South African Terrorists exposed

  • Home
  • South African Terrorists exposed

South African Terrorists exposed For too long....Too many innocent people has paid with their lives under the cruel heartless hand of the south african terr orist,
(5)

31/07/2023

Addressing the media on Monday, John Steenhuisen accused Julius Malema of inciting racial and ethnic division.

14/04/2023
13/04/2023

A day after the Presidency announced that President Cyril Ramaphosa had signed the Employment Equity Amendment Act into law, the DA revealed that it would be heading to court.

08/09/2022

Uit inligting wat nou aan die lig kom, blyk dit dat die plaasaanval gister op Martiens (68) en Elsa Richter van die plaas Vygeboompoort by Dwaalboom naby Thabazimbi een van die wreedste en grusaamste nog in SA was. Maroela Media berig dat wat gebeur het, is dat die plaashuis se krag afgelope Maandag tussen 20:00 en 21:00 herhaaldelik uitgeskop het. Martiens het besluit om na die kragpompe by die rivier elders op die plaas te ry en die pompe af te skakel voordat dit uitbrand. Twee aanvallers het hom egter daar ingewag en met ‘n yster oor die kop geslaan. Later is Martiens se lyk ná ‘n soektog binne die rivier gevind, met sy hande en voete vasgebind. Dit is nie seker of hy dood is aan die wond aan sy kop en of hy verdrink het nie.

Ná die aanval het die verdagtes in Martiens se bakkie na die plaashuis gery. Elsa het gedink dit is Martiens wat terugkeer en is na die kombuis, waar die twee aanvallers haar ingewag het. Hulle het haar kamer toe gevat, haar klere uitgetrek en haar onder die stort ingedruk, met die doel om haar met warm water te brand. Die geiser was egter afgeskakel om elektrisiteit te bespaar, waarop die aanvallers Elsa met ‘n strykyster op haar bobeen en skouer gebrand het.

Haar hande en voete is later vasgebind, sy is geskop en geslaan en met ‘n pistool deur haar gesig geslaan. Die aanvallers het in ‘n stadium die sleutel van die kluis gevind en Martiens se .308-jaggeweer uitgehaal en gelaai. Hulle het die geweer teen Elsa se kop gedruk en gesê: “Ons gaan jou nou doodskiet”. Sy het hard begin bid in Afrikaans en die hulp van die Here aangeroep. Die aanvallers het toe ‘n kombers oor haar gegooi en haar in die bakkie geboender.

Sy is sowat 4 km verder in die veld afgelaai en een van die aanvallers het haar gevra: “Do you want to see your husband?” Sy het gesê ja, asseblief. Hulle het haar daar gelos en vir haar gesê indien sy nie oor ‘n uur steeds daar is wanneer hulle terugkom nie, gaan hulle Martiens doodmaak. Laasgenoemde was egter toe reeds dood en het hulle dit net vir haar gesê sodat sy op die plek moes bly. Elsa het ongeveer ‘n uur lank daar gesit en toe sy besef hulle kom nie terug nie, het sy die kombers gevat en haar weg gevind terug huistoe, waar sy om ongeveer 02:00 oor die vierrigtingradio hulp ontbied het.

Later het die polisie die aanvallers in Warmbad in die gesteelde bakkie gewaar, maar laasgenoemde het op die polisie losgebrand, wat teruggeskiet het en een valler noodlottig getref en die tweede gewond het. Albei aanvallers was vermoedelik werknemers op die plaas. Elsa word tans in die Mediclinic van Thabazimbi behandel.

Die egpaar het vier kinders waarvan die oudste seun in Nieu-Seeland is.

Woorde ontbreek om hierdie barbarisme behoorlik te veroordeel. Wat sê die ANC-regering en die MRK hieroor? Gaan laasgenoemde dit as ‘n saak opneem? Gaan Minister van Polisie Bheki Cele vir Elsa besoek en meegevoel betuig? Wat is die reaksie van die Boerevolk op hierdie wekroep?

08/09/2022
27/08/2022

Last month, Julius Malema attended the wedding of to***co dealer Adriano Mazzotti's daughter, where he was seen, in one of the video clips, behind the DJ decks, laughing and joking with a group of people.

21/08/2022

The exhibition at Constitutional Hill documents Ahmed Kathrada's life and legacy.

31/07/2022

Opposition figure Julius Malema told the BBC white people and elite black people could be targets.

07/06/2022

In June 2020, the Constitutional Court instructed Parliament to amend the Electoral Act to allow people not belonging to parties to be elected to the National Assembly and provincial legislatures.

My Question, Why is cele still in his position?
03/06/2022

My Question, Why is cele still in his position?

Police Minister Bheki Cele released the fourth quarter crime statistics for the period 1 January to the end of March 2022, which painted a bleak picture of the last three months.

My Question is, Are these unfair, illegal tariffs on instruction of the individual municipality or from the anc governme...
03/06/2022

My Question is, Are these unfair, illegal tariffs on instruction of the individual municipality or from the anc government?

'When people complain about the cost of electricity – yes in some cases it is true,' Eskom CEO André de Ruyter told David Ansara of the Centre For Risk Analysis.

19/05/2022

The City of Tshwane's budget presentation was postponed indefinitely following disruptive scenes as EFF councillors threw chairs and tables, and tussled with private security at Thursday's council sitting.

12/05/2022

The Limpopo province has recorded the highest number of escapes from police custody in the past five years - a total of 430, with 40 officers charged for negligence.

2018. We will not forget this act of terrorism and incitement to violence.
24/04/2022

2018. We will not forget this act of terrorism and incitement to violence.

Malema's racist comments made about PE Mayor Trollip

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when South African Terrorists exposed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share