
28/02/2025
As huisgesin moet ons na Josua se woorde streef. Lees hier oor ouers se opdrag om hul kinders in die geloof op te lei.
Josua sê dat hy en sy huis die Here dien. As huisgesin moet ons daarna streef – en meer nog, ouers het die opdrag om kinders in die geloof op te lei.