QMAN & Borrie

QMAN & Borrie Die is die offisiele back up account van oorspronklike QMAN page. LAE HOUE episodes en ander video s
(8)

25/07/2024

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Ep. 148 - Moan)

19/07/2024

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Ep. 147 - Nuwe buurman)

⛳Die 3de QMAN & BORRIE GOLFDAG⛳17 OKTOBER 2024 - Akasia Boek jou 4 bal of borg 'n gat hier: www.qmanenborrie.co.za
16/07/2024

⛳Die 3de QMAN & BORRIE GOLFDAG⛳

17 OKTOBER 2024 - Akasia

Boek jou 4 bal of borg 'n gat hier: www.qmanenborrie.co.za

04/05/2024

Laaste episode is geshoot (in die ou huis) - Ons groet die plek en ons groet my buurman en hy word reveal. 😭😄
Reeks gaan aan by die nuwe huis. Kyk uit!

08/04/2024

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE - (Ep. 144 - Baklei deel 2)

TAG jou man/vrou/verloofde

02/04/2024

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Ep. 143 - Baklei)

TAG jou mna/vrou/verloofde

02/03/2024

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE ft. POTTIE (Ep. 142 - vee)

TAG n Bul supporter
TAG `n WP supporter

Feeling like a BOSS in my nuwe CROSS...Al 3 jaar deel vd Halfway Toyota Fourways span en dit bly die grootste voorreg om...
27/02/2024

Feeling like a BOSS in my nuwe CROSS...

Al 3 jaar deel vd Halfway Toyota Fourways span en dit bly die grootste voorreg om elke paar maande die kans te kry om 'n nuwe paar wiele te ry. Die excitement is elke keer soos die eerste keer.

Dankie Kev, Helgardt en Wiekus dat julle altyd ALL THE WAY gaan. Om dankie te sê sal nooit kan regverdig wat julle vir ons doen en beteken nie. Dis bly 'n voorreg om julle naam te kan verteenwoordig. Dankie weereens vir die BLESSING.

Sien julle op die pad!!

08/02/2024

Die QMAN & BORRIE show - Ep. 1

25/12/2023

Die JVR's - LAE HOUE mt QMAN & BORRIE (Geseënd)

22/11/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Toertjie honde)

TAG jou man/vrou
TAG `n toertjie hond

Vir al die tannies wat wil moan oor die een, ek wag in die comments vir julle.

02/11/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE ( EP. 139 - Droom)

TAG jou (jagger)BOMB SQUAD
TAG jou man/vrou/verloofde

Right manne, terwyl Borrie droom van perels, celebrate SA die werklikheid...Ons is WORLD CHAMPS!!!!

Die 2de QMAN & BORRIE golf dag het onlangs plaas gevind en glo my dit was mal!! Ons deel binnekort meer foto's. Vir nou ...
23/10/2023

Die 2de QMAN & BORRIE golf dag het onlangs plaas gevind en glo my dit was mal!! Ons deel binnekort meer foto's. Vir nou wil ons net dankie sê vir nog 'n vol ge-bookte dag. (36 vier balle en 19 gatjie Sponsors) Dis te danke aan julle, die publiek en goeie vriende. 🙏🙏🙏

*Meer volg binnekort*

12/10/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Golf)

Sponsor `n gat op ons golf dag. Kom in kontak by [email protected]

QMAN & BORRIE GOLF DAG
19 Okt. 2023
Waterkloof

09/10/2023

Superbru: Right manne, die nuwe pool is gestig vir daai manne wat gevra het om 'n groot buy in te doen. Scores begin op 0 en geld vanaf die quarter finals...Winner takes all. As ons meer as 50 spelers is sal daar weer geld gaan aan 2de en 3de plek.

✴️Buy in: R1250 / 250 gaan weer aan ons Borrie BOX.
✴️Pool naam: QMAN 1000s

📍Banking details :
TYME BANK
Q. Janse van Rensburg
Branch Code : 678910
Acc nr: 5100 7158 149
Ref: ❗GEBRUIK ASB JOU SPELER NAAM AS REF... BAIE BELANGRIK❗

Pool sluit Saterdag 14 Oktober

29/09/2023

CARPOOL KARAOKE ft. Samantha Leonard in samewerking met die Glimlag Fees...

Met haar wen-stem en passie vir dans en musiek gaan Samantha Leonard seker maak jy glimlag breed tydens die Glimlag Fees. Jy wil verseker daar wees as sy op die verhoog gaan.

Moenie uitstel nie, kry jou kaartjies betyds.

Bespreek hier: https://bit.ly/GlimlagFees23
Kaartjie Pryse:
Aanlynkaartjies (1 Julie 6 Oktober 2023)
Algemeen - R185
VIP - R475 (all ages pay the same price/rate)
Kinders o.12: Gratis
Kinders (12 - 18) @ R120
Studente @ R150
Pensionarisse (oor 61) @ R150

BEPERKTE AANTAL VIP-kaartjies beskikbaar (Toegewyde area wat sitplek insluit, 1 x gratis drankie,gratis water & feeshoed)

Age Restriction: None

Is jy reg?

Glimlag Fees 2023 met trots ondersteun deur:
Belgravia | Hasenrach | Buffelsfontein | Elite Tente | Mit-Mak Motors | LIFT | kykNET | Beeld | ontbytSAKE | Insight Outdoor | The Marketing Zoo | ten bate van Smile Foundation

29/09/2023

⛳QMAN & BORRIE GOLFDAG⛳ : As jy voel julle besigheid het gees en wil graag 'n gat Sponsor om ons te wys jul het gees, kom in kontak met my en kom wees deel van 'n dag waar Golf 'n bysaak is en Kuier die hoofdoel is...

📩 [email protected] of [email protected]

📍 Daars 5x vier balle oor as jy dalk 'n dag wil afvat by die werk...

✴️Datum: 19okt 2023
✴️Waar: Waterkloof

25/09/2023

SUPERBRU PRYSGELD: (lees asb hieronder)
🥇1ste: R70 000 ❗❗❗
🥈2de: R10 000
🥉3de: R5000

Vriende, ons is trots om te laat weet dat iemand gaan wegstap met `n moerse bedrag geld. Ek is regtig trots met wat hier gebeur het. Nooit sou ek kon dink dat ons ooit so groot bedrag sal weggee nie. Ek dink ons is een vd "pools" wat die grootste prysgeld aanbied.
Met dit kon ons +-R40 000 insamel vir die Borrie Box. Baie baie dankie! 🙏🙏🙏

Let wel: Daar was +-850 betalings wat ingekom het uit die 1000+ spelers. Die admin deel om almal se betalings te capture was kompleks. Baie van julle se "speler name" is dieselfde. Baie van julle het my naam as ref gebruik ipv jou "speler naam" wat die capturing moelik gemaak het en sodoende kon ons van julle name nie afmerk as betaal nie. ❗Weet net dat die wenners aan die einde vd kompetisie hulle proof of payments gaan MOET bewys voor gelde oorbetaal word❗ Gelde moes ook betaal word voor of op 22 Sept 2023 (Daar was van julle wat gereel het om betalings te maak sodra jul slaris ontvang het) Enige gelde wat na die 22ste Sept 2023 inkom sal nie kwalifiseer vir die prysgeld nie. Geen gelde word meer aanvaar nie.

Daars van julle wat graag `n pool wou gehad het waar ons `n R1000 buy in doen...Ons gaan wel een skep vir die quarter finals en die groep sal op 0 punte begin. `n Fooi sal ook weer gaan aan die Borrie Box. As ons daar ook `n paar deelnemrs kry, kan iemand wegstap met lekker vakansie geld.

Baie baie dankie dat julle gehelp het om die groep so suksesvol te maak. Eks regtig trots. Mag die beste speler wen. Mag die prysgeld ook aan iemand gaan wat dit wel nodig het.

Cheers op `n lekker groep mense!

08/09/2023

REMINDER: ✴️QMAN SUPERBRU POOL✴️ groep is gestig. Al oor die R11 000 op die spel en dit word net meer. Groep kode: gawkalga

R150 (R50 gaan vir Borrie box)

TYME BANK
CURRENT ACC
B/CODE : 678910
ACC NR: 5100 7158 149
‼️GEBRUIK JOU SPELER NAAM AS REF‼️ baie belangrik!!

Jy sal eers accept word as geld reflekteer.

Baie van julle het all 'n request gestuur maar geen betaling gemaak nie. Indien jy reeds betaal het en nog nie toegelaat is nie laat weet my laat ek kyk.

25/08/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE (Ep. 134 - 69)
(Nie vir sensitiewe ore nie)

TAG jou man/vrou/verloofde

Ons het nog nie die episode hier gepost nie, slegs op die Hoofblad)

03/08/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE ft. POTTIE (Ep. 135 - Barbie)

TAG jou man/vrou/verloofde
TAG Bul Barbie

Ek moet se, ek dink daai rokkie sit mooi aan my...

As julle content like, like en share asb ons videos.

25/07/2023

Namibia vriende, ons sien jul die naweek in Windhoek by die Biltongfees (Windhoek, Namibië) ... Ek weet nie hoeveel van julle hier is op die blad nie, indien wel, laat weet my bietjie in die comments...

HIERS DIT NOU - DIE 2de QMAN & BORRIE CHARITY GOLF DAG EN ONS NOOI JOU EN JOU PELLE / JOU BESIGHEID.Na die sukses in 202...
19/07/2023

HIERS DIT NOU - DIE 2de QMAN & BORRIE CHARITY GOLF DAG EN ONS NOOI JOU EN JOU PELLE / JOU BESIGHEID.

Na die sukses in 2022 met ons eerste golf dag kon ons nie anderste as om die jaar groter en beter te maak nie.

As jy of jou besigheid wil betrokke raak die jaar, kom in kontak met ons - Dit gaan `n fees wees!

Koop jou 4 bal hier / Sponsor `n gat hier : https://qmanenborrie.co.za/

Datum: 19 Okt 2023
Waar: Waterkloof Golf baan
R5000 per 4 bal
R3500 hole sponsor

Alle fondse gaan aan ons QUBE Foundation waaruit ons die Borrie bokse doen.

QMAN & Borrie
BORRIE

12/07/2023

Ons is verheug om QMAN & Borrie aan te kondig as die amptelike ambassadeurs van Glimlagfees 2023!

Hulle bring 'n oorvloed van energie, talent en glimlagte na hierdie besonderse geleentheid. Maak gereed vir 'n onvergeetlike tyd saam met hierdie dinamiese duo! 🌟



Ticketpro
The Marketing Zoo
Sterre
Plectrum
Footy's

10/07/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE ft. Pottie (Ep. 133 - Brannewyn)

TAG jou man/vrou/verloofde
TAG jou jag pelle

Kan jy dit nou oorvertel...Wiet gedink jyt kos nodig op `n jagtrip?

Grappies Credit: Oom Fanus

09/06/2023

Die JVR`s - LAE HOUE mt. QMAN & BORRIE ft. POTTIE (Ep. 132 - Excess)

TAG jou man/vrou/verloofde

manne, daars toe `n baie groot verskil tussen EXCESS en X6!!!! LEES DIE KONTRAK EERS!!

26/05/2023

Die JVR's - LAE HOUE mt QMAN & BORRIE (Ep. 131 - Groente)

TAG jou man/vrou/verloofde

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when QMAN & Borrie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share


Other Digital creator in Pretoria

Show All

You may also like