Kritikus | Uncharted
UNCHARTED
Eers ‘n baie bekende speletjies reeks. En nou ‘n fliek met Tom Holland en Mark Wahlberg in die rolverdeling.
Hoe was hierdie avontuur vir Luan Lauw en Pierre Malan? Kyk die resensie vir hul terugvoer.
#moviereview #moviecritic #films #uncharted
Kritikus | Death on the Nile
Daar was 'n moord op die Nyl Rivier!
Die klassieke Agatha Christie moordverhaal, 'Death on the Nile', kry lewe op die grootskerm.
Tussendeur om hul eie moord op te los, het Pierre Malan en Luan Lauw die film gaan kyk en gee hul resensie.
'Death on the Nile' wys nou in teaters naby jou!
Forum Films
#review #movie #moviecritic #film
2021 se beste en slegste flieks
Kritikus is terug en reg vir 2022!
Maar eers kyk ons terug na wat die beste en slegste flieks was van 2021.
Daar was heelwat goeies asook baie slegtes.
Mag 2022 weer mooi films inhou wat ons gaan geniet en natuurlik sal ons ook vir almal se onthalwe die slegstes kyk en daaroor gesels.
#review #resensie #film #movie
LAST NIGHT IN SOHO
Het jy al ooit gedroom jy is in iemand anders se lewe? Miskien gedroom jy is ń sangeres in die 60's? Maar dan ontaard alles in 'n nagmerrie?
Dis waaroor Edgar Wright se nuutste film, Last Night in Soho, gaan.
Kyk die episode van Kritikus en kruip saam Pierre en Luan in om te sien wat hul reaksie was op die film.
Last Night in Soho wys nou in teaters naby jou.
#film #resensie #review #lastnightinsoho