Buurtwag Ermelo S4

Buurtwag Ermelo S4 Dis die werk van die polisie, maar dit is ook elkeen van ons se plig om veiligheid in ons omgewing te bevorder. Bv.

Like Buurtwag Ermelo se page op FB en word vandag deel van 'n gemeenskap wat omgee! *hierdie blad is gestig om die VEILIGHEID van Ermelo se inwoners te bevorder
*Geen RASSEHAAT, OPSWEEPING, PROMOFERING VAN GEWELD of POLETIEK sal geduld word.
*GEEN bemarking,behalwe sekuriteits verwant
*Die ADMINS dra die volle reg om plasings te delete, wat nie hulle goedkuring dra nie.
*Lede dra verantwoordelikhe

id van hulle uitlatings, BUURTWAG ERMELO Bestaan uit n groep INDIVIDUE.
*Plasings van n persoonlike natuur gaan heel moontlik verwyder word. RYGELEENTHEDE,WERKSGELEENTHEDE, SOEK VAN OU SKOOLVREINDE.

Uitkyk..!! 🚨🚨🚨🚨Toyota Fortuner gisteraand gesteel in Theunissen straat Ermelo. Reg : FTX 749 MP Kontak nommers indien ge...
21/12/2018

Uitkyk..!! 🚨🚨🚨🚨

Toyota Fortuner gisteraand gesteel in Theunissen straat Ermelo.

Reg : FTX 749 MP

Kontak nommers indien gewaar:
Francois : 084 503 8121
Heinrich : 082 494 6586
Louis : 083 555 0491

27/02/2018

VROU OP PLAAS NABY ERMELO VERMOOR
’n 72-jarige vrou is gisteraand 26 Februarie, op ’n plaas tussen Ermelo en Chrissiesmeer tydens ’n plaasaanval vermoor. Mnr Henry Geldenhuys, Nasionale voorsitter Veilighed TLU –SA het die aanval en moord op die vrou bevestig en gesê meer besonderhede sal later bekend gemaak word- Ermelo Insig

Drie aanvallers het gisteraand ń vrou ontvoer nadat haar 55-jarige man in die  bo-been geskiet was. Die man en vrou het ...
13/01/2018

Drie aanvallers het gisteraand ń vrou ontvoer nadat haar 55-jarige man in die bo-been geskiet was. Die man en vrou het glo omstreeks tien uur na ń kafee toe gestap toe drie mans hulle aangeval het.
Buurtwag was onmiddelik ontbied. Na om en by 25 minute later was die vrou gekry deur ń Buurtwag lid buite die dorp op ń grondpad. Die vrou se voete is vermink. Die aanvallers is nog op vrye voet. Fotos nie vir sensitiewe kykers nie.

Baie dankie aan almal wat vanoggend gehelp het om 3 persone inhegtenis te neem wat R6500-00 se goedere gesteel het in di...
15/11/2017

Baie dankie aan almal wat vanoggend gehelp het om 3 persone inhegtenis te neem wat R6500-00 se goedere gesteel het in die dorp. Spesiale dank aan Ermelo Polisie asook L Geldenhuys en R Grobler wat hulle agterna gesit het.

Baie dankie aan al die lede van Buurtwag sektor 4 asook ACSU vir gister se hulp om die diewe vas te trek wat al lank ges...
31/10/2017

Baie dankie aan al die lede van Buurtwag sektor 4 asook ACSU vir gister se hulp om die diewe vas te trek wat al lank gesoek word.
Die diewe was betrokke by verskeie diefstal sake in die dorp asook buurdorpe. Buurtwag asook ACSU het die kar agtervolg en afgetrek buite die dorp. Suksesvolle arrestasie is gemaak.

Weereens baie dankie aan almal.

Daar was gisteraand by ‘n huis in CH Kotze straat ingebreek. Kluise is uit die muur uitgeruk en oopgebreek. Die gesteeld...
15/10/2017

Daar was gisteraand by ‘n huis in CH Kotze straat ingebreek. Kluise is uit die muur uitgeruk en oopgebreek. Die gesteelde kluise met van die vuurwapens in, was gekry buite die dorp in ‘n dam. Van die gesteelde vuurwapens is teruggekry, die ander vuurwapens is weg.
Baie dankie aan almal wat gehelp het.

Tel a car vanmiddag geroof. Baie dankie aan almal wat gehelp het. Vergadtes inhegtenis geneem. Spesiale dank aan Ermelo ...
18/08/2017

Tel a car vanmiddag geroof. Baie dankie aan almal wat gehelp het. Vergadtes inhegtenis geneem.

Spesiale dank aan Ermelo Buurtwag sektor 4, ACSU & Kasselman sekuriteit asook die boere in die omgewing.

https://www.facebook.com/HighvelderNewspaper/posts/1409397635843202

Tel-a-Car was robbed today when two armed men entered the shop at about 12:30pm.

15/08/2017

Neem asseblief kennis dat daar deur die nag 11 Honde vergiftig was in Servaas Hofmeyer straat.

Ons vra dat almal maar wakker sal wees deur die nag,en dat indien julle iets snaaks sien ons direk sal roep.

Toyota Hilux vroeër vanaand gesteel in Ermelo. Hy is terug gekry in die dorp. Dankie vir al die Buurtwag lede wat reagee...
02/05/2017

Toyota Hilux vroeër vanaand gesteel in Ermelo. Hy is terug gekry in die dorp. Dankie vir al die Buurtwag lede wat reageer het.

Baie dankie aan die lede van Sektor 4 wat ons vanmiddag gehelp het om hierdie twee inbrekers vas te trek Dankie aan Acsu...
02/05/2017

Baie dankie aan die lede van Sektor 4 wat ons vanmiddag gehelp het om hierdie twee inbrekers vas te trek

Dankie aan Acsu wat gehelp het.

Address

H/V Camden & Van Zyl Straat
Msukaligwa
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buurtwag Ermelo S4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buurtwag Ermelo S4:

Videos

Share