West Coast FM 107.7

West Coast FM 107.7 West Coast FM - Your Host at the Coast. Listen to us live via streaming, just follow the link on our website: www.westcoastfm.com

Listen to us live via streaming, just follow the link on our website: www.westcoastfmnamibia.com

05/01/2026
05/01/2026
05/01/2026

Taalgebruik in die werksplek…2026!!
1. Gebruik Liewer :
Ek d**k addisionele opleiding sal waardevol vir jou wees In plaas van :
Jy’t geen fokken idee wat jy doen nie.
2. Gebruik Liewer :
Sy’s ‘n dinamiese werknemer.
In plaas van :
Sy’s ‘n hardeg*t-teef.
3. Gebruik Liewer :
Ek kan moontlik oortyd werk.
In plaas van :
En wanneer de fok d**k jy moet ek dit doen?
4. Gebruik Liewer:
Ek is oortuig daarvan dis nie lewensvatbaar nie.
In plaas van :
Daar’s nie ‘n fokken manier nie!
5. Gebruik Liewer:
Werklik?
In plaas van :
Moenie kak praat nie!
6. Gebruik Liewer:
Die probleem sal beslis aandag ontvang.
In plaas van :
Vertel dit vir iemand wat ‘n fok omgee!
7. Gebruik Liewer :
Ek was nie by die projek betrokke nie.
In plaas van :
Dis nie my fokken probleem nie!
8. Gebruik Liewer:
Dis interessant.
In plaas van :
Wat de fok?
9. Gebruik Liewer:
Ek is nie seker dat dit geïmplementeer kan word nie.
In plaas van :
Hierdie kak sal nie werk nie.
10. Gebruik Liewer:
Ek sal dit probeer skeduleer.
In plaas van :
Hoekom de fokken hel het jy my nie vroeër gesê nie!
11. Gebruik Liewer :
Hy’s nie vertroud met die aspekte nie.
In plaas van :
Die idioot weet fokkol!
12. Gebruik Liewer :
Verskoon my, meneer?
In plaas van :
Ag fok jou!
13. Gebruik Liewer:
So jy was nie gelukkig daarmee nie?
In plaas van :
Jammer om van jou kak te hoor.
14. Gebruik Liewer :
Ek is ‘n bietjie oorlaai op die oomblik
In plaas van :
Fokkit, ek verdien ook maar net ‘n salaris!
15. Gebruik Liewer :
Ek d**k nie jy verstaan nie.
In plaas van :
Druk dit in jou g*t!
16. Gebruik Liewer :
Ek’s mal oor ‘n uitdaging!
In plaas van :
Dis ‘n kak job hierdie!
17. Gebruik Liewer :
Wil jy hê dat ek dit uitsorteer?
In plaas van :
Wie’s dood en het jou die fokken baas gemaak?
18. Gebruik Liewer :
Hy’s ietwat onsensitief.
In plaas van :
Hy’s ‘n doos.
Ek hoop die culprits kry die boodskap!!!
🧐🫣🤔

05/01/2026
01/01/2026

The town is sleeping and the ocean is calm…Happy New Year🤗❤️

Address

Cosdef Arts And Crafts Centre
Swakopmund
9000

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 10:00

Telephone

+26464464048

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when West Coast FM 107.7 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to West Coast FM 107.7:

Share