Overdeberg

Overdeberg 'n Gratis, aanlyn, interaktiewe & volkleur gemeenskapskoerant vir die Overberg. A free, online, interactive & full colour community newspaper for the Overberg.
(2)

29/02/2024
13/07/2022
19/06/2022
⚠Warnings issued by SAWS for tomorrow (13/06/2022):Yellow level 4 warning for rain leading to localized flooding of road...
12/06/2022



Warnings issued by SAWS for tomorrow (13/06/2022):

Yellow level 4 warning for rain leading to localized flooding of roads and formal/informal settlements is expected over the Cape Metropole, western areas of Cape Winelands and Overberg Districts.

Yellow level 2 warning for wind resulting in difficulty in navigation at sea is expected over the City of Cape Town as well as between Cape Point and Cape Agulhas.

Yellow level 3 warning for wind resulting in damages to formal/informal settlements is expected over the southern parts of Namakwa and the northern interior of the Western Cape.

ℹ️
08/06/2022

ℹ️

‼️

ℹ
01/06/2022

Ons nuutste uitgawe is beskikbaar op platvorms geskik vir slimfone, skootrekenaars en tablette 📰
26/05/2022

Ons nuutste uitgawe is beskikbaar op platvorms geskik vir slimfone, skootrekenaars en tablette 📰

Goeiedag aan julle... uitgawe 116 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikb...
26/05/2022

Goeiedag aan julle... uitgawe 116 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikbare skakels vir julle om uit te kies ⬇

https://pubhtml5.com/kslu/buzt
(skakels is nie aktief nie)

https://issuu.com/overdeberg2020/docs/116_active
(skakels is almal aktief & ekstern)

https://drive.google.com/file/d/1eDrOwRA2POamve-mw7Kh0aYahE9ouXda/view?usp=sharing
(skakel vir die aflaai van die koerant met aktiewe skakels intern & aktiewe videoskakels)

Geniet die res van julle dag en die naweek wat voorlê!

Dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning van OVERdeBERG en deel gerus die plasing met julle familie, vriende en dan ook besigheidskontakte. Die ondersteuning word opreg waardeer 🙂







ℹ️
25/05/2022

ℹ️

🤩
23/05/2022

🤩

Eerskomende Vrydag se uitgawe sal die laaste een wees tot 17 Junie 2022. Ek is besig met die afsluiting van die skooljaa...
22/05/2022

Eerskomende Vrydag se uitgawe sal die laaste een wees tot 17 Junie 2022. Ek is besig met die afsluiting van die skooljaar in Kuwait en sal ook besig wees met voorbereidings vir my reis terug na Suid-Afrika vir die vakansie - wat ook baie ekstra tyd in beslag neem ✈️

This Friday's issue will be the last one until 17 June 2022. I'm busy with the conclusion of the school year in Kuwait and will also be busy with travel preparations back to South Africa for the holiday - which also takes a lot of extra time ✈️

Goeiedag aan julle... uitgawe 115 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikb...
19/05/2022

Goeiedag aan julle... uitgawe 115 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikbare skakels vir julle om uit te kies ⬇

https://pubhtml5.com/kslu/irlu
(skakels is nie aktief nie)

https://issuu.com/overdeberg2020/docs/115_active
(skakels is almal aktief & ekstern)

https://drive.google.com/file/d/1w_awWPLnH1kUVzE34tzDi_N7i2-MBniG/view?usp=sharing
(skakel vir die aflaai van die koerant met aktiewe skakels intern & aktiewe videoskakels)

Geniet die res van julle dag en die naweek wat voorlê!

Dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning van OVERdeBERG en deel gerus die plasing met julle familie, vriende en dan ook besigheidskontakte. Die ondersteuning word opreg waardeer 🙂









Vandag is Internasionale Museumdag ⚓Vlnr Rudi de Waal, Maureen Eksteen, Letty-Ann Möller, Louis Willemse en Annette Huma...
18/05/2022

Vandag is Internasionale Museumdag ⚓

Vlnr Rudi de Waal, Maureen Eksteen, Letty-Ann Möller, Louis Willemse en Annette Human. Links agter Ben Burger en regs agter Sylvia Reid by die Internasionale Museum Opedag besoek aan Bredasdorp se Skeepswrakmuseum.

🕺💃
13/05/2022

🕺💃

Goeiedag aan julle... uitgawe 114 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikb...
12/05/2022

Goeiedag aan julle... uitgawe 114 is beskikbaar as blaaibare & aktiewe PDF by die volgende skakels. Daar is drie beskikbare skakels vir julle om uit te kies ⬇

https://pubhtml5.com/kslu/yxim
(skakels is nie aktief nie)

https://issuu.com/overdeberg2020/docs/114_active
(skakels is almal aktief & ekstern)

https://drive.google.com/file/d/11Zwvrlhi3uTIuPrjmJIObOjdrv0ka3Jz/view?usp=sharing
(skakel vir die aflaai van die koerant met aktiewe skakels intern & aktiewe videoskakels)

Geniet die res van julle dag en die naweek wat voorlê!

Dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning van OVERdeBERG en deel gerus die plasing met julle familie, vriende en dan ook besigheidskontakte. Die ondersteuning word opreg waardeer 🙂






Vriende van die Skeepswrakmuseum ⚓
11/05/2022

Vriende van die Skeepswrakmuseum ⚓

❤️
08/05/2022

❤️

🚤
05/05/2022

🚤

Address


Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 17:00

Telephone

+27817350790

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overdeberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share

OVERdeBERG

Welkom by OVERdeBERG gemeenskapsblad. Oorspronklike nuusberigte en artikels uit die Overbergstreek. Ons is slegs aanlyn beskikbaar, volkleur & interaktief.

Kontak ons vandag nog indien jy graag in OVERdeBERG wil adverteer. Jy kan ook by ons aansluit as vryskutfotograaf of -joernalis. Ons advertensiekostes is aansienlik laer as ander publikasies. Positiewe nuus en stories uit die gemeenskap vir die gemeenskap is vir ons baie belangrik. OVERdeBERG is ook 100% papierloos, wat die klem baie sterk plaas op bewaring. Kom word deel van ons familie!

Jy kan ons kontak by die volgende:

[email protected] (e-pos) of by +27 65 686 2204 (WhatsApp)