09/12/2024
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/saners-se-besteding-bestendig-ondanks-ekonomiese-druk/
Standard Bank se data oor die bestedingspatrone van sy kleinhandelklante, wys ʼn daling in huishoudelike besteding aan liefdadigheid, skenkings, gesondheidsorg, versekering, gesins- en huisverwante uitgawes soos opknappingswerk en bybehore.