22/11/2022
“Liefde is die heel belangrikste, maar ook die mees verwarrendste woord in enige taal. Oor liefde is daar al duisende boeke, liedjies en flieks geskryf, in ‘n poging om hierdie geheimsinnige emosie te ontrafel. Een van die mens se mees basiese behoefte is die begeerte om lief te hê, intiem te wees en deur ‘n ander liefgehê te word.”
Pionierskool vir Siggestremdes bied aan Lynette Beer - Seeds of Inspiration - Liefdestale!
Datum: 29 November
Plek: Pionierskool, Biesenbach-saal, Kerstraat
Tyd: 18h00 - 18h30
Koste: R120 p/p
Kontak Adina Pienaar: 073 388 4726
Pionierskool: 023 342 2313
Ligte verversings, koffie en tee ingesluit
Koop jou kaartjie teen 20 November om teleurstelling te voorkom!
“Liefde is die heel belangrikste, maar ook die mees verwarrendste woord in enige taal. Oor liefde is daar al duisende boeke, liedjies en flieks geskryf, in ‘n poging om hierdie geheimsinnige emosie te ontrafel. Een van die mens se mees basiese behoefte is die begeerte om lief te hê, intiem te wees en deur ‘n ander liefgehê te word.”
Pionierskool - Worcester bied aan Lynette Beer - Seeds of Inspiration - Liefdestale!
Datum: 29 November
Plek: Pionierskool, Biesenbach-saal, Kerstraat
Tyd: 18h00 - 18h30
Koste: R120 p/p
Kontak Adina Pienaar: 073 388 4726
Pionierskool: 023 342 2313
Ligte verversings, koffie en tee ingesluit
Koop jou kaartjie teen 25 November om teleurstelling te voorkom!