The Mia House of Publishing & Distribution Group

  • Home
  • The Mia House of Publishing & Distribution Group

The Mia House of Publishing & Distribution Group Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Mia House of Publishing & Distribution Group, Publisher, .

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mia House of Publishing Pty Ltd, Publisher, .

✨ Jou getuienis is jou oorwinning – en dalk ook iemand anders s’n.By The Mia House of Publishing and Distribution Group ...
30/10/2025

✨ Jou getuienis is jou oorwinning – en dalk ook iemand anders s’n.
By The Mia House of Publishing and Distribution Group glo ons dat elke storie saak maak — veral joune. 🕊️
📖 Ons help jou om jou getuienis of boek professioneel te publiseer — met integriteit, sorg en ‘n hart vir God se plan.
Begin vandag nog jou reis van hoop, geloof en oorwinning!
💫 Kry vandag nog ’n GRATIS kwotasie!
Vul ons eenvoudige aanlynvorm in:
👉 Klik hier om jou vorm in te vul
🌐 Besoek ons webtuiste vir meer inligting:
https://sites.google.com/view/mia-house-of-publishing-pty-lt
📩 Kontak ons direk:
📧 [email protected]
📞 066 368 8626
💬 “Van die eerste dag was daar ’n duidelike geestelike verbondenheid…
Elke stap, van manuskrip tot druk, was met sorg en kundigheid hanteer.
Ek beveel hierdie span met volle vertroue aan — julle werk met passie, eerlikheid en ’n hart vir God se plan.” Veronica❤️

About our company: (Read more)

Happy birthday to The Mia House of Publishing and Distribution Group Thank You, LordCelebrating 4 Years of Mercy & Grace...
14/10/2025

Happy birthday to The Mia House of Publishing and Distribution Group

Thank You, Lord
Celebrating 4 Years of Mercy & Grace

We would like to express our heartfelt gratitude to all our dedicated authors and customers for your unwavering support. This journey would not have been possible without you.

Blessings & Mia-greetings

Mariska Kemp
Owner & Co-founder
📧 [email protected]
📞 066 368 8626

The Mia House of Publishing and Distribution Group Jou getuienis is jou oorwinning – en dalk ook iemand anders s’n. Ons ...
13/10/2025

The Mia House of Publishing and Distribution Group
Jou getuienis is jou oorwinning – en dalk ook iemand anders s’n. Ons kan jou help om jou storie te vertel.
Kry vandag nog 'n gratis kwotasie!
Vul ons eenvoudige aanlynvorm in:
Klik hier om jou vorm in te vul
Besoek ons webtuiste vir meer inligting:
🌐https://sites.google.com/view/mia-house-of-publishing-pty-lt?usp=sharing
Kontak ons direk:
📧 [email protected]
📞 066 368 8626

The Mia House of Publishing and Distribution Group/Mia Café online store 📢NUWE BOEK VRYSTELLING📢Nou beskikbaar op vooraf...
02/10/2025

The Mia House of Publishing and Distribution Group/Mia Café online store
📢NUWE BOEK VRYSTELLING📢
Nou beskikbaar op voorafbestelling
🔥Jakob se Mense– ’n profetiese roman wat jou geloof aan die brand steek! Ontdek ’n verhaal van hoop, oorlewing en die lig van Christus in ’n wêreld van duisternis. 🌍✝️

Voorwoord
In ’n wêreld waar morele verval, pandemies en vervolging die mensdom bedreig, ontdek twee jong meisies ’n blik vol briewe wat die waarheid, geskiedenis en hoop van die Evangelie bewaar. Hierdie profetiese roman verweef fiksie met Bybelse waarheid en herinner ons daaraan dat God se lig nooit deur duisternis oorweldig kan word nie.
Jakob se Mense is nie net ’n verhaal nie – dit is ’n oproep tot waaksaamheid, geloof en volharding. Dit is ’n kragtige boek vir almal wat wil verstaan, vasstaan en hoop vind in ’n tyd van onsekerheid.
Waar onderskeid tussen lig en duisternis so nodig is, bied hierdie roman ’n verfrissende verrassing wat absoluut in Gees en Waarheid geskryf is. Die outeur neem die leser op ’n reis van ontdekking van die Lig van Jesus Christus wat in die duisternis skyn.
Haar vermoë om die Woord van God op so ’n intense manier deel te maak van die storielyn is indrukwekkend. Daar het maande se navorsing, lees en studie in hierdie roman ingegaan, en dit kan in elke hoofstuk gevoel word.
Ek het my ingeleef in die lewe van die twee jong meisies wat die blik vol briewe ontdek. Hierdie is nie sommer enige briewe nie, maar briewe wat die waarheid en hoop van God se Woord onthul. Jakob se Mense is ’n aangrypende verhaal van oorlewing en geloof, wat herinner dat selfs in die donkerste tye die lig van Christus nooit uitgedoof kan word nie.
Jakob se Mense is ’n profetiese roman wat jou uitdaag om vas te staan, wakker te bly en gereed te wees vir die Koning wat kom.
Ek kan hierdie boek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit sal jou lewe verander – dit het myne! Die Woord is die Waarheid, en die Waarheid maak vry.
Mariska Kemp – Skrywer, Bybelse berader en mede-stigter van Kinders van God SA

👉 Moenie wag nie –bestel jou kopie vandag en wees deel van die getuienis!
Bestel aanlyn en kry aflewering reg by jou deur (SA – slegs R79).
Gratis aflewering in Oudtshoorn
E-boeke ook beskikbaar.
Koop nou:
📚Sagteband:🛍️ Slegs R250
https://www.miahouseofpublishingptyltd.com/products/p-aa?utm_campaign=share_orders&utm_content=android&utm_medium=product-links
📚Eboek:🛍️ Slegs R150
https://www.miahouseofpublishingptyltd.com/products/e-fa-jakob-se-mense-deur-veronica-van-der-walt?utm_campaign=share_orders&utm_content=android&utm_medium=product-links
www.miahouseofpublishingptyltd.com
Vrae? 066 368 8626 | [email protected]

02/10/2025
Het jy 'n boek geskryf?Sit jy dalk nou met jou hande in jou hare en wonder:  "Wat nou?"Moet jou nie bekommer nie!By The ...
29/09/2025

Het jy 'n boek geskryf?
Sit jy dalk nou met jou hande in jou hare en wonder: "Wat nou?"
Moet jou nie bekommer nie!
By The Mia House of Publishing and Distribution Group (Pty) Ltd.) kan ons jou hand vat op hierdie reis van selfpublisering...

Ons neem jou van manuskrip tot 'n droom wat bewaarheid word.

N.B. Ons help jou as skrywer ook met verkope en verspreiding van jou boek/boeke. Besoek gerus ons Mia Café aanlynwinkel.
🛍️ www.miahouseofpublishingptyltd.com
Kontak ons vandag nog vir jou komplimentêre kwotasie...
Vul net die aansoekvorm👇 in, epos jou manuskrip in MS Word formaat, en ons kontak jou.
https://forms.gle/tkH2R8FxbKh9BhHn6
Kontak ons:
📧 [email protected]
📞 066 368 8626

MIA... WAAR WOORDE LEWE BRING!






📢NUWE BOEK VRYSTELLING📢Nou beskikbaar op voorafbestelling 🔥Jakob se Mense– ’n profetiese roman wat jou geloof aan die br...
26/09/2025

📢NUWE BOEK VRYSTELLING📢
Nou beskikbaar op voorafbestelling
🔥Jakob se Mense– ’n profetiese roman wat jou geloof aan die brand steek! Ontdek ’n verhaal van hoop, oorlewing en die lig van Christus in ’n wêreld van duisternis. 🌍✝️
👉 Moenie wag nie –bestel jou kopie vandag en wees deel van die getuienis!
Bestel aanlyn en kry aflewering reg by jou deur (SA – slegs R79).
Gratis aflewering in Oudtshoorn
E-boeke ook beskikbaar.
Koop nou:
📚Sagteband:🛍️ Slegs R250
https://www.miahouseofpublishingptyltd.com/products/p-aa?utm_campaign=share_orders&utm_content=android&utm_medium=product-links
📚Eboek:🛍️ Slegs R150
https://www.miahouseofpublishingptyltd.com/products/e-fa-jakob-se-mense-deur-veronica-van-der-walt?utm_campaign=share_orders&utm_content=android&utm_medium=product-links
www.miahouseofpublishingptyltd.com
Vrae? 066 368 8626 | [email protected]

THE MIA HOUSE OF PUBLISHING & DISTRIBUTION GROUPWAAR WOORDE LEWE BRING!| WHERE WORDS BRING LIFE!Het jy 'n getuienis of s...
25/09/2025

THE MIA HOUSE OF PUBLISHING & DISTRIBUTION GROUP
WAAR WOORDE LEWE BRING!| WHERE WORDS BRING LIFE!

Het jy 'n getuienis of storie wat jy graag met die wêreld wil deel?
God sê:
"Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het."
– Jeremia 30:2 (Afr 53)

By The Mia House of Publishing & Distribution Group help ons jou om daardie droom te bewaarheid – of dit nou 'n getuienis, autobiografie, poësie, of 'n verhaal van hoop, genesing en verandering is.

Ons spesialiseer in:
■ Getuienisboeke & Outobiografieë
■ Poësie uit God se hart
■ Stories wat sosiale kwessies aanspreek
■ Lewensveranderende getuienisse
■ Boeke wat hoop bring

Gratis kwotasie beskikbaar – en afbetalingsooreenkoms beskikbaar!

Doen nou aansoek:
Klik hier om jou vorm in te vul

Besoek ons webtuiste:
https://sites.google.com/view/mia-house-of-publishing-pty-lt

Kontak ons:
📧 [email protected]
📞 066 368 8626

“En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en die woord van hulle getuienis…”
– Openbaring 12:11

22/09/2025

At Mia we will bring your words to life!
YES, WE CAN! Online service available in Afrikaans & English. Contact us today!
☎️WhatsApp 066 3688626
📧[email protected]

“Proudly South African & publishing Christian literature in English and Afrikaans. Let’s bring your story to life!      ...
04/09/2025

“Proudly South African & publishing Christian literature in English and Afrikaans. Let’s bring your story to life!

📧[email protected]
☎️0663688626

25/08/2025

“Editing, design, ISBN, — all in one place. Your book deserves the best! ”

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836925519

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Mia House of Publishing & Distribution Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share