Erongo

Erongo Your credible 24/7 community online & print news source.

26/12/2024

On the Rocks

26/12/2024

LEKKERBEKKIE
Vader Krismis sal ernstig oor sy dieet moet besin ...
Voor die stof oor Kersfees gaan lê en ons weer 'n hele jaar daarvoor moet wag, 'n terugblik op Uitspeel se Kersprogram van gister.
Ons het met die kleingoed van PikkiePark Akademia Pre-primêr oor dié groot dag gaan gesels.
Kyk die hele program hier: https://q.my.na/POSK

26/12/2024

The Sparta Touch Rugby Tourno action will continue until late!

Seen here is action from the game between BWLL and Raptors.



26/12/2024

Contestants for the Miss Bonanza 2024 competition at the Angling Bonanza in Henties Bay.

Video: Precious Nghitaunapo

The Sparta United Touch Rugby Tournament is still serving up some action packed rugby in Henties Bay. Photos Emerita Shi...
26/12/2024

The Sparta United Touch Rugby Tournament is still serving up some action packed rugby in Henties Bay.

Photos Emerita Shikesho



Mister Muscle Winner: Six year old, Johannes Grundeling wins the Mister Muscle category at the Angling Bonanza in Hentie...
26/12/2024

Mister Muscle Winner: Six year old, Johannes Grundeling wins the Mister Muscle category at the Angling Bonanza in Henties Bay.

Photos: Precious Nghitaunapo

Die atmosfeer is fantasties hier by die Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club! Hier is paar 📸 ...
26/12/2024

Die atmosfeer is fantasties hier by die Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club!

Hier is paar 📸 by die Bonanza!

Fotos Leandrea Mouers


Mister Muscle contestants flexing their muscles at the Henties Bay Angling Bonanza. Photos: Precious Nghitaunapo
26/12/2024

Mister Muscle contestants flexing their muscles at the Henties Bay Angling Bonanza.

Photos: Precious Nghitaunapo

26/12/2024

SPARTA TOUCHIES

The Touch Rugby Tournament is still ongoing on in Henties Bay today.

Still touching🏈🏉🏈🤩

En dit is jou wenners van die Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club! Die skaal het alreeds 16:...
26/12/2024

En dit is jou wenners van die Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club!

Die skaal het alreeds 16:00 gesluit.



26/12/2024

Contestants for the Mister Muscle competition here at the Angling Bonanza in Henties Bay.

Video: Precious Nghitaunapo

26/12/2024

En hier gesels ons met Nico Tromp, die wenner van die jaar se Hentiesbaai visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club!

Die wen vis was 'n kabeljou van 19.010kg.
Video Leandrea Mouers


26/12/2024

En die skaal het stiptelik 16:00 gesluit hier by die Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club!

Video Leandrea Mouers


26/12/2024

En hier kom die Bonanza vis!

Gevang deur Nico Tromp by Myl 72, n kabeljou van 19.010 kg, sewe minute voor die skaal sluit.

Wilfred Tosh het van omtrent vanaf 13:00 voor geloop met sy Steebras van 17.190kg!



26/12/2024

Corné Bartlett, is die eerste vrou wat haar vis skaal te gebring het.

Dis 'n steenbras van 11.540 kg gevang by Canopy.

Die Bonanza vis is nogsteeds die 17.190 Steenbra gevang by Canopy deur Wilfred Tosh.

Video: Leandrea Mouers


26/12/2024

En dis nog 'n Kabeljou!

3.557kg gevang deur Herman Strauss by Horingbaai.

Dis minder as 20minute voor die skaal sluit by die jaarlikse Hentiesbaai Visvang Bonanza aangebied deur Penguin Angling Club.

Video Leandrea Mouers


Address

C/o Tsavorite & Albatros Street, Vineta North
Swakopmund

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erongo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share