Afrikaans Sonder Grense met Rochelle

Afrikaans Sonder Grense met Rochelle AFRIKAANSE MUSIEK RADIO PROGRAM (ASG) op internet, elke DONDERDAG AAND 6-8 nm ( Qld tyd), uit Bundaberg, Qld, Australie. www.coralcoastradio.net.au

Ek nooi julle om na ons AFRIKAANSE MUSIEK PROGRAM te luister elke DONDERDAG van 6-8 nm (EST). Ons speel musiek vir jonk en oud, en solank ons Afrikaans praat mag ons nie ophou Afrikaans luister en die Afrikaanse kunstenaars te ondersteun nie. Ja, dit 'n lekker Afrikaanse Musiek Program! Vir versoekke of net vir hallo se en om vir my te se van waar is julle, skryf vir my: [email protected].

au Groete Rochelle

LISTEN TO AFIKAANS AND SOUTH AFRICAN MUSIC ON THE INTERNET EVERY THURSDAY FROM 6-8PM (EST) WITH ME, YOUR HOST, ROCHELLE

16/12/2023

Ons moet vir Anja dophou…!

Delicious Chicken
05/12/2023

Delicious Chicken

Haben Sie Hähnchenfilet und Butter? In diesem Video zeigen wir Ihnen ein einfaches Rezept für ein köstliches Gericht, für das Sie diese einfachen und erschwi...

Gaan sluit aan by Oorsee vir Suid Afrikaners in die buiteland. Gebruik my referral. Gaan maak gerus 'n draai by
31/07/2023

Gaan sluit aan by Oorsee vir Suid Afrikaners in die buiteland. Gebruik my referral. Gaan maak gerus 'n draai by

Welcome to Oorsee All Updates Search Search Feed… Reset Loading community updates. Please wait. Public All Members My Connections Only Me PublicAll MembersMy ConnectionsOnly Me Public All Members My Connections Only Me

21/06/2023
17/02/2023

Noosa Kamp 2023

Leon & Robbie oor Eskom….
22/01/2023

Leon & Robbie oor Eskom….

Production Company: Yellow Lemon MediaDirector: Luther van der WattDirector of Photography: Michael PretoriusCamera Operator: Tristan NiezanProduction Assist...

26/11/2022

Dankie vir jul belangstelling in ons Afrikaanse Musiek Program hier in Australië.
Lank lewe Afrikaans in Australië!

31/07/2022

Vroeë Covit Liedjie

10/07/2022
Suksesvolle dag met Potjiekos Kompetisie , daar was 7 potjies! Dan was daar kole en mense het geBRAAI!Bedanking vir alma...
19/06/2022

Suksesvolle dag met Potjiekos Kompetisie , daar was 7 potjies! Dan was daar kole en mense het geBRAAI!

Bedanking vir almal se deelname. Ons was meer as 60 volwassenes en baie kinders. Ons Bedank veral vir Jaz SouthAfrican-Food vir al hulle reëlings. Sonder hulle was dit nie so suksesvol nie!

‘n Jong ligende is te vroeg weg gevat. Rus in Vrede ou Maat   Afrikaans Sonder Grense met Rochelle het die voorreg gehad...
17/11/2021

‘n Jong ligende is te vroeg weg gevat.
Rus in Vrede ou Maat Afrikaans Sonder Grense met Rochelle het die voorreg gehad om jou in Brisbane te ontmoet.

Blitsberig: Die sanger, Theuns Jordaan is 'n kort ruk gelede in die ouderdom van 50 oorlede nadat hy vroeër met kanker gediagnoseer is. Die SA Legendes Museum en die Coleske-groep het die nuus bevestig.

Ons het baie lekker saam gekuier, ons sê dankie aan Louis vir sy gasvryheid…!
13/11/2021

Ons het baie lekker saam gekuier, ons sê dankie aan Louis vir sy gasvryheid…!

12/11/2021

Lekker Man Lekker!!
Ons hou Bring & Braai vandag omtrend al ons nuwe Suid Afrkaanse families wat hierheen getrek het die laaste twee jaar gaan daar wees.

Lank lewe Afrikaans in Australië
Groete uit Bargara/Bundaberg
Rochelle

10/11/2021

BAIE JAMMER, .....JACK HET SY MUSIEK KONSERT GEKANSELEER GISTER.

Ons kyk nou na 'n datum vir volgende jaar

Ek vra onverskoning vir enige ongerief

Afrikaans Sonder Grense met Rochelle

13/07/2021

Here, ons bid vir beskerming oor ons familie en vriende en vir vrede in Suid-Afrika.

Lord, we pray for protection over our family and friends and for peace in South-Africa.

Nuwe verwikkelingeJuanita is nou ten volle opgelei en kan 'n instaan Program aanbied.Hou die Suid Afrikaanse Kos Waentji...
03/05/2021

Nuwe verwikkelinge

Juanita is nou ten volle opgelei en kan 'n instaan Program aanbied.
Hou die Suid Afrikaanse Kos Waentjie dop vir egte Suid Afrikaanse Kos

21/02/2021

BAIE BAIE WELKOM AAN AL ONS NUWE MENSE WAT BY ONS AANGESLUIT HET.

NA 12 JAAR GENIET ONS NOG ELKE WEEK SE AANBIEDING

STEM JULLE SAAM AS EK SÊ “ DIS ALTYD LEKKERDER IN AFRIKAANS”.....!??

Liefdegroete uit Bundaberg
Rochelle

N.S. As jul op ons ADRESLYSIE WIL KOM: stuur my hulle epos adres na [email protected]

Of gebruik die inligting hier onder

Address

Bundaberg, QLD

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaans Sonder Grense met Rochelle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrikaans Sonder Grense met Rochelle:

Share

Category


Other Radio Stations in Bundaberg

Show All

You may also like