
28/04/2025
Inskrywings is gratis en net soos al die vorige jare sal daar weer pryse op die spel wees.
Vaalweekblad is the leading newspaper in the Vaal, covering hard news, sport, entertainment, etc.
23 On Delius Office Block, Deliusstreet 23, SW5
Vanderbijlpark
1911
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Vaalweekblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Vaalweekblad:
Vaalweekblad is ‘n tweetalige koerant (70% Afrikaans, 30% Engels) Voorste blaaie: • Interessante harde nuus, afgewissel met ligte gemeenskapsnuus, humoristiese stories of ‘n paar lekkerlees stoepstories op voorste blaaie. • Plaaslike politiek & munisipale nuus. • Omgewingsbewaring (veral besoedelingsvraagstukke in ons nywerheidsgebied). • Hofsake Vaste weeklikse blaaie: • Redaksionele kommentaar en brieweblad • Rubriekeblad en in-diepte-berigte • SMS-kommentaarlyn (2 volblaaie – baie gewild) • Gesondheidsake • Gemeenskapsorg (Community Care) • Sakeblad (Sakekamers, fokus op sakeondernemings, finansiële instellings & Jou Geldsake- rubrieke) • Vat-die-pad motorblad (voertuig-toetse, nuwe motors en opwindende wegbreek- bestemmings) • Vroueblad • Werksoekers-afdeling • Tegnoblad (slegs wanneer ons ondersteunende advertensies van moderne tegnologiese produkte het) • Kuns en vermaak, musiek en rolprent-resensies • Boekeblad (plus/minus 1 maal elke twee maande) • Wedstryde • Promosies • Kerknuus • Skoleblad (1 tot 2 blaaie per week) • Sport-afdeling (plus/minus 4 blaaie per week – kan volwasse of skolesport bevat