Kosmos Stereo 99.3FM

Kosmos Stereo 99.3FM Middelburg (en sommer die HELE provinsie!) se NOMMER 1 stasie vir jou draadloos!
(3)

Die of Daai??Laat weet ons - is jy 'n stort of 'n bad mens??Jinne in die winter koue weet ons maar self nie!! 😅🥶        ...
29/06/2024

Die of Daai??
Laat weet ons - is jy 'n stort of 'n bad mens??

Jinne in die winter koue weet ons maar self nie!! 😅🥶

Tegnologie. Is dit 'n ewel of 'n seën?Skakel in Saterdag 29 Junie om saam te gesels!
28/06/2024

Tegnologie. Is dit 'n ewel of 'n seën?

Skakel in Saterdag 29 Junie om saam te gesels!

28/06/2024

Kom kuier saam by die Windpomp Gebou Cowen Ntuli str 202 A.

27/06/2024

Why not put the fun back in shopping with a wholesome adventure at Food Lover's Market?
Experience their range, value, freshness, and wonder in-store, along with a friendly team ready to serve you.
This is shopping how it's meant to be.
This is Food Lover's Market—it's in the experience.

Okay nou laat ons dit nou hoor???Hoort pynappel op pizza of nie?🍍🍍🍍
27/06/2024

Okay nou laat ons dit nou hoor???

Hoort pynappel op pizza of nie?

🍍🍍🍍

Gesels saam ons op WhatsApp!Dis altyd lekker om van ons luisteraars te hoor!🧡🧡🧡
24/06/2024

Gesels saam ons op WhatsApp!
Dis altyd lekker om van ons luisteraars te hoor!
🧡🧡🧡

Food Lover's Market has fresh produce and a quality butchery selection in colorful abundance, as far as the eye can see!...
24/06/2024

Food Lover's Market has fresh produce and a quality butchery selection in colorful abundance, as far as the eye can see! 🍅🥕🍊

🥕 Veg Combo: 7kg potatoes, a pocket of butternut, 3kg onions, 3kg carrots, and a pocket of oranges – R199
🍊 Sweet C Naartjie Tray – R29.99
🥓 Beef biltong & droëwors – R199.99/kg
🍗 16-piece chicken braai packs – R49.99/kg
🍔 1kg Food Lover’s lean beef mince – R79.99/pack

Food Lover’s Market - it's in the experience.

Check out their website for these and many more deals: http://foodloversmarket.co.za/specials?source=Radio
Valid 24-30 June 2024. While stocks last.

Die of Daai??Laat weet ons - wie is ons net 1 movie tyd mense en wie kyk 'n series tot die einde?
22/06/2024

Die of Daai??
Laat weet ons - wie is ons net 1 movie tyd mense en wie kyk 'n series tot die einde?

Kom maak 'n draai vandag by Wonderpark Sentrum waar ons lekker musiek maak en n verskil maak saam Middelburg se vriendel...
21/06/2024

Kom maak 'n draai vandag by Wonderpark Sentrum waar ons lekker musiek maak en n verskil maak saam Middelburg se vriendelike SANBS span!!

Elke bloed skenking kan tot 3 lewens red!! ❤️❤️❤️

Maak n verkil vandag ✅️

Ons het plek vir 'n nuwe stem🤩Stel jy belang om 'n Kosmos Omroeper te word?Stuur die volgende PER EPOS na ons:✅ CV✅ Dekb...
21/06/2024

Ons het plek vir 'n nuwe stem🤩

Stel jy belang om 'n Kosmos Omroeper te word?

Stuur die volgende PER EPOS na ons:
✅ CV
✅ Dekbrief
✅ Foto van jouself

Epos adres: [email protected]

*** CV's sal SLEGS per e-pos aanvaar word***

Wat is 'n totale wenner winter resep in julle huis?😋😋😋
19/06/2024

Wat is 'n totale wenner winter resep in julle huis?

😋😋😋

Gelukkige Vadersdag aan al ons Pappa's!Julle is ysters en ons weet somer julle is groot geliefd!🥇🥇🥇
16/06/2024

Gelukkige Vadersdag aan al ons Pappa's!
Julle is ysters en ons weet somer julle is groot geliefd!

🥇🥇🥇

Die of Daai??Laat weet ons - wie is ons winter mensies en wie is ons somer blinkers?
15/06/2024

Die of Daai??
Laat weet ons - wie is ons winter mensies en wie is ons somer blinkers?

Wees 'n held vandag, gaan maak 'n draai by die SABS en skenk bloed, jy kan tot 3 mense se lewens red met slegs 1 skenkin...
14/06/2024

Wees 'n held vandag, gaan maak 'n draai by die SABS en skenk bloed, jy kan tot 3 mense se lewens red met slegs 1 skenking!

🩸🩸🩸

Kosmos Stereo 99.3FM se vlag waai met trots!Baie dankie Nico en Angelique DennerHierdie is n uniek geskenk!!
13/06/2024

Kosmos Stereo 99.3FM se vlag waai met trots!
Baie dankie Nico en Angelique Denner
Hierdie is n uniek geskenk!!

BAIE DANKIE!!Engen JANMY Dienste  en Alurail Die manne het besluit Kosmos Stereo 99.3FM  se voertuie moet n skadu afdak ...
13/06/2024

BAIE DANKIE!!
Engen JANMY Dienste en Alurail
Die manne het besluit Kosmos Stereo 99.3FM se voertuie moet n skadu afdak kry.
Ons wardeer opreg!

Hey hey hey ... oorsee is dit vandag Jerky Day!Maar ons Suid-Afrikaners ken van die "real-deal" 😉 vra maarnet die arme  ...
12/06/2024

Hey hey hey ... oorsee is dit vandag Jerky Day!
Maar ons Suid-Afrikaners ken van die "real-deal" 😉 vra maarnet die arme manne wat so hard werk daai kant hoe moeilik is dit sonder 'n lekker Suid-Afrikaner biltong!

Waar kry jy die LEKKERSTE biltong in Middelburg?

Bederf die Pa in jou lewe!
11/06/2024

Bederf die Pa in jou lewe!

Koop jou swart sakke nou by Ouma Joyce beste pryse in die dorp!!
11/06/2024

Koop jou swart sakke nou by Ouma Joyce beste pryse in die dorp!!

Jinne maar die koue kom vir ons die jaar!!🥶🥶🥶Hoe hou julle julle huise warm en spaar krag ook nog??
10/06/2024

Jinne maar die koue kom vir ons die jaar!!
🥶🥶🥶
Hoe hou julle julle huise warm en spaar krag ook nog??

Ouma Joyce verjaar vandag!!Baie geluk ouma!
09/06/2024

Ouma Joyce verjaar vandag!!
Baie geluk ouma!

Ons maak die ateljee MOOI maar met GROOT geraas! Ons is 14h00 weer terug met jou gunsteling stem!
03/06/2024

Ons maak die ateljee MOOI maar met GROOT geraas! Ons is 14h00 weer terug met jou gunsteling stem!

29/05/2024

KD’s Koffee at Alveston Spa - vote and enjoy a free delicious cappuccino on 29 May 2024🇿🇦🙏😊

Food Lover's Market brings you more value for only 50 Bucks!Deals valid until Sunday, 2 June 2024, while stocks last.   ...
28/05/2024

Food Lover's Market brings you more value for only 50 Bucks!
Deals valid until Sunday, 2 June 2024, while stocks last.

26/05/2024
Luister Anton Goosen Liedjieboer se Bly by my (my lief) nou!Starburst Promotions
24/05/2024

Luister Anton Goosen Liedjieboer se Bly by my (my lief) nou!
Starburst Promotions

Liriek: Antjie KrogMusiek Anton Goosen© Bushrock musiek/Gallo 2024B/up Vox: Lise SwartBass: Schalk JoubertGuitar: Illimar NeitzHammond: Simon OrangeIngenier ...

Baie dankie Nico van Ninfa Tuinsentrum!Wat n pragplant vir ons ontvangs.
22/05/2024

Baie dankie Nico van Ninfa Tuinsentrum!
Wat n pragplant vir ons ontvangs.

Skakel in vandag om 13h30 waar ons gesels met Tannie Toetie Kruger wat 22 jaar lank in die huis gebly het waar ons nuwe ...
20/05/2024

Skakel in vandag om 13h30 waar ons gesels met Tannie Toetie Kruger wat 22 jaar lank in die huis gebly het waar ons nuwe kantoor is!

Address

192 Cowen Ntuli Street
Mhluzi
1055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosmos Stereo 99.3FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kosmos Stereo 99.3FM:

Videos

Share


Other Mhluzi media companies

Show All