Avianpark Primer Skool

Avianpark Primer Skool School

15/12/2022

Avianpark Primer Skool se mans personeel julle is tops👌👌

15/12/2022
Round 2
15/12/2022

Round 2

15/12/2022
Farewell of Mr C.C.S Africa - Principal of Avianpark PrimaryRound 1
15/12/2022

Farewell of Mr C.C.S Africa - Principal of Avianpark Primary

Round 1

Avianpark Primer Skool neem met groot hartseer afskeid van ons Prinsipaal. Vir die personeel was u 'n geliefde kollega ,...
08/12/2022

Avianpark Primer Skool neem met groot hartseer afskeid van ons Prinsipaal. Vir die personeel was u 'n geliefde kollega , vir die leerders 'n bron van inspirasie en wysheid. Niemand is onvervangbaar nie , maar daar sal myle en kilometers ver na iemand met jou kwaliteite gesoek word. 🥰🥰

Die Personeel , Sbl, Ouers en leerders wens jou alle voorspoed op jou toekomspad toe. RUS LEKKER EN MOENIE VAN ONS VERGEET NIE. ONTHOU AL DIE "MEMORIES" VAN AVIANPARK PRIMER 😭😭😭

16 Days of Activism Against Gender-Based Violence 🖤🖤
06/12/2022

16 Days of Activism Against Gender-Based Violence 🖤🖤

Avianpark Primary18 November 2022White - Lung cancer
18/11/2022

Avianpark Primary
18 November 2022
White - Lung cancer

17/11/2022

Geagte Ouers/Voogde

Hiermee herinner ons u van vanaand, 17 November 2022 se begrotingsvergadering wat gehou sal word om 19h00 (7uur) by die skool. U teenwoordigheid by die vergadering is belangrik.

Baie Dankie

Thank you, to CANSA WORCESTER🌸🌸🌸AVIANPARK PRIMARY SCHOOL DRESSED IN PINK FOR WOMEN'S CANCER MONTH 2022.
27/10/2022

Thank you, to CANSA WORCESTER🌸🌸🌸

AVIANPARK PRIMARY SCHOOL DRESSED IN PINK FOR WOMEN'S CANCER MONTH 2022.


Aquafresh het Graad R-2 leerders kom toespreek en hulle geleer oor mondhigiene.
27/10/2022

Aquafresh het Graad R-2 leerders kom toespreek en hulle geleer oor mondhigiene.

Avianpark Primêr wil net Dankie sê vir Mnr Andre du Preez van Silverfox Snake Rescues  vir die opvoedkundige en prettige...
14/10/2022

Avianpark Primêr wil net Dankie sê vir Mnr Andre du Preez van Silverfox Snake Rescues vir die opvoedkundige en prettige slang bewusmaking sessie vandag vir ons leerders en Opvoeders.

Potential assistants who needs assistant with their application can visit the district office on the 13 October 2022, fr...
11/10/2022

Potential assistants who needs assistant with their application can visit the district office on the 13 October 2022, from 10:00 until 15:00

Geagte Ouers / VoogdeDit is met leedwese dat die ons die hartseer nuus met ons ouergemeenskap moet deel.Een van ons Graa...
30/09/2022

Geagte Ouers / Voogde

Dit is met leedwese dat die ons die hartseer nuus met ons ouergemeenskap moet deel.

Een van ons Graad 7 leerders, Avile Mjongile is deur ń motor getref. Hy is in die waakeenheid opgeneem, maar is ongelukkig op Donderdag 29 September 2022 oorlede.

Die skoolgemeenskap is in rou gedompel. Ons as Avianpark Primer se gebede is dat die Vader die familie sal versterk en omvou met sy onvoorwaardelike liefde in hul tyd van droefheid.

29/09/2022

29.09.2022

Geagte Ouers /Voogde

Ons het aan die einde van die kwartaal gekom en ons wil die Hemelse Vader bedank dat Hy ons bewaar het. Baie dankie aan die ouers /voogde wat u kinders gereeld skool toe gestuur het. Daar is egter kinders wat gereeld afwesig was, veral op Maandae en Vrydae. Daar is ook heelwat kinders wat gedurende ons Assesseringstyd afwesig was. Gevolglik het diè kinders nie al hulle take voltooi nie. Ons wil ouers/voogde daarop wys dat u kinders skoolpligtig is en dat hulle die skool elke dag moet bywoon. Ons skool begin om 7.30 vm (Gr.1 -7) en 8.00 vm (Gr. R). Daar kom egter baie kinders laat by die skool aangedrentel.

Ons wil ook ouers/voogde versoek om kinders te waarsku om versigtig die pad oor te steek. Een van ons leerders is ernstig beseer toe hy deur ‘n motor getref is. Dra asb vir Avile Mjongile en sy familie in u gebede op.

Ons jaarlikse Atletiekbyeenkoms vind plaas op Vrydag ,21 Oktober 2022. Moedig asb die atlete aan om die oefening gereeld by te woon. Ons Pretloop vind ook in die 4de kwartaal plaas. Dit is ons laaste fondsinsamelingspoging vir die jaar en ons wil u aanmoedig om die skool te ondersteun.

Moedig asb die kinders aan om op veilige plekke te speel en sorg dat u kinders altyd onder toesig is. Die skole heropen op Dinsdag , 11 Oktober 2022.

Groete.
C . Africa (Prinsipaal)

......................................................

29.09.2022

Molweni Bazali / Bagcini

Sifikelele esiphelweni sekota yesithathu sibulela ku Baw oose Mazulwini ngokusigcina siphilile. Sibulela nakubazali nabagcini bantwana ngokuthumela abantwana esikolweni. Kukho abantwana abangeziyo ngo Mvulo ukuya kuleswi Hlanu. Kukho nabantwana abangakhange bazibhale imviwo zekota abanye abazigqibanga. Isikolo singena ngo 7:30 (Gr 1 – 7) nango 8:00 (Gr R). Kukho abantwana abafika emva kwe xesha esikolweni.

Sikwacela abazali balumnkise abantwana banga dlali endleleni. Omye umfundi wethu uthe waga xeleka engozini yemoto. Sicela imithandazo sibeke u Avile Mjongile no sapho lwakhe.

Ukhuphiswano lwembaleki luzakuba ngolwesi Hlanu we 21 Oktobha 2022. Sicela imbaleki zethu zizlolonge. I pretloop nayo izakuqubeka kule kota ye sine. Izobe iyi functioni yokugqibela kulonyaka.

Sicela abazali babajonge aba ntwana kule holide bahlale bekhuselekile. Izikolo zivulwa ngolwesi Bini we 11 Okthobha 2022.

Enkosi
C. Africa (Nqununu)

Gr 7 Markdag 2022🍟🍔🍿🍡
09/09/2022

Gr 7 Markdag 2022🍟🍔🍿🍡

Boek week 2022Opvoeders trek soos karakters aan uit die leesreeks 🤗📖🌷😀
09/09/2022

Boek week 2022

Opvoeders trek soos karakters aan uit die leesreeks 🤗📖🌷😀

Boek week 2022Deel van Boek week by die skool 🌻📖
08/09/2022

Boek week 2022

Deel van Boek week by die skool 🌻📖

Boek week 2022Uitstappie na Avianpark Biblioteek
08/09/2022

Boek week 2022

Uitstappie na Avianpark Biblioteek

Boek week 2022 by Avianpark Primêr 🤗📚📙Elke Graad het vandag sy eie sprokies verhaal uitgestal en hulle stories uitgebeel...
08/09/2022

Boek week 2022 by Avianpark Primêr 🤗📚📙

Elke Graad het vandag sy eie sprokies verhaal uitgestal en hulle stories uitgebeeld.

19/08/2022

Geagte Ouers/Voogde

Avianpark Primêr het op Vrydag 9 September hulle jaarlikse Markdag waar die Graad 7 leerders lekkernye te koop aanbied. Kom ons ondersteun die Graad 7 se verkope.

Op dieselfde dag het ons ook ‘n “Hotdog” verkope @ R12 om die die fondse van die skool aan te vul. Ons sal dit waardeer as elke leerder ten minste een “Hotdog” kan koop. Vul die strokies in wat die leerders huistoe neem en stuur dit na die skool om aan te dui hoeveel u gaan neem.

Ons wil graag die ouers vra om die leerders aan te moedig om die 2 funksies te ondersteun.

Ons maak staat op u samewerking.

Dankie
Prinsipaal

.........................................................

Bazali ababekekileyo.

Minyaka le yonke kunye nakulo nyaka isikolo sethu iAvian Park sibane Market day ngomhla we 9th September ngoLwesihlanu. Yizani nonke bazali nozoxhasa abantwana beBanga 7. Sixhomekeke ngenkxaso yenu sakube sithengisa zonke izimuncumuncu nokutya okumnandi kakhulu. Sicela nisixhase .

Kwangalo olusuku lunye sokube sithengisa iiHotdogs inye ixabisa R12.00. Umzali uvumelekile ukuthenga ngaphezu kwesithathu se Hotdogs emnye. Nalapha bazali sicela inkxaso kuni kuba sigqibele kudala ukwenza iifunctions.

Leerders ontvang serpies vir di winterdae🤗😄🥰
15/06/2022

Leerders ontvang serpies vir di winterdae🤗😄🥰

15/06/2022


Father's day at Avianpark Primary
15/06/2022

Father's day at Avianpark Primary

Geseende Moedersdag aan elke Mama🌺Hoop u word lekke bederf💐
08/05/2022

Geseende Moedersdag aan elke Mama🌺
Hoop u word lekke bederf💐

Avianpark Primer Moedersdag 2022Mans personeel bederf die dames🌺Baie dankie vir julle goeie gebaar dit word waardeer🙏🥰🥰
06/05/2022

Avianpark Primer Moedersdag 2022
Mans personeel bederf die dames🌺
Baie dankie vir julle goeie gebaar dit word waardeer🙏🥰🥰

Avianpark Primer hou Wêreldbiddag vir vroue 🙏🙏🙏
04/03/2022

Avianpark Primer hou Wêreldbiddag vir vroue 🙏🙏🙏

13/02/2022

Geagte Ouers /voogde

Die Leerders mag more rooi en wit aantrek vir valentynsdag

Dankie

04/02/2022

03 Februarie 2022

Geagte Ouers/ Voogde

Na aanleiding van n besluit deur die Departement van Basiese Onderwys moet alle skole oorskakel na die Tradisionele Rooster. Dit beteken dat alle leerders vanaf Maandag, 07 Februarie 2022, die skool elke dag bywoon. Alle leerders woon dus die skool by vanaf Maandae tot Vrydae.

Die skool begin 08:00 vm (agt uur) vir die Graad R Leerders. Die begintyd vir Graad 1 tot Graad 7 leerders is 07:30 vm (half agt).

Ons moedig ouers aan om kinders betyds skool toe te stuur aangesien leerders nog moet Screen en gesaniteer word. Leerders word ook verplig om steeds MASKERS te dra.

Groete

Mnr. C. Africa (Prinsipaal)

....................................................

Bazali/Bagcini abathandekayo

Kulandela isigqibo seSebe leMfundo esiSiseko, zonke izikolo mazitshintshele kwiTraditional Timetable. Oku kuthetha ukuba ukususela ngoMvulo we-07 Februwari 2022, bonke abafundi baya kuba sesikolweni yonke imihla. Ngako oko ke bonke abafundi baya esikolweni ukususela ngeMivulo ukuya kutsho ngooLwezihlanu.

Isikolo siqala ngo-08:00 am (ngentsimbi yesibhozo) kuBafundi beBakala R. Ixesha lokuqalisa kwabafundi beBanga loku-1 ukuya kwele-7 ngu-07:30 kusasa (ngecala emva kwentsimbi yesixhenxe).

Sikhuthaza abazali ukuba babase kwangethuba abantwana esikolweni nanjengoko kusafuneka ukuba abafundi bavavanywe kwaye bahlanjululwe. Abafundi bakwafuneka ukuba basanxibe iiMASKHI.

imibulelo

Mr. C. Africa (iNqununu)

24/01/2022

Geagte Ouers/Voogde

Die sluitingstye vir die volgende grade is as volg vanaf 25 Januarie 2022.

Graad R 12.30 ( half 1)
Graad 1 & 2 13.00 ( 1 uur )
Graad 3 13.30

Groete.

Mnr. C. Africa
(Prinsipaal)

17/01/2022

17 Januarie 2022

Geagte Ouers en Voogde van alle leerders

Graag wil die Prinsipaal, opvoeders en nie- doserende personeel van Avianpark Primêr u almal n voorspoedige 2022 toewens en vertrou dat ons vanjaar weer soos in die verlede goed met mekaar sal saamwerk om die skool tot verdere hoogtes te vat.

Die volgende reëlings behoort u te help om te bepaal wanneer u kind vanjaar vir die eerste paar dae van die eerste kwartaal in die skool moet wees.

Op Dinsdag 18 Januarie 2022 kan alle ouers vanaf Graad R tot Graad 7 n briefie by die skool kom afhaal wat andui in watter groep u kind is en op watter dae u kind in die skool moet wees.

Dankie dat u begrip toon.

Vriendelike groete

C.C.S. Africa
( Prinsipaal )

13/12/2021

Geagte ouers en Voogde van alle leerders by Avianpark Primêre Skool.

Hier volg die reëlings vir die afhaal van rapporte op Woensdag 15 Desember 2021.

Oggend 7h30.Graad R, 1, 2 en 3 Groep 2
Oggend 7h30 Graad 4, 5, 6 en 7 groep 2
9h30 Graad R 1, 2 en 3 Groep 1
9h30 Graad 4, 5, 6 en 7 Groep 1

Covid 19 regulasies en geen ouer sal toegelaat word om rapporte in ontvangs te neem nie. Geen uitsonderings sal gemaak word nie.

......................................

Molweni bazali

Bazali babantwana abafunda eAvian Park Primary School.

Nantsi indlela ezakulandelwa xa umfundi ezolanda ireport ngoLwesithathu umhla we 15Disemba.
Ekuseni ngo7h30 Ibakala 1 ; 2; 3 kwi qela 2.
Ekuseni ngo 7h30 iBakala 4 ; 5 ; 6 kunye no 7 kwiqela 2.
Kulandele iqela 2 kwiBakala 1 ; 2 no 3 ngo 9h30.
KwiBakala 4 ; 5 6 no 7 kwiqela 1.
Abantwana abafunda ku Mrs. November kunye no Ms.Captain bona abanamaqela bangeza bonke ngo7h30.

Ngokomgaqo we covid 19 akho mzali uvumelekileyo uzokulanda iripoti yomfundi.
Zonke iiripoti zizakunikwa abantwana esandleni.

Enkosi ngentsebenziswano.
Ozithobileyo

05/11/2021

Hiermee herinner ons u van die Begrotingsvergadering, Dinsdag 9 November 2021, om 19:00 by die skool.

U teenwoordigheid by die vergadering is baie belangrik.

Baie dankie
Die Prinsipaal

28/09/2021

Registration and 1st & 2nd Vaccination against COVID-19 will take place on 29 September 2021between 08:00 and 17:00at Avianpark Library Hall

Everyone 18 and older is welcome even
if you do not belong to a medical aid fund.

Just bring ID/Identification Documents and Medical Aid Card.

02/08/2021

Geagte Ouers/Voogde

Ons wil net die gemeenskap inlig dat by ons skool 2 keer in gebreek is Donderdag aand en ook oor die naweek en onder andere is daar 2 Groot Swart luidsprekers gesteel. Ons wil die gemeenskap vra indien hulle enige inligting het om ASSEBLIEF die skool te kontak.

Dankie
Prinsipaal

31/07/2021

Geagte Ouers/Voogde

Ons wil net die ouers inlig dat leerders die skool vanaf Maandag 2 Augustus 2021 nog steeds groeps gewys moet bywoon, skool begin om 7h30 vir leerders. Groep 2 sal Maandag die skool bywoon en Dinsdag weer Groep 1.
Die ouers moet ASSEBLIEF kyk dat leerders betyds is vir skool, te veel leerders kom nog laat aan bydie skool. Onthou die maskers.

Dankie
Prinsipaal

______________________

Sifuna ukwazisa abazali ukusukela ngoMvulo we2 zika Agasti sisakuqhubeka ngokuza esikolweni ngokwamaqela njengoko nesisenza ngaphambili. Isikolo singena ngo 7:30 kubafundi bonke. Iqela 2 nguye ongenayo ngoMvulo kuze ngolwesiBini kungene iqela 1. Bazali niyacelwa ukuba niqiniseke ukuba abafundi bafika ngexesha esikolweni. Ingxenye yabafundi ayifiki ngethuba esikolweni. Mzali ungalibali unika umntwana imask umfundi makeze enxibe imask .

Enkosi
Nqununu.

Address

100 Albatrosstreet
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27233431460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Avianpark Primer Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share


Other Media/News Companies in Worcester

Show All