Java Met Jo

Java Met Jo Love it to live it!

13/02/2025

Wees stil en weet Ek is God Psalm 64:10

Die is 'n geleende gebed vir JOU. Deel dit graag met die eerste vriendin, suster, moeder wat by jou gedagtes kom kuier, ...
06/02/2025

Die is 'n geleende gebed vir JOU. Deel dit graag met die eerste vriendin, suster, moeder wat by jou gedagtes kom kuier, sy het dit dalk net nodig💙

Net God het beter planne vir jou! Beter as jou eie beste plan, beter plan aswat 'n ma vir haar kind het, en ja, beter as...
01/01/2025

Net God het beter planne vir jou! Beter as jou eie beste plan, beter plan aswat 'n ma vir haar kind het, en ja, beter as die beste boer wat 'n plan kan maak. Mag God sy plan in jou lewe bewaarheid in 2025.

May you have a wonderful Christmas day.
24/12/2024

May you have a wonderful Christmas day.

I've just reached 600 followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. 🙏...
19/12/2024

I've just reached 600 followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. 🙏🤗🎉

13/12/2024

Ons het 'n . Baie dankie aan Que's Cafè Running Wild Coffee Co. En The Crafty Ginger wat die geskenkpakkie bymekaar gesit het.

Natasha Sew Knit

01/12/2024

May all your aspirations and dreams for 2024 be filled with Grace in this month.

29/11/2024

Running Wild Coffee Co. het behoorlik die Laeveld aan die brou, hulle deel kennis oor koffie en die belangrike aspekte wat nodig is vir 'n lekker koppie boeretroos.

25/11/2024

Wen 'n prys ter waarde van R1500 saam met👇
Java Met Jo
The Crafty Ginger
Que's Cafè
Running Wild Coffee Co.

Like die 4 pages👆 en share die post👇

Wenner word in die volgende 2 weke aangekondig op die blad.

20/11/2024

Treat someone special this Christmas with a Personalized 20 oZ Skinny tumbler complete with a straw. Order before 13 December.👇

https://wa.me/c/27767060143

27/10/2024

PART 2 : Nonhlanhla Nkuna shared her impressive success story about her journey into entrepreneurship and her business Featherkings Mbombela

25/10/2024

PART 1 : It has been a while since our last Java Met Jo . The wait was all worth it. Nonhlanhla Nkuna shared her impressive success story about her journey into entrepreneurship and her business Featherkings Mbombela

Avon
Khayalami Hotel Mpumalanga

Enjoy every moment of your Monday 💜
09/09/2024

Enjoy every moment of your Monday 💜

26/08/2024

Ontmoet Chemay Drotsky , die hart en siel agter The Crafty Ginger . Ontdek haar reis, uitdagings, en die passie wat haar aan die gang hou. Kyk die volle onderhoud om geïnspireer te word en plaaslike besighede te ondersteun.





















21/08/2024

Net so 'n ou voorsmakie oor wat jy in die toekoms kan verwag hier op Java Met Jo, waarvandaan dit kom en hoekom dit gedoen word.



Kompas Vrou-Woman
Mrs Mpumalanga
Hillicks Model & Talent

‼️WAARSKUWING‼️: LANG LEES, KRY KOFFIE ☕️Kon jy die WWJD bandjie onthou? Ek en sekerlik baie ander Christene het al meer...
11/07/2024

‼️WAARSKUWING‼️: LANG LEES, KRY KOFFIE ☕️

Kon jy die WWJD bandjie onthou?

Ek en sekerlik baie ander Christene het al meer as een keer in ons lewens ons lewe vir Jesus gegee. Maar wat dan?

Ons weet mos dat ons dit moet doen om gered te wees die dag wat ons voor die goue hekke te staan kom.

Meerderheid gemeentes doen baie moeite om mense te kry om te bekeer. En van daar af? Ek self, het maar gedoen wat ek goed d**k, en altyd gewonder of ek in die reg of verkeerd rytjie staan.

Die herrinnering tref my. Op Laerskool in die 90's het die WWJD (What Would Jesus Do) bandjies nogal ge "trend". Meerderheid van ons jongelinge was gaande daaroor en het dit begin dra as 'n status simbool (jy weet mos hoe gaan die tweens aan "kyk vir my").

Hoewel die bandjie in 'n mate wel sy doel gedien het, het dit maklik ook na die ander kant toe geswaai sodra die wêreldsemens in ons uitkom. Jy kon maklik uitgejou word as 'n vals Christen omdat die woede, jaloesie, en selfsugtigheid van 'tween' wees kop kon uitsteek, selfs as jy nie eers jou toebroodjie wou deel nie, was jy nie mededeelsaam genoeg nie. Kinders is soms wreed en ek was een van hulle, aan die ontvang- en uitdienkant.

Eweskielik voel niemand meer waardig om die bandjie te dra nie.

Die WWJD bandie se ontstaan dateer terug na die 1990's. Jamie Tinklenberg het 'n 'grassroot movement' begin om die tieners in haar bybelstudie te help om die frase,What Would Jesus Do, te onthou. Die frase is gebasseer op die vers Galasiërs 2:20 waar Paul sê dat Christus in Christene bly.

Janie se visie vir die maak van die bandjies was nooit bedoel om status of rang te gee aan die een wat dit dra nie, en ook nie om aanspreeklik gehou te word nie. Maar wel 'n item wat ons herinner aan die vers wat jou as mens vertel dat Jesus in jou leef. Sodat jy met sekerheid jou moeilike of maklike besluite nie alleen hoef te neem nie.

So sien ek nou dat ek nie noodwendig aanspreeklik gehou word deur die bandjie te dra nie, dit gee jou nie 'n tipe van 'n status nie.

WWJD herinner jou wel dat jy nie alleen is nie, en is vir jou 'n rigtingaanwyser vir as jy besluite neem.

Of, wat sou jy sê?

Address

Mbombela

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Java Met Jo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Java Met Jo:

Videos

Share