- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Die Inligtingsreguleerder het die Departement van Basiese Onderwys verbied om vanjaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamenuitslae op openbare forums, insluitend koerante, uit te gee.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
Build One South Africa in Gauteng has launched a petition calling for the Emfuleni Local Municipality to be placed under administration due to ongoing service delivery failures. According to the party, the municipality has struggled with water and electricity shortages, waste management issues, mounting debt, and misallocating funds.
This and more in today's 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Die Vanderbijlpark SAPD sê 'n moordverdagte wat op parool uit was, is onlangs deur hul speurder-eenheid op aanklagte van huisroof weer in hegtenis geneem.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
The Gauteng government has revealed that councilors in the Emfuleni Local Municipality, including the mayor, are among the culprits not paying their balances for rates and services.
This and more in today's 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Twee bestuurslede van die N-e-FG-pensioenfondsadministrateur in Vanderbilpark deur die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor met 30-mijoen-rand elk beboet en vir 30 jaar geskors.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Twee ouers het met ernstige bewerings teen Sebokeng Hospitaal na vore gekom en beweer dat hul babas brandwonde opgedoen het terwyl hulle onder die hospitaal se sorg was.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
The Fuels Industry Association of South Africa has raised the alarm on the persistent issue of diesel being blended with illuminating paraffin. The association says this illegal activity has not only caused significant financial losses to the fiscus but has also caused equipment failures and market distortions.
This and more in today's 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die feit dat Eskom kragvoorsiening by die Emfuleni-munisipaliteit oorgeneem het, is nog ʼn bewys van die ANC se wanbestuur.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
The latest data from the Department of Water and Sanitation has shown that the level of the Vaal Dam has dropped even further below the 40% mark. The latest data, recorded on 14 October 2024 shows the Vaal Dam’s level stands at 37.8%.
This and more in today's 90.6 FM News news bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
Rand Water says water storage levels throughout Gauteng Province have significantly declined due to excessive water withdrawals by municipalities. Rand Water spokesperson, Makenosi Maroo, says the water entity has repeatedly warned municipalities in Gauteng about a potential crisis.
This and more in today's 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin deur Harry's Butchery geborg -
Die Valke het ses verdagtes in hegtenis geneem wat betrokke is by 'n tenderbedrogskema van R400 miljoen wat met Eskom en Sasol verbind word. IOL berig die bedrieglike aktiwiteite dateer terug na 2017, wat bedrieglike praktyke behels wat kommer in Suid-Afrika se energie- en nywerheidsektore gewek het.
Hierdie en meer in vandag se 90.6 FM News bulletin.
- Bulletin sponsored by Harry's Butchery -
Eskom and the Emfuleni Local Municipality have reached an agreement relating to the attachment of the bank accounts to ensure that the municipality can pay salaries to its employees.
This and more in today's 90.6 FM News bulletin.