Trailrider Media

  • Home
  • Trailrider Media

Trailrider Media Verskaffer van Motor en Motorfiets nuus en rubrieke vir streek-koerante en radio stasies landswyd.

Trailrider Media provides automotive news and reviews, as well as Lifestyle content focusing on the Garden Route. Founded by Johann van Tonder, it provides Afrikaans and English motoring related content to regional and community papers, regional radio stations and selected magazines country wide. Regular motoring content can be found in the Media24 Afrikaans Dailies, as well as in our very own pap

ers – Ultimate Drive & Ultimate Lifestyle. We also provide weekly content for 729 Cape Pulpit (Western Cape), 657 Radio Pulpit (National), Lekker FM 98.3 (Pretoria) and Jou Stasie (online). Total reach for content in print, radio, online and social media exceed 500 000.

In hierdie week se radio motorinsetsel gesels ons oor die splinternuwe Opel Grandland, ’n stylvolle nuwe ontwerp wat wys...
23/10/2025

In hierdie week se radio motorinsetsel gesels ons oor die splinternuwe Opel Grandland, ’n stylvolle nuwe ontwerp wat wys Opel is terug in die spel.

Dis ’n luukse, moderne SUV wat meeding met die VW Tiguan, Peugeot 3008, Mazda CX-5 en Hyundai Tucson. Maar hoe vaar hy op pad? En is hy die moeite werd?

Luister in hierdie week se program vir ons volle indrukke!

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20




🚙⚡ Elektries… maar met ’n plan B!Hierdie week op ons radio insetsels gesels ons oor die splinternuwe Leapmotor C10 REEV,...
16/10/2025

🚙⚡ Elektries… maar met ’n plan B!

Hierdie week op ons radio insetsels gesels ons oor die splinternuwe Leapmotor C10 REEV, ’n sportnuts wat heeltemal elektries ry, maar ‘n petrolkragopwekker het vir wanneer die battery pap raak.

Ja, jy het reg gelees.😁

🎧 Moenie dié gesprek misloop nie!

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20




On this week’s radio segments: The Lexus GX 550!If road presence was a car, this would be it. It’s big, bold, luxurious,...
09/10/2025

On this week’s radio segments: The Lexus GX 550!

If road presence was a car, this would be it. It’s big, bold, luxurious, and built to go anywhere - but with a price tag that’ll make you blink twice. We’ll chat about what makes this twin-turbo V6 off-roader special. Tune in as we talk Lexus GX 550, where comfort meets capability in true Lexus style.



Ons wiele vir die week is een van SA se gunsteling familie motors. In ons geval, die Hibriede model. Hoekom is die motor...
02/10/2025

Ons wiele vir die week is een van SA se gunsteling familie motors. In ons geval, die Hibriede model. Hoekom is die motor so gewild? Op die week se radio segmente vertel ons van ons week in ‘n wit Corolla Cross.

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20


This week we’re behind the wheel of the Renault Duster! On this week’s radio segments we chat about what it’s like to dr...
25/09/2025

This week we’re behind the wheel of the Renault Duster! On this week’s radio segments we chat about what it’s like to drive, where it fits into the market, and how it stacks up against some of its rivals. We also have interesting Duster news out of Europe!


One of those hidden gems...
22/09/2025

One of those hidden gems...

Friemersheim is a small agricultural community about 15 kilometres North of Groot-Brakrivier. The road to Friemersheim only goes there, so its a quiet corner of the Garden Route you are unlikely to happen upon.

BYD het pas die bekostigbaarste elektriese motor in SA onthul – die Dolphin Surf. Hierdie model bring EV-tegnologie na d...
18/09/2025

BYD het pas die bekostigbaarste elektriese motor in SA onthul – die Dolphin Surf. Hierdie model bring EV-tegnologie na die hoofstroom en kan maklik ’n topverkoper word.

🎙️ Hierdie week in ons radiosegmente: alles oor die BYD Dolphin Surf!

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20

Dis nie meer net Petrol of Diesel nie. Dis deesdae ook Elektries, of ‘n kombinasie van elektries en brandstof. En met di...
11/09/2025

Dis nie meer net Petrol of Diesel nie. Dis deesdae ook Elektries, of ‘n kombinasie van elektries en brandstof. En met die nuwe energie voertuie kom nuwe terme, soos kilowatt-uur per kilometer en sulke dinge. Wat? Hoe moet mens weet hoe om dit te vergelyk met L/100km?

Ons ry die week die Volvo C40 en kyk sommer na hoe die infrastruktuur gevorder het en hoe die syfers vergelyk as jy die lang pad vat.

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20


PHEV stands for Plugin Hybrid Electric Vehicle, and these are better than a normal ICE car is just about every metric. T...
04/09/2025

PHEV stands for Plugin Hybrid Electric Vehicle, and these are better than a normal ICE car is just about every metric.

This week we drive the Chery Tiggo 7 CSH!

Radio Pulpit / Radiokansel Thur 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Fri 08H15
LEKKER FM Thur 17H20


Die week se wiele - Die Ford Everest XLT. Die mees bekostigbare Everest. Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45Cape Pulpit...
28/08/2025

Die week se wiele - Die Ford Everest XLT. Die mees bekostigbare Everest.

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20


Nog 'n dubbeldoor week! Die week kyk ons na die nuwe bekostigbare VW T-Cross, asook Isuzu se opgekikkerde mu-X.Radio Pul...
21/08/2025

Nog 'n dubbeldoor week! Die week kyk ons na die nuwe bekostigbare VW T-Cross, asook Isuzu se opgekikkerde mu-X.

Radio Pulpit / Radiokansel Don 15H45
Cape Pulpit / Kaapse Kansel Vry 08H15
LEKKER FM Vry 17H20



Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trailrider Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share