In ons gejaagde stads lewens waar ons donker die huis verlaat en donker by die huis kom... uit winkel pakkies kos maak en geregte in die mikrogolf oond opwarm... waar voor die tv geëet word en dit elkeen vir homself is, is “Ona se Tuisgebak” se passie om waardes van vervloë dae terug te bring in ons huise en gesinne. Die onperfekte van tuis gemaak! Ona se Tuisgebak het 12 jaar terug begin na 'n
gehoorgebrek veroorsaak het dat Ona se onderwys loopbaan kort geknip is. Maar tuisgebak en self gemaak loop soos 'n goue draad deur familie tye op die plaas en herinneringe aan familie fees tye oor baie generasies heen. Sommige van die resepte word al 'n hele aantal geslagte oor gedra van geslag tot geslag. Ona se Tuisgebak nooi jou om weer bietjie saam te kuier as 'n gesin rondom 'n maaltyd of koffie en koek... weer die stories te vertel van wat Ouma lief was om te doen – en dalk saam lekker koeksisters te bak en die herinneringe aan basaar klapperys. Geliefde koeke wat tradisioneel geëet is gedurende belangrike familie feeste. Kontak my gerus as jy al lankal soek na daardie ou herinnering, maar net nie die regte resep kan opspoor nie – ek help graag saam soek! En daardie ewige koek verkopings by die skool! Ek help gerus! In our rushed city lives where we leave the house in darkness and return home after dark... where we cook meals out of packets.... and meals times happen in front of the television and where each one is for himself. “Ona se Tuisgebak” 's passion is to bring back olden time values into our homes and families. The smell of fresh baked goods out of the oven, families that spend time together around coffee time with a scrumptious cake. The imperfect of home made!
“Ona se Tuisgebak” started 12 years ago after hearing loss brought an end to Ona's teaching career. But home made was part of the fibre of our family on the farm and many memories of doing things together as a family. Good times uniting as families over many generations. Some of the recipes have been passed down from one generation to the next.
“Ona se Tuisgebak” invite you to share into those traditions and memories by making your own in your family. Sharing in cooking together as a family or sharing stories about Grandma over coffee and cake... or trying your hand again in the age old tradition of koeksister baking and what about memories of communities gathering around yearly for bazaar sales! And that favourite cake for a birthday celebration! Looking for an old family favourite recipe? Contact us... you will never know! Oh, and that dreaded cake sales at school... I can surely help out!