SORTY MUSIC

SORTY MUSIC young Rapper from WELLINGTON who make a Name for themselve

19/01/2025

I'm thankful to God that my life changed, but I'm also still on my grind.

🔥🔥💰

06/11/2024

🔥🐐🎙️

📸

📸

My peeps Ek was lanklaas hier en hier is my latest songTitle - chosen flowArtist - SORTY
11/10/2024

My peeps Ek was lanklaas hier en hier is my latest song
Title - chosen flow
Artist - SORTY




MediaFire is a simple to use free service that lets you put all your photos, documents, music, and video in a single place so you can access them anywhere and share them everywhere.

Title - chosen flow  Artist - SORTYDropping Tomorrow 🔥🔥🎤
10/10/2024

Title - chosen flow
Artist - SORTY

Dropping Tomorrow 🔥🔥🎤

08/10/2024

Freestyle

Location Wellington Town Wall

PROD and Edith By me



🔥🔥🇿🇦

Dankie vir die tyd en dankie dat jule my support it❤️🔥🔥
06/10/2024

Dankie vir die tyd en dankie dat jule my support it❤️🔥🔥

Ek doen my ding stryd van grade 8 af brada 🔥🔥🔥🎙️🎤
06/10/2024

Ek doen my ding stryd van grade 8 af brada 🔥🔥🔥🎙️🎤

Terwyl jy praat van my is ek besag met my next show🎤🔥🐐
16/09/2024

Terwyl jy praat van my is ek besag met my next show🎤🔥🐐

Ytstiek isi main ding🔥🎤
10/09/2024

Ytstiek isi main ding🔥🎤

26/08/2024

Jy Kan die beste music maak jy Kan vir jare Rap 🎤 bt 1ding as jy nie jou fans happy maak nie Dan baat dit vir jou niks

🎤🎙️🔥

11/08/2024

Title DIE KING



PROD BY ME📷🔥🎙️🎥

Levels 🔥🔥🔥📷Thnx locain for the interview 🔥
09/08/2024

Levels 🔥🔥🔥📷

Thnx locain for the interview 🔥

29/07/2024

Title DIE KING
🔥🎙️🎥

19/07/2024

Kom Ek vetel jule n kort story van my

Ek het liefde begin kry vir music maak Ek praat nou jare terug hier by 2014 Ek opad winkel toe Ek Kom meet n bra met die naam Jevandre Jevigo Campher die man rap nou se Ek hom Kom Ek hoor Paar van jou songs die man rap vmy n song Ek vra hom WA bly jy die man se nae Ek bly hier onder ini pad hy vra WA bly eke Ek wys hom nae Ek bly hier boe naby die skool hule noem dt kapoint hy se oky. Soo die jare aan geloop elke dag na skool gaan Ek tot by Dai bra Ek se Hom mbru Ek Erinstag oor die Rap goed en dinge hy wys my nae jy Kan hier bmy Kom lam Ek chill soo by hom in sy studio Dai was 2015 Ek Kom meet Vir Beno G Jason G Dai man my die bou gewys Ek met almal Dai mane Kom meet hy my soo geleer produse Ek wys hom mbru Ek Wil my self a mic 🎤🎙️ koop hy vat my tot by a Music winkel toe in Parow ons ry met die trein🚃 tot in Parow hy wys my nae hier sit die winkel Ek koop my 1ste Hyprid c1 mic en my mixer Ek klaar tips by hom g. Vang. Ek gaan skool toe na skool Ek elke dag agter die computer besag met songs Maak my Tannie🕊️ skel my yt Ek se ha Ek maak songs sy se vir my maak klaar nou huis werk Ek se net later. Soos Ek klaar my song gmk it en Ek move tot by die Bru se join Ek wys hom mbru Ek is Erinstag oor die music hy vat my tot by die music winkel toe in parow Ek loop my 1ste hyprid c1 mic daar en Ek en my Team maak ons 1ste hit song met die Naam Alie Ouens vani wax Ek produse en master Al's self was die video guy hy somer die video en Al's g. Edit Ek Kom meet 2brase van Laingsburg met die naam Kenny en wally Dai was 2015 sjoh praat nou leke lank ons het soo met mekaar g. Link hule het songs op die phone gmk en vir my g. Forward en altyd vir my g. Vra is it reg Ek altyd gse is reg soo het jare aan g. Move Ek move toe aleen Ek het n Hit sing gmk met die naam My story Ek Dai ding by die skool perform Dai song was a big hit en Dai wat my eerste perform hy die skool praat van 2016 nou Ek link a bra op WhatsApp met die naam Klein Junior Ek vra hom shoot my a video📽️ hy se enige tyd se net die plek en Ek daarr ons die video g shoot en soo move eke aan. Ek en jevigo is op goeie talk hy vat my saam st Helena baai toe na a Rap show daar in Laingville dt vat Theos Thempa bester se show ons somer oor nag daar soo dinge aan begeeg hy vat my in 2017 weer saam na a Rap show toe in Bredarsdorp en Daar het Ek ook perform Ek het vir cooker richi lek oom Kom meet en Daar het jevigo gesien Ek het liefde vir music Ek toe my eie Label gmk met die naam as SORTY REKORDS en Ek soo g spaar en vir my stuk stuk equipment gekoop dinge toe g. Happen Ek kry toe weer a show in Laingsburg kenny wally was saam my ons by karoo fees perform Ek vir hule gse sjoh ouens Ek nervous maar Ek moet maar rap soo dinge aan gegaan 2019 het Ek weer by die skool perform by die big brag en die maandag by die bekendstellings daar vir Katie G Kom meet Al's was duidelik en dinge 2020 Ek nou in die Music Ek travel soo van plek tot plek Ek vine my eie wa🧭 ek my label hier het elke dag artist na my toe gkm. MARCI MKAY THE R***R KLEIN JUNIOR My PA my saans g skel en gse hier bly mense songs kom maak hoekom maak Ek nie ander plek songs nie Ek vir my PA gewys Ek het liefde vir music maak hy aanvaar dit. Ek move weer ek kry toe laat gigs in nog pleke Ek move aleen en soo het my business viral begin raak die artist saam Wie Ek g. Werk het hule my Leker g. Boost my somer Leker uplift met hule songs wat hule Kom maak het 2023 met Ek weer by pleke perform en Ek my self gse hier toe en success Wil ek bereik Ek Wil nie soos my broers lewe nie en Ek het gegloe Ek doen dinge op my eie Ek nie jig vir mense gvra nie van as jy vir mense vra vir dit more praat hule van jou en Ek g. Spaar en koop my eie laptops en Ek koop weer nuwe mics 🎙️🎤 en my eie equipment en soo het my label geraak as in 2024 het deur net oop gegaan Ek het by St Albans Carnival 2024 perform Ek by a Night party perform Ek was by a show in montue by Nielo en deriek se show Ek was in Gaansbaai in Hermanus en in Swellendam daar Paar gigs gkry en soo het Ek my eie ding g. Doen tot op vandag toe Kan Ek net die father dankie se vir die Talent was hy my g. Bless het Ek woner net waar sal Ek nie vir my vandag bevind het nie


🎙️🎤🔥

30/05/2024

Alles vat tyd🔥🔥❤️

13/05/2024

Everyone wanna be a gangster bt I don't wanna Go There

🎙️🔥

You can take the hood of me but the hood can take me out
25/04/2024

You can take the hood of me but the hood can take me out

Address

SORTY MUSIC ��
Wellington
7655

Telephone

+27813462838

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SORTY MUSIC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category