Juanita Records

  • Home
  • Juanita Records

Juanita Records J Records - Artists:
Juanita du Plessis
Franja du Plessis
Ruan Josh
Pieter Naude JRecords Artists
Juanita du Plessis
Franja du Plessis
Ruan Josh
Pieter Naude

Sien baie uit om van julle te hoor... share asb wyd en suid dat Ruan Josh by die kinders kan uitkom... Laaste kans om ju...
26/08/2021

Sien baie uit om van julle te hoor... share asb wyd en suid dat Ruan Josh by die kinders kan uitkom...

Laaste kans om julle Huisgenoot met Ruan op in die hande te kry!

30/08/2020
06/08/2020

Amper tyd vir Ruan Josh se Tuisbly konsert! Maak seker om jou kaartjie te kry as jy nog nie een het nie by ITickets

Laat die voete kielie van lekkerte vanaand saam met Ruan! 🎉

13/03/2020

Kry nou Juanita se nuwe album landswyd en ook op Apple Music, Spotify, iTunes en vele meer!

Universal Musiek

28/02/2020

Go to Dis Tyd.

05/12/2019
25/10/2019

Ruan Josh en Franja du Plessis skop hulle Kaap toer vandag af in die Strand by die Springbok Blues pub! Vir meer inligti...
25/09/2019

Ruan Josh en Franja du Plessis skop hulle Kaap toer vandag af in die Strand by die Springbok Blues pub! Vir meer inligting kontak 021 854 7787!

Franja en Ruan kom Kaap toe vir 2 weke!!Maak seker om jou plek te bespreek as jy nog nie saam met die twee gekuier het n...
12/09/2019

Franja en Ruan kom Kaap toe vir 2 weke!!

Maak seker om jou plek te bespreek as jy nog nie saam met die twee gekuier het nie.

Altesaam 7 dorpe en 4500km gaan afgelê word vir hierdie toer. Hulle is gereed, is julle?

Ruan JoshFranja du Plessis

JRecords se besprekings vir 2020 is oop! Kontak gerus vir my, Elvira by bookings@j-records.co.za om vir Juanita du Pless...
21/08/2019

JRecords se besprekings vir 2020 is oop!

Kontak gerus vir my, Elvira by [email protected] om vir Juanita du Plessis, Franja du Plessis of Ruan Josh te bespreek vir jou funksie.

Ek wag om van julle te hoor,

Vriendelike groete - KANTOOR

Onthou hierdie Saterdag die 10de Aug tree Juanita vir die laaste keer die jaar in Kaapstad op by Hoërskool Bellville ter...
05/08/2019

Onthou hierdie Saterdag die 10de Aug tree Juanita vir die laaste keer die jaar in Kaapstad op by Hoërskool Bellville ter viering van haar 20 Jaar in die musiekbedryf!

Daar is nog kaartjies beskikbaar by www.webtickets.co.za
Vir enige navrae stuur vir ons 'n epos na [email protected]

Kom geniet 'n heerlike aand saam met die koningin van Afrikaanse musiek.

Admin - JRecords

https://youtu.be/Lar4hT9mpzY

2018 Brand new single! From her album "20 Jaar - Treffers van 2008 - 2018". Available on Spotify, Apple Music, iTunes, Deezer, JOOX Director: Christiaan Wolf...

03/07/2019

Kaalvoetkinners kuier in Rustenburg by 's Nest op 27 Julie @ 19h00. Kry jou kaartjies by events.hedgehogsnest.co.za @ R150-00. Moet dit nie mis nie!!

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27127513601

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Juanita Records posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Juanita Records:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share