Rosestad 100.6fm Nuus & Sport

Rosestad 100.6fm Nuus & Sport Rosestad 100.6fm Nuus & Sport
Ons nuusspan plaas die jongste nuus daagliks

Meer as 670 kilometer van die Vrystaat se provinsiale paaie is tot nasionale paaie verklaar.
16/01/2025

Meer as 670 kilometer van die Vrystaat se provinsiale paaie is tot nasionale paaie verklaar.

Die vakbond Solidariteit, die burgerregteorganisasie AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum het met reg...
16/01/2025

Die vakbond Solidariteit, die burgerregteorganisasie AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum het met regsaksie teen die aankondiging van die Bela-wet begin.

Die vakbond Solidariteit, die burgerregteorganisasie AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum het met regsaksie teen die aankondiging van die

Mans moet optree en geslagsgebaseerde geweld aktief bekamp. Nie alle mans is oortreders nie, maar weens die optrede van ...
16/01/2025

Mans moet optree en geslagsgebaseerde geweld aktief bekamp. Nie alle mans is oortreders nie, maar weens die optrede van enkeles, blyk dit nou dat alle mans daaraan skuldig is.

Mans moet optree en geslagsgebaseerde geweld aktief bekamp. Nie alle mans is oortreders nie, maar weens die optrede van enkeles, blyk dit nou dat alle mans

Padspyker-aanvalle het vroeg die jaar begin toegeneem.
16/01/2025

Padspyker-aanvalle het vroeg die jaar begin toegeneem.

Padspyker-aanvalle het vroeg die jaar begin toegeneem. BusinessTech berig spykers was aanvanklik op paaie versteek, en misdadigers het in nabygeleë bosse

Die Suid-Afrikaanse regering het die skietstakingooreenkoms tussen Israel en Hamas verwelkom, wat ná 15 maande beklink i...
16/01/2025

Die Suid-Afrikaanse regering het die skietstakingooreenkoms tussen Israel en Hamas verwelkom, wat ná 15 maande beklink is tydens bemiddeling deur Katar, Egipte en Amerika.

Die Suid-Afrikaanse regering het die skietstakingooreenkoms tussen Israel en Hamas verwelkom, wat ná 15 maande beklink is tydens bemiddeling deur Katar,

Die   matriek-slaagsyfer bring uitdagings in die   mee.
16/01/2025

Die matriek-slaagsyfer bring uitdagings in die mee.

Die positiewe matriek-slaagsyfer bring uitdagings in die arbeidsmark mee.

Die   doen ʼn beroep op die Vrystaatse Departement van   om die   van slaagsyfers te verbeter.
16/01/2025

Die doen ʼn beroep op die Vrystaatse Departement van om die van slaagsyfers te verbeter.

Die SAKP doen ʼn beroep op die Vrystaatse Departement van Onderwys om die gehalte van slaagsyfers te verbeter.

Skole heropen, maar daar hang een groot vraag aan die lippe van   by Bloemfontein-skole: Mag hulle ook handel dryf?
16/01/2025

Skole heropen, maar daar hang een groot vraag aan die lippe van by Bloemfontein-skole: Mag hulle ook handel dryf?

Skole heropen, maar daar hang een groot vraag aan die lippe van straatverkopers by Bloemfontein skole, mag hulle ook handel dryf?

Bloemfonteiners moet ’n     14 dae voor die beplande afsny-aksie ontvang.
16/01/2025

Bloemfonteiners moet ’n 14 dae voor die beplande afsny-aksie ontvang.

Bloemfonteiners moet ’n skriftelike kennisgewing 14 dae voor die beplande afsny-aksie ontvang.

Voor die Stad se eerste   sal die Vrystaatse Uitvoerende Burgemeester (UB), Raadslid  , ’n reeks geleenthede aanbied as ...
16/01/2025

Voor die Stad se eerste sal die Vrystaatse Uitvoerende Burgemeester (UB), Raadslid , ’n reeks geleenthede aanbied as deel van die opbou na die beraad.

Voor die Stad se eerste Beleggingsberaad sal die Vrystaatse Uitvoerende Burgemeester (UB), Raadslid Gregory Nthatisi, ’n reeks geleenthede aanbied as deel van

Die Universiteit van die Vrystaat in   spog met twee sterre wat hul status nog ’n hupstoot gee as een van die land se  .
16/01/2025

Die Universiteit van die Vrystaat in spog met twee sterre wat hul status nog ’n hupstoot gee as een van die land se .

Die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein spog met twee sterre wat hul status nog ’n hupstoot gee as een van die land se beste.

Inwoners van Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM), veral in die  -omgewing, mag met ʼn   worstel.
16/01/2025

Inwoners van Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM), veral in die -omgewing, mag met ʼn worstel.

Inwoners van Mangaung Metro Munisipaliteit (MMM), veral in die Botshabelo-omgewing, mag met ʼn watertekort worstel.

'n 29-jarige man wat in hegtenis geneem is vir die moord op 'n 14 maande oue baba, het ontsnap.
15/01/2025

'n 29-jarige man wat in hegtenis geneem is vir die moord op 'n 14 maande oue baba, het ontsnap.

Gewese Vrystaat-rugbyspeler, Piet Bester se tuinwerker en sy eggenoot het in die Bloemfontein Landdroshof verskyn.
15/01/2025

Gewese Vrystaat-rugbyspeler, Piet Bester se tuinwerker en sy eggenoot het in die Bloemfontein Landdroshof verskyn.

Drie familielede, onder wie ʼn 58-jarige ma, haar 25-jarige dogter en dié se agtjarige dogter, is oorlede nadat verskeie ...
15/01/2025

Drie familielede, onder wie ʼn 58-jarige ma, haar 25-jarige dogter en dié se agtjarige dogter, is oorlede nadat verskeie kratte pruime van ʼn vragmotor op hulle geval het.

Drie familielede, onder wie ʼn 58-jarige ma, haar 25-jarige dogter en dié se agtjarige dogter, is oorlede nadat verskeie kratte pruime van ʼn vragmotor op hulle

Gemoedere loop hoog in Maputo terwyl Mosambiekse polisie met 'n groep betogers te kampe het.
15/01/2025

Gemoedere loop hoog in Maputo terwyl Mosambiekse polisie met 'n groep betogers te kampe het.

Susan Bender, van die Bethlehem Voortrekker Hoërskool in die Oos-Vrystaat, het onderskeidings in al sewe haar vakke en ‘...
15/01/2025

Susan Bender, van die Bethlehem Voortrekker Hoërskool in die Oos-Vrystaat, het onderskeidings in al sewe haar vakke en ‘n gemiddeld van 96% behaal.

ʼn Polisiekonstabel wat haar dienspistool uitverhuur het, én ook saam met ander mense planne gesmee het om nog vuurwapens...
15/01/2025

ʼn Polisiekonstabel wat haar dienspistool uitverhuur het, én ook saam met ander mense planne gesmee het om nog vuurwapens te steel, is tot vier jaar direkte tronkstraf gevonnis.

ʼn Polisiekonstabel wat haar dienspistool uitverhuur het, én ook saam met ander mense planne gesmee het om nog vuurwapens te steel, is tot vier jaar direkte

Address

1 Cockram Street
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rosestad 100.6fm Nuus & Sport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share