Sien julle more😉 waar anders as by die Pretoria Boeremark so kom geniet n koffie saam so bietjie musiek en twee manne op hulle unicycles😁
#sfcpradio #pretoriaboeremark #ATTSA #aquafer #CPISA #thebendfoundation #saturday

Musiek, koffie, goeie mense en lekker weer hier by die Pretoria Boeremark elke keer.☀️☀️☀️☀️😃😃😃😃😃

To the group of friends that got a little footloose, here's to you🥳🥳
See you next this weekend at the Pretoria Boeremark
#pretoriaboeremark #sfcpradio #aquafer #ATTSA #CPISA #thebendfoundation #footloose
To the group of friends that got a little footloose, here's to you🥳🥳
#pretoriaboeremark #sfcpradio #aquafer #ATTSA #CPISA #thebendfoundation #footloose
Who's sweeter? Caroline or Friday's😁😁
On stage #isakdeetlefs ladies and gentlemen. Remember if you would like to book any of the artist seen on our page send a dm
#sfcpradio #pretoriaboeremark #ATTSA #aquafer #CPISA #thebendfoundation #localartist
So met die speletjie van Noot vir Noot ons gespeel het by die Pretoria Boeremark. Laat dit ons wonder kan jy die volgende twee liedere raai?😄
Artist: Karli op Viool
#sfcpradio #pretoriaboeremark #GuessTheSong
Dames en here kyk as jy nie die naweek by die Pretoria Boeremark was nie het jy beslis uit gemis😅 Ons die naweek n noot vir noot spel gehad en n klein huisie vol pryse uitgedeel en natuurlik Karli die jong talent met haar Viool wat almal op musikale reis geneem het.
#sfcpradio #pretoriaboeremark #ATTSA #aquafer #CPISA #thebendfoundation #localartist
Dames en here kyk as jy nie die naweek by die Pretoria Boeremark was nie het jy beslis uit gemis😅 Ons die naweek n noot vir noot spel gehad en n klein huisie vol pryse uitgedeel en natuurlik Karli die jong talent met haar Viool wat almal op musikale reis geneem het.
#sfcpradio #pretoriaboeremark #ATTSA #aquafer #CPISA #thebendfoundation #localartist
Het 'n musikale Saterdag geniet by die Pretoria Boeremark saam met Lekkerkry Musiek en 'n spesiale verjaardag serenade! #happybirthday
#sfcpradio #pretoriaboeremark #ATTSA #aquafer #CPISA #thebendfoundation #lekkerkrymusiek