Courier newspaper

  • Home
  • Courier newspaper

Courier newspaper Local news and advertisements for the residents of the Vaal Triangle

17/01/2025
17/01/2025

Klas van 2024
NSS-uitslae

Ian Wessels, 'n 2024-matriekleerling van Leeuwenhof Akademie, spog  nie net met 10 onderskeidings nie, maar hy behaal oo...
17/01/2025

Ian Wessels, 'n 2024-matriekleerling van Leeuwenhof Akademie, spog nie net met 10 onderskeidings nie, maar hy behaal ook 100% vir wiskunde!

Baie geluk, dit wil gedoen word!

17/01/2025

VANDERBIJLPARK - Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana M**h, ontmoet vandag die bestuur van ArcelorMittal Suid-Afrika by hul Vanderbijlpark-aanleg. Die vergadering het ten doel om die moontlike staking van bedrywighede in KwaZulu-Natal en Gauteng te bespreek. ArcelorMittal Suid-Afrika het op 6 Januarie gesê hy gaan fasiliteite wat sogenaamde langstaalprodukte vervaardig in die dorpe Newcastle en Vereeniging en 'n spoorvervaardigingsfasiliteit in eMalahleni sluit omdat dit dit nie winsgewend kan maak nie, wat ten minste 3,500 werkgeleenthede in gevaar stel. .Die minister se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê dringende oplossings sal ondersoek word om die ekonomiese uitwerking te versag.
FOTO: (Verskaf)

Leeuwenhof Akademie se matrieks van 2024 spog met 'n 100% slaagsyfer.
16/01/2025

Leeuwenhof Akademie se matrieks van 2024 spog met 'n 100% slaagsyfer.

16/01/2025
16/01/2025
16/01/2025
16/01/2025
Iets vir elke skool om na te strewe.
16/01/2025

Iets vir elke skool om na te strewe.

Hoërskool Jan van Riebeeck begin vandag die 2025-skooljaar as 'n selfoonvrye kampus!

Baie dankie aan ons leerders en ouergemeenskap wat ons so positief ondersteun in ons strewe daarna dat ons leerders en personeel tydens die skooldag nét kan fokus op ons skoolwerk en die heerlike sosiale interaksie met ons vriende tydens pouses.

15/01/2025

Address


Telephone

+27834178289

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Courier newspaper posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Courier newspaper:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share