Vrystaat Skole Nuus

Vrystaat Skole Nuus AWSUM is the biggest school news platform in SA and the only printed newspaper in SA to celebrate ach

New Horizon College Bethlehem Athletics 2025. Click here:
30/01/2025

New Horizon College Bethlehem Athletics 2025. Click here:

New Horizon College participated in the circle athletics today, 29/01/2025 at Goble Park. All the athletes who went through today, will move on to participate on the 6th of February 2025, for the Graanveld Athletics. We wish all our athletes the best of luck.

Hoërskool Koffiefontein Gekombineerde Skool klas van 2024 leerder skitter in Tegniese Wiskunde. Klik hier:
29/01/2025

Hoërskool Koffiefontein Gekombineerde Skool klas van 2024 leerder skitter in Tegniese Wiskunde. Klik hier:

Koffiefontein Gekombineerde Skool is baie trots op hul oudleerder, Ruhan Barnard matriek 2024, hy spog met ‘n welverdiende 91% vir Tegniese Wiskunde.

St Andrew's School Bloemfontein Matric Results 2024. Click here:
29/01/2025

St Andrew's School Bloemfontein Matric Results 2024. Click here:

St Andrew’s School Bloemfontein would like to congratulate the Class of 2024 on a stellar performance. 100% Pass Rate 64 Candidates 95.3% Bachelor’s Pass 93 Distinctions 7 ‘A’ Averages Average 64.25% Top Achievers

Nuwe personeel vir Laerskool Truida Kestell. Klik hier:
29/01/2025

Nuwe personeel vir Laerskool Truida Kestell. Klik hier:

Laerskool Truida Kestell verwelkom graag hul nuwe onderwyser & student wat pas aangesluit het. Carli Shannon Student Elane Heymans Onderwyser

Very informative article about Long Covid and what the   device can do for you.For more info visit this profile: Libra H...
23/01/2025

Very informative article about Long Covid and what the device can do for you.
For more info visit this profile: Libra Health Support

Parasym is researching into the applications of Transcutaneous Vagus Nerve Stimulation with leading research partners around the world.

Skitter Kovsie Smash Krieket uitslae vir BVHS 1902 Bethlehem Voortrekker. Klik hier:
22/01/2025

Skitter Kovsie Smash Krieket uitslae vir BVHS 1902 Bethlehem Voortrekker. Klik hier:

Die 1ste-krieketspan het 5-10 Januarie 2025 in Bloemfontein gaan deelneem aan die Fichardtpark Kovsie Smash T20-toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 3 van hulle 5 wedstryde gewen wat oponente soos Duineveld, Merensky, en Overvaal insluit. Die wedstryd teen Duineveld het hulle met 11 lopies...

BVHS 1902 Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers is goed voorberei vir die seisoen. Klik hier:
22/01/2025

BVHS 1902 Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers is goed voorberei vir die seisoen. Klik hier:

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers asook lede van die Bethseals swem klub het die afgelope week van die 6 -11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek in Bloemfontein deelgeneem . Dit is ‘n baie harde week waar die swemmers: Juniors tot Seniors tussen 50 en 80 km geswem het vir die week.Die l...

New Horizon College Bethlehem welcomed the new athletics season. Click here:
22/01/2025

New Horizon College Bethlehem welcomed the new athletics season. Click here:

New Horizon College Bethlehem welcomed the new athletics season on Monday, 20 January 2025 by hosting a fun packed inter-house athletics meeting at Goble Park Stadium. Learners and staff were divided into 2 teams, namely, RED and GREEN team. Learners delivered a beautiful display of their talents, t...

🌟 𝗘𝘅𝗰𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗖𝗮𝗿𝗲𝗲𝗿 𝗢𝗽𝗽𝗼𝗿𝘁𝘂𝗻𝗶𝘁𝘆 𝗔𝗹𝗲𝗿𝘁! 🌟 𝗕𝗼𝗼𝗸𝗸𝗲𝗲𝗽𝗲𝗿 / 𝗙𝗶𝗻𝗮𝗻𝗰𝗶𝗮𝗹 𝗔𝘀𝘀𝗶𝘀𝘁𝗮𝗻𝘁 📌 A well-established Property Developer with ope...
20/01/2025

🌟 𝗘𝘅𝗰𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴 𝗖𝗮𝗿𝗲𝗲𝗿 𝗢𝗽𝗽𝗼𝗿𝘁𝘂𝗻𝗶𝘁𝘆 𝗔𝗹𝗲𝗿𝘁! 🌟 𝗕𝗼𝗼𝗸𝗸𝗲𝗲𝗽𝗲𝗿 / 𝗙𝗶𝗻𝗮𝗻𝗰𝗶𝗮𝗹 𝗔𝘀𝘀𝗶𝘀𝘁𝗮𝗻𝘁

📌 A well-established Property Developer with operations in Namibia and South Africa, is on the lookout for a / to join their dynamic team at their Cape Town branch!

💼 𝗥𝗼𝗹𝗲 𝗢𝘃𝗲𝗿𝘃𝗶𝗲𝘄:
As a Bookkeeper, you'll play a key role in maintaining accurate financial records, managing accounts, and assisting with month-end closings. Perfect for someone looking to kickstart their career in finance with an entry-level position in a thriving industry.

📍 𝗟𝗼𝗰𝗮𝘁𝗶𝗼𝗻: Cape Town, South Africa

📋 Full job details in the first comment below!
💬 Know someone perfect for this role? Tag them in the comments!

Het jy al   vir jou sportspan of skool  vir die opkomende   bestel? Bestel kwaliteit   tog-sakke vandag nog. ➡️Stuur `n ...
19/01/2025

Het jy al vir jou sportspan of skool vir die opkomende bestel? Bestel kwaliteit tog-sakke vandag nog. ➡️Stuur `n e-pos na [email protected] vir `n kwotasie.
-----

17/01/2025

Akademia bied ʼn verskeidenheid hoëronderwysprogramme aan om jou loopbaantoekoms te verseker. Gee jou studiedrome vlerke in 2025! Aansoeke vir studie gedurende dié akademiese jaar sluit op 31 Januarie. Lees meer hier oor jou studiemoontlikhede: bit.ly/3Py1wIZ Indien jy boonop in 2024 jou matriek met onderskeidings afgelê het, kan jy kwalifiseer vir ʼn akademiese merietebeurs. B’s en V’s geld.

16/01/2025

Precision Hydraulics – The Pressure People! 💪 Specializing in the repair and design of hydraulic components, systems, power packs, cylinders, mounted cranes, hydraulic hammers, and more. 🌟 Trust them for expert solutions tailored to your needs!

Baie welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe personeel. Klik hier:
13/01/2025

Baie welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe personeel. Klik hier:

Baie welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe personeel! Ons weet julle gaan sommer vinnig tuis voel by die Naudie-familie! Shinaed Cloete (Preprimêr assistent), Dominique Strydom (Preprimêr assistent), Carmen van der Merwe (Preprimêr assistent) Janco Maass (Intersenfase assistent), Zchane Ca...

Primêre Skool Naudeville opvoeder vang graad. Klik hier:
13/01/2025

Primêre Skool Naudeville opvoeder vang graad. Klik hier:

Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville se eie mnr. Kelvin Olivier wat graad gevang het. Ons is baie trots op jou!

Grey College krieketspelers kwalifiseer vir die A-divisie. Klik hier:
10/01/2025

Grey College krieketspelers kwalifiseer vir die A-divisie. Klik hier:

Tydens Krieket SA se nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hul het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer om volgende jaar in die A-divisie deel te neem. Uit die vyf wedstryde, was vier Grey Kollege se spelers aangewys as speler van die wedstryd.

HOËRSKOOL WITTEBERG hengelaars vang medaljes aan die Nasionale SA Kampioenskappe. Klik hier:
09/01/2025

HOËRSKOOL WITTEBERG hengelaars vang medaljes aan die Nasionale SA Kampioenskappe. Klik hier:

Hoërskool Witteberg se hengelaars het uitstekend gevaar aan die nasionale kompetisie. Hulle uitslae was soos volg:Hannïka Heymans het deelgeneem aan die Nasionale SA Kampioenskappe by Bloemhof van 9 tot 11 Desember 2024. Haar span het silwer gewen tydens die kampioenskappe, en sy is uitgenooi na d...

HOËRSKOOL WITTEBERG rugbyspelers het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Klik hier:
09/01/2025

HOËRSKOOL WITTEBERG rugbyspelers het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Klik hier:

Hoërskool Witteberg rugbyspelers Divan Marais en Jacques Jordaan (Beseer), het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is van 14 tot 18 Desember by Grey College aangebied. Hulle was albei deel van die NEXT GEN XV-span, wat uitmuntend gevaar het tydens die kompetisie: Wen: Amanzimt...

11/12/2024

Treat your taste buds to the best bites in town at Horseshoe Motel! 🥩🔥 Indulge in their juicy 200g Fillet Steak for just R105 – grilled to perfection and bursting with flavor.

Looking for more? Their mouthwatering 300g Rump Steak & Egg for only R95 or the crispy Single Chicken Schnitzel for R60 will leave you coming back for more.

Don’t miss out on their incredible specials, running daily from 11 AM to 6 PM. 🌟

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrystaat Skole Nuus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vrystaat Skole Nuus:

Videos

Share