04/12/2024
BLITSBERIG: Die sanger, Jean du Plessis, beter bekend as Jan Bloukaas het gisteraand, 3 Desember, sy stryd teen kanker verloor. Hy was 25 jaar oud.
Du Plessis is in 2022 met breinkanker gediagnoseer.