Weskus Nuus

Weskus Nuus Weskus Nuus - Community Newspaper Links to inappropriate content will also be deleted.
(39)

We are a 32 year old community newspaper who serve the communities of Atlantis, Mamre, Pella, Witsand, Saxonwold, Duynefontein and Melkbosstrand. SOCIAL MEDIA POLICY:
The purpose of our social media page is to keep readers informed, share news that is educational, interesting and relevant and to facilitate conversation. Irrelevant comments that can be interpreted as personal attacks towards our j

ournalists or individuals, hate speech and comments that incites violence and may be perceived as racist, sexist and/or homophobic will be deleted and the person banned.

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
09/07/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:
-'Wetteloosheid moet nou stop!'
-Ma Shelly op 90 nog sprankelend
-Beligting bring groot verligting
-'n 'Ware ambassadeur' weg
-Health, wellness offered to youth
-Sport: Mamre laat val die bal
📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com 🗞

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
25/06/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:
- Vrou glo nie dood ondanks gerugte
- Don't be remote-jamming victim
- Polisie vat drie met wapen en ammunisie vas
- Bloed vloei weer nadat tweede slagoffer aan die hand van bendegeweld sterf
- Media24 verkoop dorpskoerante
- ATKV werk vir meer as net taal
- Kollig op beskerming van bejaardes
- 'Swak dissipline' kelder Mamre in wedstryd teen Saldanha

Daar is soveel meer om te lees!
📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com

Novus Holdings to take over Media24's Community News portfolioFree to read:
18/06/2024

Novus Holdings to take over Media24's Community News portfolio

Free to read:

Media24 announced today that it has accepted an offer from Novus Holdings to purchase its community newspaper portfolio, subject to regulatory approval.

Atlantis-polisie looi vuurwapensLees gratis hier:
14/06/2024

Atlantis-polisie looi vuurwapens
Lees gratis hier:

Die Atlantis-polisie het onlangs op verskeie vuurwapens beslag gelê.

Die mees gesoekte verdagtes Lees gratis hier:
13/06/2024

Die mees gesoekte verdagtes
Lees gratis hier:

Die Atlantis-polisie het onlangs hul tien mees gesoekte mense vir Mei bekendgemaak. Volgens kapt. Lisa Munro, ’n plaaslike polisiewoordvoerder, word die mense vir verskillende misdade gesoek.

11/06/2024
Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
11/06/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:

-A'tis se mees gesoektes
-Atlantis polisie looi vuurwapens
-Atlantis-kiesers slaan res blougoog
-Lang siekte word besoek oor Genesis
-Atlantis vernder Rangers
-Afrigter skok oor Afrikaans
Daar is soveel meer om te lees!
📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com 🗞

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar. Hierdie week se uitgaweNuwe sweep klap hardBoot ramp,families nog...
28/05/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar. Hierdie week se uitgawe
Nuwe sweep klap hard
Boot ramp,families nog verslae
Hoekom is soektog so gou afgelas
derde polisielid ook aangekla
Wetstoepassers moet koes vir water wat lek
Rondloper perd eis twee
Lees meer hier https://streeksnuus.netwerk24.com

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
14/05/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:
- Brandbestryders vereer
- Atlantis kry nuwe polisiehoof
- Bedrieglike inbellers teiken oues
- Hisense goes big on TVs, fridges,
- Cape Town unveils cheaper meter to sell power back
- Asez lei volhoubare ontwikkeling in Atlantis
- Helping youth achieve goals
- Photo page: My Cape Town Market
- Hamlets wind-uit gespeel

📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com

Polisie dood vermeende verdagte wat polisieman in Mamre doodgeskiet hetLees gratis hier:
18/04/2024

Polisie dood vermeende verdagte wat polisieman in Mamre doodgeskiet het

Lees gratis hier:

Die vermeende verdagte wat gesoek was in verband met die skietdood van sers. Aidan Mahoney gister (Woensdag 17 April) in Mamre is vroeër vandag (Donderdag 18 April) ná ’n skermutseling met die polisie doodgeskiet.

Grootskaalse soektog na verdagte ná polisieman se skietdoodLees gratis hier:
17/04/2024

Grootskaalse soektog na verdagte ná polisieman se skietdood

Lees gratis hier:

“Ons gaan nie ophou soek tot ons hom kry nie.”

Juwayne skuif skerpLees gratis hier:
12/04/2024

Juwayne skuif skerp

Lees gratis hier:

Avondale Primêre Skool, wat in 2021 sy merk in die Metro Noord-skoleskaakliga gemaak het, het die afgelope twee jaar skaakspelers verbaas toe hul top skaakspeler na die proewe van die Wes- Kaapse skaakspan in Kaapstad genooi is.

Polisie slaan toe op dwelms vir Malmesbury-tronkLees gratis hier:
11/04/2024

Polisie slaan toe op dwelms vir Malmesbury-tronk

Lees gratis hier:

Die plaaslike polisie het op ’n groot besending dwelms, wat glo vir die Malmesbury-tronk bestem was, beslag gelê.

40 plaaslike opvoeders kry trekpasLees gratis hier:
10/04/2024

40 plaaslike opvoeders kry trekpas

Lees gratis hier:

Ouers van verskillende skole in Atlantis braak behoorlik gal oor die Wes-Kaapse onderwysdepartement se beëindiging van kontrak-opvoeders.

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
09/04/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:

- 40 opvoeders kry trekpas ná Paasnaweek
- Joshlin: klere in drein eers getoets
- Polisie slaan toe op dwelms vir Malmesbury-tronk
- Local tot named mini Miss SA 2024
- Clinics to be renamed
- Vakansieprogram hou kinders besig
- Juwayne skuif skerp: Leer alles oor skaak in net twee jaar
- Atlantis Velocity Club tel nou spoed op

📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com 🗞

Safety tips for EasterFree Read:
28/03/2024

Safety tips for Easter

Free Read:

In anticipation of the upcoming Easter Holidays, Atlantis police is advising the public of certain steps that can be taken to protect themselves and their property if they are spending time away from home over this long weekend.

Aangekeer oor pistoolLees gratis hier:
28/03/2024

Aangekeer oor pistool

Lees gratis hier:

Die Atlantis-polisie doen alles moontlik om die gebied veiliger te maak.

Bestuurder nog nie vasLees gratis hier:
27/03/2024

Bestuurder nog nie vas

Lees gratis hier:

Die bestuurder wat verantwoordelik is vir die dood van klein Chevante Alcaster is nog nie aangekeer nie, het kapt. Lisa Munro, ’n polisie­woordvoerder, bevestig.

Fokus op toekomsLees gratis hier:
27/03/2024

Fokus op toekoms

Lees gratis hier:

Die Mamre- vereniging van gemeenskaplike eiendomme en die Laaste Stuiwer- begunstigde-trust, tesame met Mamre Sakekamer en verskeie belangegroepe van die dorp, het onlangs met die Wes-Kaapse minister van infrastraktuur vergader.

Young Hearts troef VelddrifLees gratis hier:
26/03/2024

Young Hearts troef Velddrif

Lees gratis hier:

Young Hearts het Saterdag op die grafkelder uit die kake van ’n nederlaag teen Velddrif ontsnap. Die troepe van Ruben Abels, wat rustyd 14-10 voor was, het egter genoeg gedoen om die wedstryd 31-29 te wen.

Rugbylegende verloor strydLees gratis hier:
26/03/2024

Rugbylegende verloor stryd

Lees gratis hier:

Mamre en die rugbygemeenskap is die afgelope Donderdag – op Menseregtedag, 21 Maart – hard geslaan met die nuus dat die legendariese vlugvoetige rugbyspeler John Stubbs ná ’n kort siekte oorlede is.

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
26/03/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:

- Fokus op toekoms: Gemeenskap vergader met minister oor behuising
- Busdrywer spaar lewens
- Bestuurder nog nie vas
- Joshlin se ma weer swanger
- Safety tips for Easter
- Aangekeer oor pistool
- Rubriek: Ekonomiese groei in Atlantis vorder
- Só kan jy klein begin
- Atlantis Steam project on track
- Young Hearts troef Velddrif
- Rugbylegende verloor stryd
📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com 🗞

Oorlog teen vuurwapensLees gratis hier:
13/03/2024

Oorlog teen vuurwapens

Lees gratis hier:

Onwettige vuurwapens hou ’n groot gevaar vir die gemeenskap van Atlantis en omliggende gebiede in.

GEBORG | NUWE TALENT GESOEK
13/03/2024

GEBORG | NUWE TALENT GESOEK

'Betaal R1m of...'Lees gratis hier:
13/03/2024

'Betaal R1m of...'

Lees gratis hier:

Die “mafia” het sy visier op Atlantis en die eerste ernstige voorval is onlangs aangemeld.

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more abo...
12/03/2024

Die jongste uitgawe van Weskus Nuus is nou beskikbaar // Be sure to get your copy today. This week you can read more about:

- "Mafia" eis R1m
- Jong sokkerafrigter op pad na Amerika
- Housing scam doing the rounds
- New spiritual-support group formed for local police
- Oorlog teen vuurwapens
- "Aunty Koekie" maak buiging by KKNK
- Joshlin: Vier in hof oor handel
- Stap saam vir skoolskoene
- Blou tsoenami stuit Mamre


📰 Remember you can also read the online version of Weskus Nuus by visiting https://streeksnuus.netwerk24.com 🗞

Address

Atlantis
7349

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27215729090

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Nuus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Weskus Nuus:

Videos

Share

Category

Our Story

Established in 1984, we serve the communities of Atlantis, Mamre, Pella, Witsand, Saxonwold, Duynefontein and Melkbosstrand by distributing 30 000 newspapers monthly (15 000 bi-weekly). The newspaper is also available online by visiting www.netwerk24/za/Weskusnuus.

Ons kommentaarbeleid

Weskus Nuus wil net graag vir lesers en gebruikers van ons Facebook-blad herinner dat Weskus Nuus wel ‘n kommentaarbeleid het.

Die doel van Weskus Nuus se Facebook- en webblad is om vir lesers die kans te gee om oop besprekings oor aktuele sake te hou. Kommentaar wat nie tot dié doel bydra nie, of wat duidelik nie met ‘n artikel verband hou nie, kan en gaan deur Weskus Nuus verwyder word. Persoonlike aanvalle op ander lesers en/of joernaliste sal ook nie geduld word nie, terwyl haatspraak en kommentaar wat geweld aanhits, dit sluit in rassisme, seksisme, homofobie, anti-semitisme en enige ander uitspraak wat enige bevolkings- of kulturele groep verkleineer of beledig, ook verwyder sal word. Kommentaar wat skakels bevat na onvanpaste inhoud sal ook verwyder word.

Nearby media companies