Kontrei Nuus en Snuffel en Smous saam Olive

Kontrei Nuus en Snuffel en Smous saam Olive Elke Saterdagoggend tussen 8vm en 11vm kuier jy saam met Olive op Kontrei Nuus en Snuffel en Smous!

Kragopwekker te koop 6.5kva R9500. Ons kan gekontak word by 0836559559 en 0712298471 Francois en Esme
08/12/2024

Kragopwekker te koop 6.5kva R9500. Ons kan gekontak word by 0836559559 en 0712298471 Francois en Esme

Moorreesburg - 072 738 1118
14/09/2024

Moorreesburg - 072 738 1118

14/09/2024

Baie dankie aan elkeen wat elke Saterdag saam met my gekuier het. Vandag is my laaste program saam met julle!
In die 2 en 'n half jaar wat ek kon uitsaai hier by Houtstok het ek lekker saam jou gekuier, almal se lief en leed gedeel!
Baie dankie dit was heerlike ride!
Louis en die hele Houtstok span, ek gaan julle baie mis!
Tot ons mekaar weer sien! Liefde Olive (Karlien Crouse)

6 stuk eetstel, totaal altesaam 67 stukke met 4 opskepbakke R 1 900 of naaste aanbod. Joanie 0733560624 Vredenburg
14/09/2024

6 stuk eetstel, totaal altesaam 67 stukke met 4 opskepbakke
R 1 900 of naaste aanbod.
Joanie 0733560624 Vredenburg

08/09/2024
Swart potjies te Koop WhatsApp Jacques 0728943467Malmesbury
06/07/2024

Swart potjies te Koop WhatsApp Jacques 0728943467
Malmesbury

1.MULTI STEAMER = R400-00.2.LOGIK "DEEP FREYER" =R500-00.3.STAINLESS STEEL WARE = R650 -00.Skakel: Amanda.Piketberg.083 ...
01/06/2024

1.MULTI STEAMER = R400-00.
2.LOGIK "DEEP FREYER" =R500-00.
3.STAINLESS STEEL WARE = R650 -00.
Skakel: Amanda.
Piketberg.
083 724 1034

TE KOOP R800.00Kontak vir Elsie - 0820462537
01/06/2024

TE KOOP R800.00
Kontak vir Elsie - 0820462537

Ons het so pas verneem ons lisensie vir n additionele frekwensie in die Matzikama Munispale distrik is goedgekeur en lis...
05/04/2024

Ons het so pas verneem ons lisensie vir n additionele frekwensie in die Matzikama Munispale distrik is goedgekeur en lisensie le op my tafel! Binnekort sal ons ons sender gaan plaas op Gifberg!

Binnekort kan jy ons luister tot verby Lutzville!

Whoop Whoop!!

As jy graag n stalletjie by die Houtstok GesinsFees 2024 sou wou bedryf nou is die tyd om aansoek te doen!Kontak ons ger...
01/04/2024

As jy graag n stalletjie by die Houtstok GesinsFees 2024 sou wou bedryf nou is die tyd om aansoek te doen!

Kontak ons gerus op 022 880 0122 of stuur n epos na [email protected]

Kom dans saam met die Houtstok Span op die 19de April 2024 by die Dial Rock saal in Saldanhabaai!Die Houtstok Omroepers ...
31/03/2024

Kom dans saam met die Houtstok Span op die 19de April 2024 by die Dial Rock saal in Saldanhabaai!

Die Houtstok Omroepers gaan die musiek maak!

Bring jou eie eet en drinkgoed!

Kry al jou pelle en bespreek jou kaartjie vandag op 022 880 0122

Lessenaar te koop vir R500 Malmesbury Jacques 0728943467
30/03/2024

Lessenaar te koop vir R500
Malmesbury
Jacques 0728943467

Hier is n geleentheid vir alle stalletjiehouers wat graag wil deel wees van die Houtstok GesinsFees 2024!Kontak ons geru...
27/03/2024

Hier is n geleentheid vir alle stalletjiehouers wat graag wil deel wees van die Houtstok GesinsFees 2024!

Kontak ons gerus op 022 880 0122!

Net so idee van hoe dit lyk daarop die Saldanhabaai Karavaanpark Oord waar Houtstok GesinsFees 2024 aangebied word vanaf...
25/03/2024

Net so idee van hoe dit lyk daarop die Saldanhabaai Karavaanpark Oord waar Houtstok GesinsFees 2024 aangebied word vanaf die 4de tot 6de Oktober 2024!

Vie meer inligting kontak ons gerus op 022 880 0122 of bespreek jou kampeerplek of Chalet nou op www.eazyticket.co.za

Houtstok GesinsFees word die jaar aangebied op die 4de tot 6de Oktober 2024!'n Hele naweek van ongelooflike pret en ples...
22/03/2024

Houtstok GesinsFees word die jaar aangebied op die 4de tot 6de Oktober 2024!
'n Hele naweek van ongelooflike pret en plesier! Lekker musiek dans en saam kuier!
Houtstok Events het die hele Saldanhabaai Karavaanpark uitgehuur en sal vanaf 12H00 die Vrydag, 4de Oktober tot 10H00 die Maandag, 7de Oktober 2024 beskikbaar wees!

Jy kan die hele naweek langs die see kom uitspan. Huur ‘n chalet, bring jou tent of karavaan! Jy rol uit jou bed en reguit na die saal waar alles plaasvind! En glo my dit is bitter bekostigbaar!

Vrydagaand is daar ‘n lekker opskop en karaoke aand, Saterdag oggend van 10uur sal daar plaaslik kunsternaars wees wat jou sal vermaak en Saterdagaand van 7nm tot 12 sal Neels Moir sorg dat jy jouself moeg skoffel!

Sondag het ons ‘n lekker "old school" Country show! Tommy Dell, Caroline du Preez, Barbara Ray, Clive Bruce, Billy Forrest en West SA. Van 10vm to 18H00!! Jy mag en wil dit nie misloop nie!

Daar sal stalletjies wees, Biertuin en tonne kindervermaak! Jou kinders sal veilig wees op die oord.

Ons Entertainment area gaan epic wees! Mechanical bull, Bumping balls, Waterdump, 50m slip en slide, Pillow fight on beam over mud bath en nog meer!
Kaartjies beskikbaar op eazyticket.co.za

Stalletjiehouers kan ons ook kontak!

Vir meer inligting kontak ons gerus op 022 880 0122

Address

Unit 29 Gateway Centre
Langebaan
7357

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kontrei Nuus en Snuffel en Smous saam Olive posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share