26/12/2023
LANDNUUS is vanaf 22 Desember 2023 tot 8 Januarie 2024 gesluit. Onthou asseblief dat ons koerant 'n onafhanklike nuusblad is en dus vir ons voortbestaan in die nuwe jaar van ons lesers vir donasies afhanklik is. Indien ons lesers nie die koerant finansieël ondersteun nie, is daar géén waarborg dat die koerant volgende jaar sal voortgaan nie...
Ons volk het 'n volkskoerant nodig en Landnuus is daardie volkskoerant. Doen u deel en word deel van die stryd, want inligting is 'n belangrike wapen en weens 'n gebrek aan kennis gaan ons volk ten gronde. Landnuus moet groei maar daarvoor is ongelukkig fondse nodig. Help ons om te groei sodat die stem van die waarheid wyd gehoor (gelees) word! Besoek ons webwerf by www.landnuus.co.za vir meer inligting oor hoe om 'n donasie te gee.