01/08/2024
RATEM PROGRAM 2024
Kliek op die skakel om die volledige program te sien van Ratem 2024:
https://bit.ly/ratem2024
ONTHOU:
19 tot 22 Augustus te Riversdal
RATEM LOKALE:
Musiek - Riversdal Burgersentrum
Drama - Laerskool Volschenk Saal en Klubhuis
Dans - Riversdal Moedergemeente Kerksaal
Kuns - Prestasiewerke word uitgestal by alle lokale.
KOSTES:
R15 per dag
R20 Kooraande en Spreekkore-dag
Kaartfasiliteite by Burgersentrum en Laerskool Volschenk.
| Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route | | Niël Rademan Produksies / Hessequa Harmonie | Voorwaarts Primêr | Panorama Primêr - Riversdal | Bontebok Primary School | Hoërskool Heidelberg | Hoërskool Bonnievale | Laerskool Volschenk | Hoërskool Swellendam | Laerskool Swellendam | Swellendam Sekondêre Skool | Laerskool Montagu - Monties | Hoërskool Montagu | Laerskool Buffeljagsrivier | Laerskool Bertie Barnard | Hoërskool Langenhoven | Melkhoutfontein Primary School |
Khula Learning Centre Swellendam | | RETHA POOL Dramaskool | LEGACY-Foundations School Riversdale | Kairos Secondary School - Heidelberg Page | De Waalville Primer | Hoërskool PUNT High School
Sosiale Media Ontwerp en Bestuur deur:
| Yellow Honey Media
| Hessequa Art Route | Hoërskool Bonnievale