/2023

Hoop ek sien julle Daar! Dit gaan n Jol wees

31/07/2023
Die een is vir die boeke, is julle gereed vir ʼn ongelooflike Spoegwolf ervaring met die legends!Raai wie gaan nog op die...
17/07/2023

Die een is vir die boeke, is julle gereed vir ʼn ongelooflike Spoegwolf ervaring met die legends!
Raai wie gaan nog op die verhoog wees saam met hulle!

‼WOW‼ Vellies on S A L E‼
23/08/2022

‼WOW‼ Vellies on S A L E‼

‼WOW‼ Vellies on S A L E‼
👀See or 🛒Shop MORE SALE items here👇
https://velliecartel.co.za/collections/on-sale
OR
Visit our stores
Pretoria ☎️ 012 342 0855 / 012 342 0816
154 Thomson street Colbyn Pretoria
Boksburg ☎️ 011 917 1516/7
1 Sixth street Boksburg North

29/06/2022

Ray Dylan se nuwe musiekvideo "By Jou Voete Lê"Regisseur: Wian Van Der WaltKameras :Wian Van Der WaltTarien LaubscherDean DeyselVervaardigers: Vonk MusiekRed...

Address

Boksburg
1461

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sosiaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sosiaal:

Share

Nearby media companies


Other Digital creator in Boksburg

Show All