Are we ready for the Miss Thabazimbi 2023 pageant?? 😍🤩
We are getting so excited as time is nearing to our finals!
Kyk hoe besonders lyk ons krone, sashes en pryse!
Weereens Baie Dankie aan al ons fantastiese borge!
Spar
Pondok day spa
Marie Havenga -Avon
Malie's Mobile hair
Aesthetics by Michelle
Marie Engelbrecht Photography
Lily Pad Grooming Studio
Ali - Salon Mia Belle
Courtney Robinson photography
Damasa Dance Studio
Kids Corner Kookklasse
Feather Fine Ink
Ultra Body Nutrition Shop
Planet Beauty
Medi Hair
Love of Letfins
NPL supplements
M&M Designs
PUBLIEKE KEUSE / PUBLIC CHOICE
DIT IS AMPER TYD!
IT IS ALMOST TIME!
So lus makertjie om te wys die krone is alreeds gekry. Finaliste is besig met hulle liefdadigheidswerk van hul eie keuse en ondersteun hulle asb met fondsinsameling. Vanjaar se fondsinsameling gaan 'n donasie oorhandig aan Spitskop Special needs school. Ons vra help die finsliste met die fondsinsameling ook, dis immers vir 'n baie goeie doel.
Onthou om julle familie en vriende te vra om hulle foto's te gaan like hierso op die blad vir publieke keuse. Die Kroningsaand vind plaas op 29 Julie 2022 in die Trollope saal tydens die Thabazimbi Landbou en Nywerheid Skou om 18:00. Moenie die geleentheid misloop nie.
Is jy die volgende Mnr of Mej Thabazimbi 2022?
Ons is op soek na rolmodelle wat sal teruggee aan die gemeenskap.
Are you the next Mr or Miss Thabazimbi 2022?
We are looking for role models who will give back to the community.