You see something you like, and you post a bid for it, (make an offer). The seller then sells the item to the highest bidder. Alternatively, most items on the site also have a "fixed price" option which you can use to simply buy the item outright if you think the price is already fair, and thus you by-pass the auction process. When you bid on a item you must be able to pay for the item once the bi
d is awarded. When you bid you must give the price and you telephone number e.g R190 - 083 000 0000
We charge 10% commission on the final selling price. The amount must be paid into our account with in 48 hours. Just inbox us your item, minimum selling price and "fixed price" contact telephone number and the time it should expire and we will post it for you! ALLE NUWE LEDE LEES EERS HIER ASB.!!! Hierdie groep is vir diegene wat graag iets wil verkoop, maar nie seker is wat dit werd is nie. Reëls vir die groep:
1. Geen pryse word deur die verkoper verskaf nie. (Minimum aanvaarbare bedrag mag wel genoem word.)
2. Moet nie iets lys as jy dit nie regtig wil verkoop nie
3. Moet nie 'n offer maak as jy nie wil koop nie.
4. Moet nie belaglike offers maak nie - ons wil nie van mekaar af steel nie.
5. Hierdie is nie 'n "Waardasie-groep" nie!
6. Ons vra 10% kommissie van die verkoper op items sou dit verkoop word. So bring die bedrag dalk in berekening by jou minimum bod.
7. Voel vry om ook die item op ons Bloemfontein Bid & Buy Auction blad te plaas. . Admin behou die reg om lede te blok wat nie by die reëls hou nie. Admin aanvaar geen aanspreeklikheid vir aksies of uitlatings deur enige gebruiker van hierdie groep nie.
*Neem kennis dat meeste items op meer as een groep, bladsy of webtuiste geadverteer word. Wanneer jy dus ‘n offer gemaak het op ‘n item, en die verkoper nie binne redelike tyd reageer nie, mag dit wees dat die item reeds verkoop is op ‘n ander blad / webtuiste, of dat die offer dalk nie aanvaar is nie. Stuur gerus 'n boodskap aan die adverteerder om te bevestig.
*Verkopers / Adverteerders:
Plaas ‘n “comment” wat meld dat die item verkoop is, of dan dat die laaste offer gemaak nie aanvaar is nie.
*Kopers / Belangstellendes: Hou asb in gedagte dat geen verkopers / adverteerders onder enige kontraktuele verpligting is om die laaste aanbod gemaak, te aanvaar nie.
*Admin vertrou egter dat adverteerders nie hier is om ander se tyd te mors nie – sou daar ‘n patroon “tydmors” in enige adverteerder se posts wees, sal dit bespreek word en mag die admin besluit om geen verdere advertensies van die betrokke party toe te laat nie.
*HET JY DALK JOU POST / OFFER "VERLOOR"??? Op die rekenaar, kliek op die "vergrootglasie" regs bo-aan die bladsy (waar staan “search in this group”) en tik jou naam daar in die blokkie, en siedaar, al jou posts / offers / comments verskyn weer!! Item te koop:
Onthou om n' foto van die eintlike item op te sit Noem die kondisie van die item(s)
Noem die ouderdom van die item(s)
Area is van uiterste belang
Aflewering of afhaal prosedure
Rede hoekom jy wil verkoop as jy d**k dit is van belang
Dankie vir julle bydrae tot die groep!!