Calling all businesses and individuals who want to invest in communities and receive a tax benefit! Support the Queen Butterfly Foundation, Rehabilitation Centre for people with cerebral palsy and other special needs challenges.
Sponsor one child and one facilitator plus transport @R15 000 per month.
Packages from R5k to R10k available. Details in video.
Contact Alet Engelbrecht 083 669 8526
Palesa Mofokeng 060 883 7800; [email protected]
PB0 9300522551
NPO 155-863
It only takes one person to make a huge difference....
The Botanical Garden in Emmarentia used to be filled with beautiful roses. The Gold Reef Rose Society started planting rose bushes in September 2023 to restore the gardens to its former glory. They need our help.
Contact Barbara Wood on [email protected] for donations to fill up all the rose beds and restore the water fountains.
Emmarentia dam in Johannesburg, pragtig met die herfskleure.
Padel, 'n kombinasie van tennis, muurbal, pret en sosialisering is besig om die wêreld oor te neem. En waar is dit nou mooier om Padel te speel met die see se geruis in die agtergrond as by die Punt in Mosselbaai?
#KaleidoskoopMedia #Padel #MosselbayTourism #GeorgeTourism #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap #Sport #Fitness #Fun #ToDoList #Mosselbay #Mosselbaai
Brothers Coffee in Groot-Brakrivier het die afgelope paar jaar net nog beter geraak en is telkens in die Top 10 van nasionale kompetisies. Ben Ferreira en sy span verduidelik die geheim agter hul sukses! Remember to like the post and to follow #kaleidoskoopmedia!
#georgetourism #wildernesstourism #communitysupport #Grootbrak #SouthernCape #newspaper #mosselbaytourism #coffeeaddict #coffeeroaster
'N Fees van eg Suid-Afrikaanse, handgemaakte produkte wat met liefde uitgesoek is, wag op jou as jy The Mercentile in Groot-Brakrivier besoek. Oorsese toeriste keer jaarliks terug vir hul geliefde items. Besoek #themercantilesa by 105 Langstraat, Groot-Brakrivier. Onthou om ons te 'Follow & Like' asb.
#KaapKaleidoskoop #SouthernCape #CommunitySupport #mosselbaytourism #makingadifference #Grootbrak #newspaper #wesgro #wildernesstourism #georgetourism
Ons het onlangs by Dailybreadbakeryrsa ingeloer in Groot-Brakrivier. Behalwe die heerlike gebak, is die koffie van hul eie handelsmerk #coffeeculture ook heerlik en beslis 'n besoek werd. Lorraine Sadler vertel meer oor die magiese kwaliteite van koffie.
#SouthernCape #communitysupport #mosselbaytourism #makingadifference #newspaper
#Grootbrak
Hi everyone! 🌟 You can support me by sending Stars - they help me earn money to keep making content you love.
Whenever you see the Stars icon, you can send me Stars!
#StarsEverywhere
Ek het onlangs dié oulike 'handywoman' van Groot-Brakrivier raakgeloop tydens 'n besoek aan Brothers Coffee. Sy vertel wat sy alles kan doen. Kontaknommer 084 220 4468.
"Follow en like' ons vir meer sulke stories.
#SouthernCape #mosselbaytourism #communitysupport #makingadifference #newspaper
"Kindness to people and the environment". Dr John Francis, the Planet Walker, explains the philosophy behind him not talking for 17 years and now hiking from Cape Point to Cairo.
We caught up with him while walking along the coast in Mossel Bay. Follow us for more news of his journey.
#KaapKaleidoskoop #braknuus #SouthernCape #mosselbaytourism #newspaper #SuidKaap
DIe Diaz Primêre Skool in D'Almeida, Mosselbaai, is baanbrekers op vele terreine! Hulle is braaf genoeg om 'n Passiespele in Maart aan te bied met onderwysers, leerders, werkers, familie en vriende wat almal help om die produksie 'n sukses te maak. Moenie uitmis nie, koop vinnig kaartjies om teleurstelling te voorkom. Like en follow asb!
#KaapKaleidoskoop #braknuus #SouthernCape #newspaper #communitysupport #ondersteungemeenskap #mosselbaytourism #makingadifference
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Alex Hansford, Michelle Snyders, Hendrik Human, Enrica Brander, Deborah Lynn Brady
Minke Janse van Rensburg, die SA Sportvrou van die Jaar met 'n gestremdheid, 2022, en Savanna Haselau, beide van George gaan in Maart aan die Swem Wêreldkampioenskap in Turkye deelneem. Ons het 'n oefensessie by die Garden Route Swim School bygewoon.
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap
Hervin Se sop kombuis van Sonskynvallei, buite Hartenbos, vier einde Februarie hul derde verjaardag. Met die Kerspartytjie het sowat 500 kinders opgedaag. Hulle verwag nog meer kinders vir dié verjaardagpartytjie.
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap
House of Valor in die Friemersheim omgewing, naby Groot-Brakrivier, behaal reeds groot sukses deur gerehabiliteerde mans 'n tuiste te gee en te ondersteun om weer hul plek in die samelewing in te neem. Kaap Kaleidoskoop het gaan inloer...
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap
Die Bonnievale Outisme Sorgsentrum is een van die min plekke in die land waar outistiese jong mans kan leef en bly.
The Spectrum Society beplan 'n vaardigheidskool vir jong outiste in die Midbrak-omgewing, ook waar versorgers opgelei kan word in die hantering van ons 'differently able' jong mense en 'n uitspanplek waar ouers en hul 'special needs' kinders vir 'n paar uur in vrede kan vertoef.
Stuur 'n boodskap hieronder as jy betrokke wil raak of whatsapp 083 306 8504
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap
Dailybreadbakeryrsa se heerlike aroma van gemaalde koffiebone en vars gebakte brode lok talle besoekers óp met die trappe by die Ou Bakhuis, 'n nuwe sentrum in Groot-Brakrivier. Die eienaars, Isak en Lorraine Sadler, vertel meer van hul plek.
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #NewNewspaper #SouthernCape
Die besondere rustigheid van 'n bootvaart op die rivier met die Groot Brak Ferry word in die video weerspieël. Ons gesels met Jan Hoevers oor die nuwe toerisme aantreklikheid in die Tuinroete.
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #NewNewspaper #SouthernCape
Die Groot Brak Brass Band was vanjaar weer deel van die Kaapse Klopse Nuwejaarsvieringe. 'n Kleiner groep het onlangs plaaslike inwoners vermaak met hul dansroetine en orkes-musiek in hul nuwe klere wat deur Ashwin Willemse geborg is. En glo my, dis harde werk om vir ure só te 'perform'! Onthou om te 'follow' en te 'like' asb.
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #NewNewspaper #SouthernCape
Onthou asb om Kaap Kaleidoskoop te like en te follow, help ons om 'n reuse verskil te maak 🤓 Dankie!
#KaapKaleidoskoop #BrakNuus #BrakNews #CommunitySupport #OndesrteunGemeenskap #Newspaper #Koerant #SouthernCape #SuidKaap