
10/10/2024
Daar kom GROOT nuwe tunes vir beide Gideon Wind asook vir BendeKnal met Gideon Wind.
BendeKnal se eertse album is reeds in produksie by KleinDorp Records en ons is nog aan die skrywe met die Gideon Wind songs. 🔥🎸😁
En ny musiktjeneste med officielle album, singler, videoer, remixes, liveoptrædener og meget mere til Android, iOS og computer. Det hele er her.