McdeeLow Productions

Vanaand om 8h30 op   📻  &  Se  Op ñ   ProductionOp  Saam  Dankie v die pic Kay-Lee Joané Van Niekerk
07/09/2023

Vanaand om 8h30 op 📻
&
Se
Op ñ Production
Op
Saam
Dankie v die pic Kay-Lee Joané Van Niekerk

07/08/2023

StraatLig - Trug Huis Toe EP ‼️

1. Vir Alicia en Sue-Andrea 💔
Ontmoet 2 sisters van Wes bank. Hulle ma Cecelia Lottering het spoorloos verdwyn op die 10de September 2022..na ñ jaar is sy steeds vermis en het hulle steeds geen antwoorde ❤️‍🩹
👇🏼
https://www.mediafire.com/file/e1se0ycf91du6ac/01.StraatLig+-+vir_Alicia_en_Sue_Andrea.mp3/file

2. Wat is jou naam? ❤️
Het j al ooit verby ñ wild vreemde persoon gestap en net daai exciting gevoel gehad om hul beter te leer ken en dalk te gan voorstel aan jou ma.. hiers n song v 1 van daai oomblikke 😍
Download 👇🏼
https://www.mediafire.com/file/olbfq4hzv68jzum/02.StraatLig+-+Wat+is+jou+Naam.mp3/file

3. Smile nie meer 😥
Nadat sy seksueel molesteer was deur haar onderwyser toe sy nog op laerskool was, het alles verander en haar lewe was nooit meer dieselfde nie. Sy smile nie meer nie 😓
Download 👇🏼
https://www.mediafire.com/file/1kr9eapqjncli0j/03.StraatLig+-+Smile+nie+meer.mp3/file

4.Beter Way 😘
Baie meisies is in verhoudings wat nie goed is v hulle nie.. hule word abuse en sleg behandel en met die song wil ek hulle bewus maak dat daar altyd n Beter Way is .n Beter Persoon wat begeer om hulle Beter te behandel en ñ Beter lewe te gee 🥰
Download 👇🏼
https://www.mediafire.com/file/3v3izr4qo25qkl4/04.StraatLig+-+Beter'Way.mp3/file

5. Vir die Jeug 💪🏼✊🏼
Die eerste gedeelte van di song se lyrics is di woorde van verskillende jong mense wat boodskappies in gestuur het vir Jeug dag..
Die 2 gedeelte is iets opbouend vir di jeug om saam hule te dra en altyd te weet dat God in hul corner is en sy begeerte is om hulle te sien succeed 🙌🏼🫶🏼
Download 👇🏼
https://www.mediafire.com/file/a9rtwknay2sz66t/05.StraatLig+-+VirDieJeug.mp3/file

Geniet die music en dankie v die support 🎶🎵
StraatLig 🇿🇦

12/05/2023
26/07/2021

NuweTrack!!!!🎧
D'Waarheid - OnskuligeMeisie
DropLateriiLink🔥

18/07/2021

NoeMyStraatLigEp
ComingS69n...🎧🎵

-Nuwe'Track'69Fam' (Exodus)-🔥2de'Song 0pi ( Simon6  -InkSperasie)Album💽Feat' Gellyblik (ProdBy' Shanedeepro )🖱  |    |📷 ...
05/06/2021

-Nuwe'Track'69Fam' (Exodus)-🔥
2de'Song 0pi ( Simon6 -InkSperasie)Album💽
Feat' Gellyblik (ProdBy' Shanedeepro )🖱
| |📷 .A.PMusic | 🎵 🔔
https://youtu.be/A1X9GTVCrqg

Address

Leeu-Gamka
6950

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when McdeeLow Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to McdeeLow Productions:

Share