Re Vera

Re Vera Brackenfell High School's newspaper

NETWERK24 SKOLENUUS-KOMPETISIE FINALIS 2021 en 2022
(1)

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL Here are the rest of the contestants! Julle wil nie hierdie geleentheid misloop nie🎟 .
13/03/2024

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL

Here are the rest of the contestants!

Julle wil nie hierdie geleentheid misloop nie🎟 .

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL Here are the next few contestants! "Disney" iets wat julle wil mis nie! Koop julle kaart...
12/03/2024

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL

Here are the next few contestants!

"Disney" iets wat julle wil mis nie! Koop julle kaartjies by Finansies🤸‍♂️.

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL 2024 Ladies and Gentlemen, here are the first eight finalists for Mr and Ms Brackenfell ...
11/03/2024

MENEER EN MEJUFFROU BRACKENFELL 2024

Ladies and Gentlemen, here are the first eight finalists for Mr and Ms Brackenfell 2024!

Hierdie is slegs agt uit 24 deelnemers, maar koop gerus solank 'n kaartjie!

Sien julle Donderdag🐾.

Baie dankie aan elkeen van julle wat die ReVera ondersteun het deur roomys te koop🍦! We'll see you again next term😍.
01/03/2024

Baie dankie aan elkeen van julle wat die ReVera ondersteun het deur roomys te koop🍦!

We'll see you again next term😍.

this is your reminder to bring money on Wednesday, because we're selling ice cream! ⛱️
26/02/2024

this is your reminder to bring money on Wednesday, because we're selling ice cream! ⛱️

DANCE | DANSSharna Beukman, Grade 10, recently took part in the "a Future of Hope Dance Competition" -which they won. Th...
05/12/2023

DANCE | DANS

Sharna Beukman, Grade 10, recently took part in the "a Future of Hope Dance Competition" -which they won.

The Born Spartan Dance Crew also performed ahead Cape Town Festive lights switch on.

Well done, Sharna. We are very proud of you❤️💛💙.

MATRICS OF 2023So kom julle reis by Brakkieland tot 'n einde. Van die ReVera se kant af, hoop ons julle net die beste to...
21/10/2023

MATRICS OF 2023

So kom julle reis by Brakkieland tot 'n einde.
Van die ReVera se kant af, hoop ons julle net die beste toe vir julle toekoms💛💙❤.

Mag julle Brackenfell se naam hoog hou in die volgende hoofstuk van julle lewens!

RUGBY Jaydin Basson, in Graad 11A3, is onlangs opgeneem in die Patriot Rhinos Toerspan. Vanaf 27 September tot 7 Oktober...
28/09/2023

RUGBY

Jaydin Basson, in Graad 11A3, is onlangs opgeneem in die Patriot Rhinos Toerspan.

Vanaf 27 September tot 7 Oktober sal Jaydin in Spanje wees waar sy span drie wedstryde gaan speel, waarna hulle na Frankryk toer om die wedstryd van die Springbokke teen Tonga te kyk.

Baie sterkte met hierdie toernooi Jaydin. Ons weet jy sal ons trots maak!

Only R5?! Buy yours in admin😉
10/09/2023

Only R5?! Buy yours in admin😉

PAGEANTRY Abigail Coetzee, Grade 10, recently took part in the OMT Pageant Extravaganza and won the follow awards in the...
16/08/2023

PAGEANTRY

Abigail Coetzee, Grade 10, recently took part in the OMT Pageant Extravaganza and won the follow awards in the Teen Category (13 to 15 years old) :

Best ramp evening wear, best ramp casual wear, best dressed eveining wear, best dressed catwalk, best dressed casual wear, best verbal skills, most photogenic, most personality casual wear, best ramp catwalk as well as most personality.

Her title wins include:
Miss Cape Rose Winner
Miss Royal Dutchess Winner
Miss Glitz and Glam Winner
Miss Dazzling Dream Winner
Ultimate Overall Extravaganza Winner of 2023

Congrats on these amazing awards, Abigail. We're very proud of you!!

HOCKEY | HOKKIEOns hokkiespanne het onlangs teen Melkbosstrand Hoërskool sowel as Hoërskool Hermanus gespeel en hier is ...
24/07/2023

HOCKEY | HOKKIE

Ons hokkiespanne het onlangs teen Melkbosstrand Hoërskool sowel as Hoërskool Hermanus gespeel en hier is hul uitslae:

Meisies vs Melkbosstrand (21 Julie)

O/16A wen 3-0
O/19A verloor 0-1

Meisies vs Hermanus (22 Julie

O/14A verloor 0-4
O/16A gelykop 1-1
O/16B verloor 0-1
O/19B verloor 0-2
O/19A verloor 0-2

Seuns vs Hermanus (22 Julie)

O/14A gelykop 2-2
O/16A wen 5-3
O/16B vs O/19B verloor 0-12
O/19A verloor 1-3

Wen of verloor, ons is trots op julle. Wel gedaan!

JEUGDAG | YOUTH DAY Werner Taljaard, Graad 12, was een van sewe leerders wat op Jeugdag 'n omproeper by BokRadio was. Hi...
24/06/2023

JEUGDAG | YOUTH DAY

Werner Taljaard, Graad 12, was een van sewe leerders wat op Jeugdag 'n omproeper by BokRadio was.

Hierdie sewe leerders het begin voorberei op 22 April, waar hulle bymekaar gekom het om mekaar te leer ken én om te hoor wat alles van hulle verwag word.

Op die 26ste Mei het hulle opleiding begin, waar die Bok-span hulle geleer het hoe om onderhoude op lug te voer, watter musiek gespeel moet word en hoe om stem toetse te doen.

Werner was vanaf 12:00 tot 15:00 op die HHH-show, waar hy 'n program voorberei het met presies wat om te sê en waaroor hy moes praat om luisteraars se aandag te trek. "Vir my was die nuus die stresvolste om te lees, want jy kan nie eintlik iets verkeerd lees nie. Dit het vir my gevoel asof ek 'n 3-uur lange mondeling moes skryf en leer." Mede-Brakkie, Carli Smit, was ook op lug, waar Werner 'n onderhoud met haar gevoer het oor prestasies in haar atletiekloopbaan en by haar gehoor hoe vandag se jeug ook hul drome kan bereik.

Sy gunsteling deel van hierdie proses was om sy passie vir praat met ander te deel. "My vriende weet ek's gewoonlik die een wat die meeste het om oor iets te sê of as ek iets het om te deel wil ek hulle dadelik vertel, maar die gevoel wat jy kry sodra jy die rooi lig in die studio sien, is 'n gevoel wat ek nie gou gaan vergeet nie. Die aantal boodskappe wat ek gekry het van mense wat soveel positiewe terugvoering oor die show gegee het, was die beste gevoel- om te weet al die ure se voorbereiding het uiteindelik afbetaal."

Werner, jy het vir Brakkieland trots gemaak!
Dankie vir hierdie ervaring🐾.

POETRY Brackenfell High school had its annual Youth day assembly on the 19th of June. Erin Cozett, Grade 10, shared a po...
20/06/2023

POETRY

Brackenfell High school had its annual Youth day assembly on the 19th of June. Erin Cozett, Grade 10, shared a poem she wrote herself:

Beginning, middle and end

Every great story has a beginning, middle and end but not necessarily in that order
We of course are all great stories, many a different chapter
We are the leaves on the branches of how our parents first met
They tell us we hold the future in the palm of our hand that if we reached out and only took a chance we might find THE MEANING OF LIFE in…like I don't know, inside of a dictionary or maybe on the inside of a Chappies

DID YOU KNOW?
Every great story has a beginning,middle and end not necessarily in that order
But who tells your, who tells mine, those who died nearly 50 years ago on this very day, who tells theirs?
who sits back and looks back at the pine trees
Of our histories our destinies
We are the leaves on the branches of our own lives our ancestories
So it’s up to us to decide how our stories are told
And to no longer feel like there is a hold on the things we wish we could let go
And the things we know we cannot control
And yet..
We are proof of the ones who came before us
Every great story has a beginning, middle and end, not necessarily in that order
And now it is up to you to decide
How will you tell your story?

ATTENTION ALL BRAKKIESRe Vera sales have opened up, so we have an important announcement to make. If you pay your R5 in ...
06/06/2023

ATTENTION ALL BRAKKIES

Re Vera sales have opened up, so we have an important announcement to make.

If you pay your R5 in admin, you'll stand a chance to win one of two R200 McDonald's vouchers.

If you don't win one of these vouchers, buy a donut on Monday, 19 June. They'll be selling for R15 each or R25 for two.

DANCEMelanze le Roux in Grade 9, received her South African colours for Dance on Saturday the 22nd of April.Melanze is p...
27/04/2023

DANCE

Melanze le Roux in Grade 9, received her South African colours for Dance on Saturday the 22nd of April.

Melanze is part of the Made2Move dance studio in Brackenfell, and will represent South Africa at the 2023 Dance Star World Dance Masters in Croatia during May 2023. She will participate in the acrobatic, hip-hop and jazz contemporary categories.

We wish you all the best, Melanze!!

BRUGBOU || BRIDGE BUILDINGOn Saturday, the 15th of April, Brackenfell High School had it's first Interhouse Bridge Build...
17/04/2023

BRUGBOU || BRIDGE BUILDING

On Saturday, the 15th of April, Brackenfell High School had it's first Interhouse Bridge Building Competition. A total of 25 teams entered the competition, but only one team walked away with the crown.

In third place with a ratio of 1000%: EMC.

In second place with a ratio of 1223%: No clue 2.0

And in first place with ratio of 1576%: Lego Blokkies!!

Congratulations to the winning teams, and thank you to everyone took part!!

A special thank you to our three judges: Anthony Oosthuizen, Mr. Nieuwoudt, and Billy Human.

MNR EN MEJ BRACKENFELLDon't miss the Brakkie Cruiseship this Thursday at Brackenfell High school😎. Tickets are available...
27/02/2023

MNR EN MEJ BRACKENFELL

Don't miss the Brakkie Cruiseship this Thursday at Brackenfell High school😎.

Tickets are available at the financial office for R40 and if you want a VIP ticket, go to Mrs Herbst in room 133🤩.

See you there!

TENNIS Op Vrydag, 27 Januarie, na 'n lang dag by die Interhuis, het die tennisspan spelers 'n tenniskliniek bygewoon. Dí...
07/02/2023

TENNIS

Op Vrydag, 27 Januarie, na 'n lang dag by die Interhuis, het die tennisspan spelers 'n tenniskliniek bygewoon. Díe leerders het van sesuur tot halfnege steeds b***e geslaan.

By Chrismar Tennisklub het hul afrigter, Neil Badenhorst, hulle behoorlik deur die passies gevat. Selfs ouers het kom deel in die pret, hul kinders kom ondersteun en saam gebraai.

Saterdag, 28 Januarie, se Tenniskliniek het ongelukkig uitgereën, maar as jý wil deel wees van Brakkies Tennis, gaan na Juffrou Marks in Kamer 129.

Onthou, 'n betrokke Brakkie is 'n gelukkige Brakkie.
!

INTERHUIS | INTERHOUSEBrackenfell High school's interhouse took place on Thursday and Friday. Walton, Cilliers and Brink...
07/02/2023

INTERHUIS | INTERHOUSE

Brackenfell High school's interhouse took place on Thursday and Friday. Walton, Cilliers and Brink took to the field to see which team will take the win for 2023.

Teachers, parents, athletes and Brakkies supported their respective teams and in the end Cilliers walked home with the Athletics Cup.

We want to thank each teacher and student for making this day possible. We look forward to seeing what the Brakkies can do at Top 4 that will take place at Coetzenbrug stadium.

Atiora Spero, Brakkies!!

📸: Brakkies Photography Club

TENNIS Baie sterkte aan die eerste en tweede seuns- en meisies spanne wat vandag aan die 2023 Arende Afslaan Toernooi de...
07/02/2023

TENNIS

Baie sterkte aan die eerste en tweede seuns- en meisies spanne wat vandag aan die 2023 Arende Afslaan Toernooi deelneem.

Die toernooi vind plaas in die Strand, maar ondersteun gerus hierdie spanne wanner hulle weer by Brakkieland speel🎾.

KRIEKET Baie sterkte aan ons O/19 krieketspan wat vanaf 6 tot 9 Januarie deelneem aan die HJS Krieketweek. Westryde vind...
06/01/2023

KRIEKET

Baie sterkte aan ons O/19 krieketspan wat vanaf 6 tot 9 Januarie deelneem aan die HJS Krieketweek.

Westryde vind plaas op Brakkieland se A-veld. Kom ondersteun gerus hierdie span!

POTSPEL | POOLMarnitz Hawkes, Graad 10A1, het onlangs deelgeneem aan die Wêreld Kampioenskappe vir Potspel. Marnitz se b...
07/12/2022

POTSPEL | POOL

Marnitz Hawkes, Graad 10A1, het onlangs deelgeneem aan die Wêreld Kampioenskappe vir Potspel. Marnitz se besoek aan Puerto Rico vanaf 18 tot 21 November het so verloop:

In sy eerste rondte het hy verloor teen Duitse speler, Felix Vogel.
Marnitz wen sy tweede rondte 7- 4 teen Kim Minjun van Korea.
Ongelukkig verloor hy dan sy derde en laaste wedstryd teen Kyle Yi van die Verenigde State van Amerika.

Marnitz, ongeag van jou prestasies, die Brakkies is trots op jou.

Vir diegene wat eendag hoop om ook, soos Marnitz, uit te blink:
"Werk hard en moet nie opgee wanneer die struikelblokke te veel raak nie." -Marnitz Hawkes.

RUGBY Bronstin Agulhas: First team flyhalf, represented the Western Province Academy at Cravenweek this year, and has re...
07/12/2022

RUGBY

Bronstin Agulhas: First team flyhalf, represented the Western Province Academy at Cravenweek this year, and has recently signed with the Bulls.

He's had to face many obstacles like injuries, and keeping a positive mindset when things don't go as planned - but this is an oppurtunity the Brakkies XV Vice Captain will grab with both hands. He wishes to later "move up in the ranks and to hopefully one day become a Springbok". Bronstin encourages all upcoming players to keep working on their dreams and to focus on their goals in life. "Don't get distracted by the side shows."

Congratulations on signing with the Bulls, Bronstin. We look forward to seeing you on the field in 2023.

📸:

LEADERSHIP | LEIERSKAPCongratulations to Zunaid Hendricks, who is invited to the Burger's 64th Youth leaders conference!...
19/11/2022

LEADERSHIP | LEIERSKAP

Congratulations to Zunaid Hendricks, who is invited to the Burger's 64th Youth leaders conference!

We are very proud of you!

KUNSAnke de Wet, graad 11, van die Art for All kunssentrum het aan die ATKV kunskompetisie deelgeneem. Anke was een uit ...
15/11/2022

KUNS

Anke de Wet, graad 11, van die Art for All kunssentrum het aan die ATKV kunskompetisie deelgeneem.

Anke was een uit vier studente wat 'n SANTAM toekenning ontvang het, haar potlood skets behaal 'n punt van 99%.

Baie geluk Anke, jy maak die Brakkies trots.

15/11/2022

Rugby Fondsinsameling/Fundraiser - 26 November

KUNSEmilie Louw, graad 9, neem kuns by die kunsskool Art for All.Uit meer as 6000 inskrywings landwyd, is Emilie se kuns...
15/11/2022

KUNS

Emilie Louw, graad 9, neem kuns by die kunsskool Art for All.

Uit meer as 6000 inskrywings landwyd, is Emilie se kunsprent gekies om in SANTAM se 2023 Kalender te verskyn.

Haar kunsprent behaal 93%, asook goud by ATKV.

Verder het sy 'n 3de plek behaal met Bierman du Plessis Optometrist wat 'n kompetisie geloots het.

Emilie is ook aangewys as mees veelsydigste kunsstudent in 2022 by Art for All.

Welgedaan Emilie, die Brakkies is trots op jou.

DANCE Melanze le Roux, grade 8, took part in the Talent Africa National event in Cape Town. Melanze, with her team, won ...
11/11/2022

DANCE

Melanze le Roux, grade 8, took part in the Talent Africa National event in Cape Town.

Melanze, with her team, won a gold medal for their acrobatic dance performace. They will represent South Africa in the World Championship during 2023.

Well done Melanze, you made the Brakkies proud.

KARATEBaie geluk Cian, graad 9, met jou puik prestasie. Die Hoërskool Brackenfell is trots op jou. Cian ontvang sy OGKK ...
28/10/2022

KARATE

Baie geluk Cian, graad 9, met jou puik prestasie. Die Hoërskool Brackenfell is trots op jou.

Cian ontvang sy OGKK RSA KARATE KLEURE vir 2022.

📸: Malani van Zyl

Address

Rogland Street
Cape Town
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Re Vera posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Re Vera:

Videos

Share

Category


Other Newspapers in Cape Town

Show All