LetsJam.Cloud

  • Home
  • LetsJam.Cloud

LetsJam.Cloud LetsJam - Stream. Perform. Earn.
(1)

Kom ervaar ’n vertoning van pragtige duetmusiek saam met Manuel Escórcio, Zita Pretorius, Willem Botha, Nadia Beukes, Du...
22/10/2021

Kom ervaar ’n vertoning van pragtige duetmusiek saam met Manuel Escórcio, Zita Pretorius, Willem Botha, Nadia Beukes, Du Preez Stoltz, Charlize Berg, Louis Look en Loriska Schmidt op 22 Oktober om 19:00, regstreeks by https://letsjam.cloud

Nege uur op Oujaarsaand is jy gehok. Daarom kom ons na jou toe! Die wonderlike Afri-Duetfees wat op 4 en 5 Desember plaa...
31/12/2020

Nege uur op Oujaarsaand is jy gehok. Daarom kom ons na jou toe! Die wonderlike Afri-Duetfees wat op 4 en 5 Desember plaasgevind het kom jou huis binnegestroom!

Om meer uit te vind en kaartjies te koop gaan na: https://www.letsjam.cloud/blog-preview?articleId=46

During this upcoming concert, Luke van Der Merwe will be playing a beautiful hand-painted Russian harp, that will transp...
15/12/2020

During this upcoming concert, Luke van Der Merwe will be playing a beautiful hand-painted Russian harp, that will transport you to undiscovered, cold regions on the Russian continent.

Read more on this upcoming event here: https://www.letsjam.cloud/blog-preview?articleId=34

Ever heard of a bloogle resonator? Another very modern musical instrument featured in "World in a Suitcase" by Luke and ...
14/12/2020

Ever heard of a bloogle resonator? Another very modern musical instrument featured in "World in a Suitcase" by Luke and Gerben. To read more see the below blog from where you can buy tickets now.

https://www.letsjam.cloud/blog-preview?articleId=25

The upcoming ‘World in a Suitcase’ concert is a celebration of human experiences, traditions, and cultures across the gl...
13/12/2020

The upcoming ‘World in a Suitcase’ concert is a celebration of human experiences, traditions, and cultures across the globe. The ancient harmonies and unusual instruments will send chills down your spine. One such instrument featured today is the Oud.

To read more about this amazing instrument click here: https://www.letsjam.cloud/blog-preview?articleId=23

Not able to travel overseas this year? Let Luke and Gerben take you on a journey around the world in their upcoming show...
12/12/2020

Not able to travel overseas this year? Let Luke and Gerben take you on a journey around the world in their upcoming show. Read all about one of the many instruments featured in the show here - The Angklung
https://www.letsjam.cloud/blog-preview?articleId=20

Afri-Duet Fees 2020Vir ou laas is die Afri-Duet Fees 2020 weer beskikbaar by LetsJam.Cloud eerskomende Vrydag aand 19:00...
10/12/2020

Afri-Duet Fees 2020

Vir ou laas is die Afri-Duet Fees 2020 weer beskikbaar by LetsJam.Cloud eerskomende Vrydag aand 19:00, 11 Desember 2020. So kom vier fees saam met die land se beste sangduo's Willem Botha en Nadia Beukes, Jannie Moolman en Zita Pretorius, Kevin Leo en Arina de Witt en Willie en Natasha Joubert. Plus kom sien wie word vanjaar vereer met die FAK Lewenslange Bydrae toekenning.

Koop jou kaartjies nou by hierdie skakel:
https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=40

05/12/2020

Hallo to everyone,

After a successful show in South Africa last night we are streaming the Gala Concert right now on the New Zeeland timeline.

Anyone that bought a ticket for last night’s event or any of the events around the world can now join any of the streams that will repeat throughout the weekend.

So login to your account and watch the wonderful show again!

Sluit 2020 af in Afrikaans!Verlang jy huis toe, maar daar is geen vooruitsigte vir ‘n somerkersfees in Suid-Afrika nie? ...
01/12/2020

Sluit 2020 af in Afrikaans!

Verlang jy huis toe, maar daar is geen vooruitsigte vir ‘n somerkersfees in Suid-Afrika nie? Vanjaar bring ons die Afri-Duetfees na jou toe, in jou plaaslike tydgleuf in jou land. Alle liefhebbers van Afrikaans en mooi musiek kan eerskomende naweek saamtrek om een van die groot kultuur konserte op die land se musiek kalender te geniet.

Vanjaar bring ons vir jou duette gesing deur van ons land se beste uitvoerprodukte: Jannie Moolman en Zita Pretorius, Kevin Leo en Arina De Witt, Nadia Beukes en Willem Botha en Wille en Natasha Joubert. Ja, daar is getrou aan Afri-Duetfees tradisie iets vir elke smaak, ‘n geestelike komponent en ‘n heerlike stuk Kersmusiek om na uit te sien.

Hierdie prag-produksie ondersteun deur ons top instrumentaliste en ‘n geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaar word vereer vir sy/haar lewenslange bydrae tot Afrikaans. Die FAK wil niks verklap nie en ons wag in spanning om uit te vind wie die prestige toekenning se ontvanger is!

Jy kan die fees die naweek regstreeks stroom met die nuutste tegnologie en ‘n professionele uitsaaispan. Kom vier saam met ons die Here se seën en beskerming oor ‘n uitdagende jaar en kom geniet ‘n eg Afrikaanse konsert om die jaar af te sluit met bekende wysies en woorde.

Koop jou kaartjies by die onderstaande skakels vir elk van die tydsones:

Nieu-Seeland, Saterdag 5 Desember 2020 om 16:00 NZDT
Auckland - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=30

Australië Oos, Saterdag 5 Desember 2020 om 18:00 AEDT
Sydney - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=31

Australië Wes, Saterdag 5 Desember 2020 om 19:00 AWST
Perth - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=32

Brittanje en Ierland, Saterdag 5 Desember 2020 om 18:00 GMT
Londen en Dublin - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=35

Kanada Oos, Saterdag 5 Desember om 17:00 EST
Toronto - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=33

Kanada Wes, Saterdag 5 Desember om 19:00 MST
Calgary - https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=34

Afri-Duet Fees 2020Kom vier fees saam met die land se beste sangduo's Willem Botha en Nadia Beukes, Jannie Moolman en Zi...
21/11/2020

Afri-Duet Fees 2020

Kom vier fees saam met die land se beste sangduo's Willem Botha en Nadia Beukes, Jannie Moolman en Zita Pretorius, Kevin Leo en Arina de Witt en Willie en Natasha Joubert. Plus kom sien wie word vanjaar vereer met die FAK Lewenslange Bydrae toekenning.

Koop jou kaartjies nou by hierdie skakel:
https://www.letsjam.cloud/buy-ticket?eventId=28

29/06/2020
29/06/2020

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LetsJam.Cloud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LetsJam.Cloud:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share