Boekeniers

Boekeniers Ons publiseer Afrikaanse of Engelse e-boeke, enige genre. Elke manuskrip word gekeur en basiese redigering is gratis. Navrae: 018 462 2490

Manuskripte kan gestuur word na [email protected].

Earl se derde boek op Kindle - baie geluk!
23/12/2017

Earl se derde boek op Kindle - baie geluk!

These are Earl Smiles' personal observations and thoughts as a South African. He certainly does not hold any struggle credentials, nor does he personally know anyone who does. He considers himself to be a free thinker.

24/10/2017

Boekeniers het vanoggend drie boeke op die Amazon Kindle top-100 lys! Dis "Een Ry Voetspore", "Helder Oordag" en "Die Slegte Vrou"

Hier is Earl se nuutste boek - Inspirerende blogs oor sy lewe. Wel gedaan, Earl!
23/09/2017

Hier is Earl se nuutste boek - Inspirerende blogs oor sy lewe. Wel gedaan, Earl!

This publication has been compiled to inspire ordinary people like you and me. Hopefully through my short stories you will find enough inspiration never to lose hope, to pursue the dreams that you dream of and to share your success with others.

Nog 'n Klerksdorper - baie geluk, Earl!
22/08/2017

Nog 'n Klerksdorper - baie geluk, Earl!

There was once an army of leaf cutter ants transporting pieces of straw to their nest. One particular ant was particularly heavy laden, carrying the biggest and heaviest piece of straw on his back. He began to ask questions. “Why me?” he complained. “All my fellow ants have m...

Ursula Rothman se boekbekendstelling, gisteraand 28/07/2017by die biblioteek in Alabama - 'n baie lekker geleentheid. En...
29/07/2017

Ursula Rothman se boekbekendstelling, gisteraand 28/07/2017by die biblioteek in Alabama - 'n baie lekker geleentheid. En die eetgoed was heerlik, dankie Ursula en familie!

En môreaand is dit Ursula se boekbekendstelling
27/07/2017

En môreaand is dit Ursula se boekbekendstelling

Leverne Mitchell in verlede week se Klerksdorp Rekord
27/07/2017

Leverne Mitchell in verlede week se Klerksdorp Rekord

Boekbekendstelling Vrydag 28ste Julie om 18h30 by Alabama Biblioteek.
22/07/2017

Boekbekendstelling Vrydag 28ste Julie om 18h30 by Alabama Biblioteek.

Hierdie is stories uit my hart. Ek hou al jare die mense om my dop, en die lewe vat my partykeer na vreemde plekke, waar ek wonderlike mense ontmoet.

23/05/2017
Nou op Amazon beskikbaar - Leverne Mitchell se stories, oor haar geloofspad.
23/05/2017

Nou op Amazon beskikbaar - Leverne Mitchell se stories, oor haar geloofspad.

Soms gaan mens deur omstandighede waar jy voor jou siel nie weet hoe jy dit gaan maak nie, maar jy doen. Agterna weet jy nogsteeds nie hoe jy daardeur is nie. Dit is "Een Ry Voetspore". Net God alleen weet, want Hy't my gedra toe ek nie self kon loop nie.

Nou gratis! Net vir twee dae
02/05/2017

Nou gratis! Net vir twee dae

Sy hoor hom amper nie. ‘n Knars, sy voetval op die gruis. Die stuk pad is stil, daar is lanklaas ‘n motor hier verby. Sonbesies skree in die veld. ‘n Skadu skuif voor die son.Sy hoor hom, maar dis heeltemal te laat.

Free for the next four days :)
23/04/2017

Free for the next four days :)

Two kingdoms, poised in an uneasy truce. A king will die - but what of his children? The kingdoms are plunged into a bloody war, and everyone will have to fight to survive.The first part of an exciting new series.

Nou GRATIS op Amazon Kindle Direct Publishing !! Laai sommer nou jou kopie af, en los 'n lekker resensie/review asb.
08/04/2017

Nou GRATIS op Amazon Kindle Direct Publishing !! Laai sommer nou jou kopie af, en los 'n lekker resensie/review asb.

Ben Bothma, 28, vryskutvertaler, tans dalk te vryskut. Altans, tot die sonderlinge skoonheid die rimpelvrye gang van sy lewe kom vertroebel. Vraag is net, wie is die sonderlinge skoonheid? Die ‘ontvoerde’ Vrouw, met haar glurende oog en bloedrooi pruilmond? Of Evita Bonafida, beelds...

En amper klaar:
22/02/2017

En amper klaar:

Binnekort beskikbaar op Amazon:Lee Redèl se projek, ten bate van mense in plakkerskampe. Stories deur Janet de Vaal; Ger...
21/02/2017

Binnekort beskikbaar op Amazon:
Lee Redèl se projek, ten bate van mense in plakkerskampe. Stories deur Janet de Vaal; Gerda Niemann; Adele Reyneke; Marie Fourie Boschoff; Werner Wehmeyer; Miempie Swart; Magda de Korte; Charles Skeen (Teárlach); Kate Bester; Douwlina du Plessis; Nellie Wessels; Antoinette Venter; Rosa Smit; Dudley Cato; Lydia Gittens; Anicco van Vuuren; Izak Mentz; Helena Mellet; Louis Nell; Marlize Bezuidenhout Schutte en Sarita van der Merwe.

21/01/2017
Boekeniers in die Klerksdorp Rekord!
18/11/2016

Boekeniers in die Klerksdorp Rekord!

Address

Klerksdorp
2570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boekeniers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boekeniers:

Share