Low Veld Airobotics

Low Veld Airobotics Precision Farming
Precision agricultural drone survey services. Photography / Videography
Aerial

Low Veld Airobotics is a family run drone service that specialises in aerial imagery & consultation for Companies and Agencies that require advanced drone-related services. We are committed to delivering high-quality results most cost-effectively and rapidly as possible. We will work with you to ensure compliance with all Civil Aviation Authority regulations as our drone pilot has a certified RPL

license, we also hold the required ROC documentation with all appropriate flight insurance as required by the CAA.

I fell in love with these colours when I used them for an order for kids soap. So I decided to try it in a bar of soap. ...
21/05/2024

I fell in love with these colours when I used them for an order for kids soap. So I decided to try it in a bar of soap. As soon as they are ready. I will sell them as a Body Swirl soap.

Mense lag vir my as ek sê ek kan nie met ons kar ry nie, want die drone pas nie in die kar nie.
19/07/2023

Mense lag vir my as ek sê ek kan nie met ons kar ry nie, want die drone pas nie in die kar nie.

12/07/2023
12/07/2023

Hierdie weer is glad nie ideaal vir drone flieg nie. Gelukkig het ek die naweek kans gekry om te vlieg.

Hierdie week het ons twee goed gevier. My verjaardag en die feit dat ons uiteindelik na 'n jaar al die dokumentasie het ...
10/07/2023

Hierdie week het ons twee goed gevier. My verjaardag en die feit dat ons uiteindelik na 'n jaar al die dokumentasie het om kommersieel met die drone te mag vlieg.
'n Jaar gelede het ek die selfie geneem voor die vliegtuig, terwyl ek besig was met my Remote Pilot Lisense. Ja ek het op my verjaardag alleen in Nelspruit gesit en leer vir die teorie eksamens. My brein was oorlaai met inligting waarvan ek nog nooit voorheen gehoor het nie.
Ek het ged**k die teorie was erg. Maar die praktiese eksamen was nog 10 keer erger. Dit was 'n groot fout om te d**k 3 weke is genoeg om vir die prakties te oefen. Op die ou end het my gebede my deurgedra.
Nou in die laaste maand moes ek rondhardloop om alles reg te kry om wettig te mag vlieg. 'n Noodhulp tassie is bymekaar gesit, brandblusser is gekoop, my dokumente is bymekaar gesit en ek moes weer leer. Hierdie keer hoe om die sagteware te gebruik.
Ek sien uit na die pad vorentoe.

Baie dankie Insectec vir 'n baie interessante middag en vir die goeie goggas. Hulle is klaar vrygelaat in my tuin. Ek ho...
23/06/2023

Baie dankie Insectec vir 'n baie interessante middag en vir die goeie goggas. Hulle is klaar vrygelaat in my tuin. Ek hoop hulle is baie honger vir plantluise.

Urbanus het besluit Jannus is oud genoeg om saam met hom te begin foto's neem. Hier is die eindresultaat. Ek d**k daar w...
13/06/2023

Urbanus het besluit Jannus is oud genoeg om saam met hom te begin foto's neem. Hier is die eindresultaat. Ek d**k daar was so bietjie beginner's luck betrokke.

Nee, ek het nie my drone verkeerd neergesit nie. Ek is besig om hom te kalibreer. Net nog 'n manier om die akkuraatheid ...
27/02/2023

Nee, ek het nie my drone verkeerd neergesit nie. Ek is besig om hom te kalibreer. Net nog 'n manier om die akkuraatheid van my foto's te verseker.

https://rdcu.be/c6hNMEk is elke dag verbaas oor die verskillende maniere hoe drones gebruik word.
24/02/2023

https://rdcu.be/c6hNM
Ek is elke dag verbaas oor die verskillende maniere hoe drones gebruik word.

In recent years, global health security has been threatened by the geographical expansion of vector-borne infectious diseases such as malaria, dengue, yellow fever, Zika and chikungunya. For a range of these vector-borne diseases, an increase in residual (exophagic) transmission together with ecolog...

Met die reen wat ons in die laaste paar dae gehad het, was dit moeilik om uit te kom en te vlieg. Dit maak dat ek dit ne...
20/02/2023

Met die reen wat ons in die laaste paar dae gehad het, was dit moeilik om uit te kom en te vlieg. Dit maak dat ek dit net meer waardeer as daar 'n sonskyn dag is. Kyk net hoe breed smile ek omdat ek weer kans kry om met die drone te vlieg.

Phalaborwa se hitte is nie 'n plesier as jy buite moet werk nie. Daarom help dit as ek my eie koelte kan saamry terwyl e...
04/02/2023

Phalaborwa se hitte is nie 'n plesier as jy buite moet werk nie. Daarom help dit as ek my eie koelte kan saamry terwyl ek drone vlieg.

So leer mens elke dag iets nuut. Ek moes vandag my remote kalibreer voor ek weer kan vlieg.Ek hoop julle sien my waar ek...
27/01/2023

So leer mens elke dag iets nuut. Ek moes vandag my remote kalibreer voor ek weer kan vlieg.
Ek hoop julle sien my waar ek agter die drone uitloer. Dis my "happy dance smile" nadat ek dit reggekry het.

So many ways to use drones in agriculture.
16/01/2023

So many ways to use drones in agriculture.

Farmers are continually required to do more with less: in other words, improve yield without boosting inputs. Optimising orchard health is therefore crucial, and it starts with the correct diagnosis. This is where drone technology is showing increasing promise, as it reveals what is invisible to the...

A Good start to this year.Me flying with my drone.Looking forward to a year full of opportunities.Contact me if you are ...
12/01/2023

A Good start to this year.
Me flying with my drone.
Looking forward to a year full of opportunities.

Contact me if you are looking for professional drone services.
Licensed and insured drone pilot.

04/08/2022

Our students talk | Ankie Human

"My time with Saphire Blue was amazing. Even though I didn't know anything about drones, they made sure I understand the information before we continue with the next subject.

They have a very high standard because they want to make sure that you are prepared for the exams.

The same goes for the practical. It was not as easy as I thought it would be. In fact, it was very hard. But with the guidance and support of the Saphire Blue team, I managed to pass the practical exam. Thank you Saphire Blue for the time I could spend with you and for all your time and patience."

Thank you Ankie for choosing

📸

*
*
*
*
*

01/08/2022

As one of the most popular vegetation indices, the Normalized Difference Vegetation Index (NDVI) is a valuable way to understand vegetation health and land u...

Address

55 Tulbach Street
Phalaborwa
1390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Low Veld Airobotics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Low Veld Airobotics:

Videos

Share