Taberna Educational Supplies

Taberna Educational Supplies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Taberna Educational Supplies, Book & Magazine Distributor, 9 Cincautstreet, Saxenburg Park 1, Blackheath, Kuilsrivier.

31/08/2021
De Wet Hugo se Kies-Jou-Avontuur Reeks @ R145 elkKies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aardeKies-jou-avontuur...
22/07/2021

De Wet Hugo se Kies-Jou-Avontuur Reeks @ R145 elk

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde
Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde
Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Die Stoutste Klas op Aarde @ R160Kontak taberna@iafrica.com of Theresa +27 84 569 1715
22/07/2021

Die Stoutste Klas op Aarde @ R160

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Laaste Lewe deur Fanie Viljoen @ R200"...Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is ...
21/07/2021

Laaste Lewe deur Fanie Viljoen @ R200

"...Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak.

Die meesterlik kreatiewe Daniël Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy..."

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Flippie word 'n Vlieg deur Fanie Viljoen @ R160"...Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT...
21/07/2021

Flippie word 'n Vlieg deur Fanie Viljoen @ R160

"...Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!"

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Ouma Mollie en die Mensvreter deur Fanie Viljoen @ R160“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Molli...
21/07/2021

Ouma Mollie en die Mensvreter deur Fanie Viljoen @ R160

“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie.

Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai..."

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Geraamte in die Klas deur Fanie Viljoen @ R150
21/07/2021

Geraamte in die Klas deur Fanie Viljoen @ R150

Vampierhokkie deur Fanie Viljoen @ R 145"...Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT AL...
21/07/2021

Vampierhokkie deur Fanie Viljoen @ R 145

"...Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt..."

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

Die Ickabog deur J.K. Rowling @ R 290Kontak taberna@iafrica.com of Theresa +27 84 569 1715"...Die koninkryk van Kornukop...
21/07/2021

Die Ickabog deur J.K. Rowling @ R 290

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

"...Die koninkryk van Kornukopië was eens op ’n tyd die gelukkigste in die wêreld. Daar was baie goud, ’n koning met die spoggerigste snor, slagters, bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.

Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat, volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog was. Mense met gesonde verstand weet dat die Ickabog net ’n mite is, ’n bangmaakstorie vir kinders. Maar soms neem so ’n storie ’n lewe van sy eie aan.

Kan ’n mite veroorsaak dat ’n geliefde koning sy titel kwyt raak? Kan ’n mite ’n eens gelukkige land op sy knieë bring? Kan ’n mite twee brawe kinders op ’n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra het nie en wat hulle nooit sou kon verwag nie?"

Jungu Josh deur Constant van Graan @ R210 elkJungu Josh 1: Die goue kalbasJungu Josh 2: Die kryger van AboemondjaJungu J...
21/07/2021

Jungu Josh deur Constant van Graan @ R210 elk

Jungu Josh 1: Die goue kalbas
Jungu Josh 2: Die kryger van Aboemondja
Jungu Josh 3: Die waters van Wafu

"...Josh lives with his aunt after his mum's sudden disappearance. When a stranger tries to abduct him from the farm, he is saved by the housekeeper, who tells him that he is in danger and must flee to the Kalimbula Valley. He must find the wise man Ngandu in his cave.

Josh meets Njeri, a girl who knows her way around the valley. Ngandu tells them to search for a golden calabash, but Josh has to undertake this journey alone. When the calabash is opened, Josh gets the surprise of his life..."

Ideaal vir Gr 7 - 9 lesers

Kontak [email protected] of Theresa +27 84 569 1715

🎊🎉 Mental Maths Clearance Sale 🎊🎉Tot en met 40% aflsag op alle Mental Maths werkboeke. Beskikbaar in beide Afrikaans en ...
17/02/2021

🎊🎉 Mental Maths Clearance Sale 🎊🎉

Tot en met 40% aflsag op alle Mental Maths werkboeke. Beskikbaar in beide Afrikaans en Engels vannaf Gr 1 - 3

Gr 1 - 3 Werksboeke @ R 30 elk
Onderwysersgids (vir Gr 1 - 3) @ R 50 elk

Kontak [email protected] of Theresa 084 569 1715

Kleurvolle, maklike lees grootboeke @ R 150 elk
14/01/2021

Kleurvolle, maklike lees grootboeke @ R 150 elk

Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies & Waldo en die Draak met die Groen Tong deur Jaco Jacobs @ R 140 elkWat sluip...
02/10/2020

Waldo en die Weerwolf met die Rooi Tekkies & Waldo en die Draak met die Groen Tong deur Jaco Jacobs @ R 140 elk

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?

Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …

We are One by Refiloe Moahloli @ R 140**Also available in isiZulu and Afrikaans.We may look different you and I,sound di...
02/10/2020

We are One by Refiloe Moahloli @ R 140

**Also available in isiZulu and Afrikaans.

We may look different you and I,

sound different,

act different,

eat different food,

and live in different places

but when I look into your eyes, I see myself.

A comforting and lyrical book about friendship and ubuntu that celebrates both our and differences and similarities.

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie deur Jaco Jacobs @ R 170Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van...
02/10/2020

Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie deur Jaco Jacobs @ R 170

Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde?

Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs! Meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Briljant vir eisteddfods!

Nicole en Appelliefie deur Wendy Maartens @ R 110 elk
02/10/2020

Nicole en Appelliefie deur Wendy Maartens @ R 110 elk

Minki se Pajamapartytjie deur Jaco Jacobs @ R 120Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle ...
02/10/2020

Minki se Pajamapartytjie deur Jaco Jacobs @ R 120

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.

Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op Natalie se splinternuwe nagklere en Lara is allergies vir die grondboontjies in die piñata-lekkers. Die pajamapartytjie waarna hulle so uitgesien het, is ’n reuse-flop!

Gelukkig het Minki ’n slim plan om vir haar maats te wys dat hulle vriendskap enigiets kan oorleef …

Minki in die Middel deur Jaco Jacobs @ R 120Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en g...
02/10/2020

Minki in die Middel deur Jaco Jacobs @ R 120

Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan ’n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek.

Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy ’n ballerina of ’n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van ’n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.

Minki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem … die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van ’n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?

Address

9 Cincautstreet, Saxenburg Park 1, Blackheath
Kuilsrivier

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:30
Tuesday 08:30 - 15:30
Wednesday 08:30 - 15:30
Thursday 08:30 - 15:30
Friday 08:30 - 15:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Taberna Educational Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Taberna Educational Supplies:

Share