08/01/2025
Die styging in verbruikerspryse word gereeld aan graanprodusente toegeskryf. In die Graanmark-rubriek skryf Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, oor die invloed wat graanprodusente op die koste van huishoudelike noodsaaklikhede het en ondersoek die bydrae van die res van die waardeketting.
https://sagrainmag.co.za/2024/12/11/hoeveel-dra-produsente-by-tot-verbruikerspryse/
Grain SA/Graan SA