20/05/2026
Wysheid vir Jagters en Wisdom for Hunters is 'n ideale geskenk vir die komende vadersdag in Junie. Dit is 'n boek wat deel van eie ervarings op die jagveld.
Beskikbaar by HCM Publishers se winkel by Eden, Plot 42, Bethlehem, 9701.
Kantoorure: Maandae tot Donderdae 8:00 - 14:00, Vrydae 08:00 - 12:00.
Tel: 082 377 3000/ 061 586 8365