Harties FM

Harties FM Listen from anywhere! Jou NUWE gunsteling Radio stasie.
(7)

10/09/2024

Benodig jy 'n webwerf? Maak gerus gebruik van givememy3pager.co.za hulle weet wat hulle doen.

MIDDAG KLANKE ๐ŸŽผ MUSIEK VIDEO ๐Ÿ“น Harties FMHier is Pietman Geldenhuys met sy nuutste enkelsnit vrystelling VAAL SAND.   se...
10/09/2024

MIDDAG KLANKE ๐ŸŽผ MUSIEK VIDEO ๐Ÿ“น Harties FM

Hier is Pietman Geldenhuys met sy nuutste enkelsnit vrystelling VAAL SAND. se liedjie VAAL SAND is tans NOMMER 1 op die Harties FM TOP 20. Weereens baie baie Geluk ๐Ÿ‘

Geniet Pietman Geldenhuys se nuwe musiekvideo vir "Vaal Sand"Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys - https...

10/09/2024

Power Africa is 'n trotse Adverteerder by Harties FM

MIDDAG NUUS - Harties FMMet krediet aan Maroela Media
10/09/2024

MIDDAG NUUS - Harties FM

Met krediet aan Maroela Media

Die slagoffers is in ล‰ plas bloed op die grond aangetref.

RIV Mufasa!! James Earl Jones die akteur en stem agter Darth Vader en ook Lion King sรช Mufasa is gister op die ouderdom ...
10/09/2024

RIV Mufasa!! James Earl Jones die akteur en stem agter Darth Vader en ook Lion King sรช Mufasa is gister op die ouderdom van 93 oorlede.

Mufasa is hemel toe๐Ÿ•Š๏ธ

Rus in Vrede

Oggend Oordenking - Harties FMHiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.Met dank aan die    ...
10/09/2024

Oggend Oordenking - Harties FM

Hiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.

Met dank aan die

Daar kom egter โ€™n tyd, en dit het reeds aangebreek, wanneer die egte aanbidders die Vader vanuit โ€™n hegte verhouding met die Gees en in waarheid sal aanbid, ...

09/09/2024

Laataand Oordenking - Harties FM

Hiermee ook wense vir 'n Heerlike Nagrus aan elke Luisteraar en Ondersteuner.

Met dank aan die Kruispad247 Bediening.

En so lyk die uitslag van die Harties FM TOP 20 vir die afgelope Saterdag, 7 September 2024. Veels Geluk aan elke Kunste...
09/09/2024

En so lyk die uitslag van die Harties FM TOP 20 vir die afgelope Saterdag, 7 September 2024.

Veels Geluk aan elke Kunstenaar met hulle posisie op die Harties FM TOP 20 ๐Ÿ‘

Hier volg 'n lys van die Kunstenaars wie se musiek deel uit maak vd Harties FM TOP 20. Ondersteuners van die betrokke Kunstenaars word aangemoedig om vir hulle musiek (TOP 20) te gaan stem op die Harties FM Webblad by www.hartiesfm.com

Sien gerus ook saam met dit die tabel wat die individuele vordering (posisies op of af) toon van elke Kunstenaar tussen Saterdag 31 Augustus & Saterdag 7 September 2024.

20.) Die Ou Kampvuur - Christiaan Baartman *(Nuut)
19.) Lief my weer Lewendig - Bobby Van Jaarsveld *(Nuut)
18.) Miklshakes By OJ's - (16-2)
17.) Skoolgeld - Elvis Blue (14/-3)
16.) Sokkie tot die Einde - Kurt Darren (13/-3)
15.) Jaloers - Dwayne Griffin (12/-3)
14.) Oom Olifant - (10/-4)
13.) TITANIC - Dirk van der Westhuizen (15/+2)**
12.) Middernag - (19/+7)*******
11.) As Ek Opstaan - Dodo Nyoka (04/-7)
10.) Sy Wens - (11/+1)*
09.) Jou Tyd is Nou - (09/-)
08.) Meisie wat kan Vasdans - Wentzel Oosthuizen (08/-)
07.) Reguit Dans - Irene-Louise Van Wyk (20/+13)************
06.) Hemelpoort - (06/-)
05.) Fluit Fluit - Jan Mattys (05/-)
04.) 10 Uur - (07/+3)***
03.) Maia Hee 2024 - Nicholis Louw & (03/-)
02.) Liewe Lewe - Laurika Rauch & (01/-1)
01.) Vaal Sand -

Baie Baie Geluk aan ons nuwe Nommer 1 die afgelope week - Pietman Geldenhuys met VAAL SAND ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ‘

Irene-Louise Van Wyk is ook ons TOP Presteerder die afgelope week nadat haar liedjie REGUIT DANS ๐ŸŽผ met 13 plekke geklim het sedert laasweek en Saterdag. BAIE BAIE GELUK ๐Ÿ’ฅ

Die Hatfield Motor Group is 'n trotse Adverteerder en Program Borg by Harties FM. Sien gerus hierdie ongelooflike baie s...
09/09/2024

Die Hatfield Motor Group is 'n trotse Adverteerder en Program Borg by Harties FM. Sien gerus hierdie ongelooflike baie spesiale Aanbieding๐Ÿ’ฅ

New P-Series LT 4x4 Automatic | Rock, paper, scissors...The road is yours to conquerFrom R499 995 Or R7 499pmR0 deposit | 0% residualCall us today! | Terms and conditions apply.Ask our Sales Executives to explain our Step Instalment Program.Limited stock available. | https://www.hatfieldgroup.co.za/result/specials/New-P-Series-LT-4x4-Automatic-66861

09/09/2024

Hier is jou Weer Vooruitsigte vir mรดre 8 September 2024. Ons bedank graag Vox Weather

AAND NUUS - Harties FMMet dank aan ons Bron Maroela Media
09/09/2024

AAND NUUS - Harties FM

Met dank aan ons Bron Maroela Media

Catherine, die prinses van Wallis, het Maandag onthul dat sy haar chemoterapiebehandeling voltooi het.

๐Ÿš€ Limited Time Offer! ๐Ÿš€Get your business noticed with a banner on HartiesFM.com! For a limited time, grab our special ra...
09/09/2024

๐Ÿš€ Limited Time Offer! ๐Ÿš€

Get your business noticed with a banner on HartiesFM.com!

For a limited time, grab our special rate of R250 per month (normally R500)!

๐Ÿ”น High Visibility: Reach our audience across South Africa!
๐Ÿ”น Prime Placement: Your banner will be prominently displayed on our site.
๐Ÿ”น Cost-Effective: Save 50% with this exclusive offer!

๐Ÿ•’ Act Fast: This offer won't last long!

๐Ÿ‘‰ Contact us today to secure your banner spot and boost your brandโ€™s visibility!

Whatsapp 079 841 4368

Hier is jou Weer Vooruitsigte vir vandag 9 September 2024. Ons bedank graag Vox Weather
09/09/2024

Hier is jou Weer Vooruitsigte vir vandag 9 September 2024. Ons bedank graag Vox Weather

NAWEEK NUUS - Harties FMMet dank en krediet aan ons Bron Maroela Media
09/09/2024

NAWEEK NUUS - Harties FM

Met dank en krediet aan ons Bron Maroela Media

Van die enigste kwekery vir die Eugene Marais-broodboom tot die Bokke se โ€œsoetste segeโ€. Hier is jou naweeknuus in ล‰ neutedop.

OGGEND NUUS - Harties FMMet krediet aan ons Bron Maroela Media
09/09/2024

OGGEND NUUS - Harties FM

Met krediet aan ons Bron Maroela Media

Weens die sterk wind het die brand vinnig versprei en kon mense nie hul voertuie betyds red nie.

Hier is die afgelope Saterdag (7 September 2024) se Hittete Top 10 soos aangebied deur "DIE STEM" van Harties FM. Onthou...
09/09/2024

Hier is die afgelope Saterdag (7 September 2024) se Hittete Top 10 soos aangebied deur "DIE STEM" van Harties FM.

Onthou om vir jou gunsteling te gaan stem op die Harties FM webwerf by www.hartiesfm.com. Stemlyne sluit elke Donderdag om Middernag.

NEEM OOK KENNIS: Jou stem is bepalend vir jou gunsteling Kunstenaar se liedjie om deur te skuif na die Amptelike Harties FM TOP 20.

Ondersteun gerus die volgende KUNSTENAARS en hulle MUSIEK.

Fanus Pienaar Danny Smoke KARLA BOSCH Gerhard Steyn Ampie Rooksein

En so lyk jou programme vandag 9 September 2024 op Harties FM 1.) Wimpie Botha in die program DIE ANDERS BREKFIS.   kuie...
09/09/2024

En so lyk jou programme vandag 9 September 2024 op Harties FM

1.) Wimpie Botha in die program DIE ANDERS BREKFIS. kuier saam met jou elke oggend tot skuins voor 9.

2.) Pieter Motiveer is jou Gasheer in DIE HART SHOW. tussen 9vm en 1nm vandag.

2.) is jou Gasheer in die program MIDDAY MAGIC tussen 1 en 4nm.

3.) Die program HUISWAARTS kom weer om 16h00 aan die b***t en dan vat Hein van Wyk jou huistoe tot skuins voor 7 vanaand.

4.) Die laaste program vir die Dag is PADLANGS saam met vanaand tussen 7 en 10nm.

Die water vir ons Gaste tydens Onderhoude word met trots moontlik gemaak deur Megga Water ๐Ÿ’ฆ

Luister gerus na op ons webwerf by www.hartiesfm.com

Die Radio Sonder Frekwensie.

Oggend Oordenking - Harties FMHiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.Ons bedank die      ...
09/09/2024

Oggend Oordenking - Harties FM

Hiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.

Ons bedank die

Daarom moet jy die Here jou God liefhรช met jou hele hart, met jou ganse siel , met joutotale verstand en met al jou krag.(MARKUS 12:30)Dankie dat jy saam lui...

07/09/2024

Die Sangeressie het die afgelope Vrydag vir kom kuier in die Harties FM Ateljee en ons bietjie meer vertel aangaande haar nuutste enkelsnit vrystelling ๐Ÿ’ฅ SPOOK.

Select Musiek

  van Select Musiek het gister vir   kom kuier in die Harties FM Ateljee. Dit was lekker om jou beter te leer ken  .    ...
07/09/2024

van Select Musiek het gister vir kom kuier in die Harties FM Ateljee. Dit was lekker om jou beter te leer ken .

OGGEND NUUS - Harties FMMet krediet aan Maroela Media
07/09/2024

OGGEND NUUS - Harties FM

Met krediet aan Maroela Media

Die vier leerders wat vroeรซr vandeesweek uit hul hoรซrskool geskors is oor ล‰ TikTok-video waarin rassistiese opmerkings gemaak is, sal nog meer as ล‰ week moet wag voor hul tugverhoor plaasvind.

En so lyk jou programme vandag 7 September 2024 op Harties FM 1.) SATERDAG JOLYT๐ŸŽผ Ononderbroke Musiek tussen 8 en 10vm. ...
07/09/2024

En so lyk jou programme vandag 7 September 2024 op Harties FM

1.) SATERDAG JOLYT๐ŸŽผ Ononderbroke Musiek tussen 8 en 10vm.

2.) Hittete Top 10 tussen 10 en 11vm. Aangebied deur die STEM van .

3.) SATERDAG JOLYT ๐ŸŽผ Ononderbroke Musiek tussen 11vm en 12mm.

4.) ONONDERBROKE MUSIEK tot skuins voor 1nm.

5.) Riebeek Valley Radio - Azurdee Castello met VALLEY VIBES๐ŸŽผ tussen 1 en 3nm. Hierdie is 'n herlei program.

6.) Die Harties FM TOP 20 Aangebied deur tussen 3 en 5nm.

7.) Die laaste program vir die Dag is VOLUME WINKEL ๐ŸŽผ saam met Hein van Wyk tussen 5 en 8nm. Huldeblyk aan die lewe van om 18h30.

8.) DIS COUNTRY op Harties FM (8 tot 10nm). Twee ure van heerlike Ononderbroke Country Musiek.

9.) DEURNAG met Harties FM vanaf 10nm.

Kry jou voor die Radio by www.hartiesfm.com

Die Radio Sonder Frekwensie.

Oggend Oordenking - Harties FMHiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.Met dank aan ons Bro...
07/09/2024

Oggend Oordenking - Harties FM

Hiermee ook 'n Hartlike Goeiemore aan elke Luisteraar en Ondersteuner.

Met dank aan ons Bron die Hoop en Lewe Bediening.

Jy kan gerus deel in hierdie wonderlike geleentheid mรดre 7 September 2024. Harties FM Pieter Motiveer
06/09/2024

Jy kan gerus deel in hierdie wonderlike geleentheid mรดre 7 September 2024.

Harties FM Pieter Motiveer

06/09/2024

Hier is jou Weer๐ŸŒค๏ธ Vooruitsigte vir die komende Naweek. Ons bedank graag Vox Weather

AAND NUUS - Harties FMMet krediet aan ons Bron Maroela Media
06/09/2024

AAND NUUS - Harties FM

Met krediet aan ons Bron Maroela Media

Haar hospitaallรชer het aangedui sy sou ล‰ stilgeboorte gee.

Baie Baie Geluk aan die Sangeres  Monique Steyn met haar Verjaardag ๐ŸŽ vandag.   ons hoop jy het 'n Fantastiese dag en da...
06/09/2024

Baie Baie Geluk aan die Sangeres Monique Steyn met haar Verjaardag ๐ŸŽ vandag. ons hoop jy het 'n Fantastiese dag en dat jy sommer baie bederf word. Baie Voorspoed met jou nuwe Lewensjaar! Dit kom met baie liefde van al ons Luisteraars en die hele Harties FM.

Address

De Handelspost Sentrum, Beethoven Street
Hartbeespoort
0216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harties FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harties FM:

Videos

Share

Category