Kaapstad Radio Gee Om

  • Home
  • Kaapstad Radio Gee Om

Kaapstad Radio Gee Om We Promote all Charity’s

21/12/2023
15/09/2023

This is an exclusive invitation to 100 runners only. We are asking you to lace up and run for a reason in aid of Vrygrond people and their pets. It's more a run than a race but if you want to kick into 5th gear and do a personal best, we won't stop you. The run takes place on Sunday 1 October 2023 f...

11/08/2023
19/07/2023
Kaapstad Radio begin met ons eerste projek dié jaar! Ons soek kunsmateriaal om kinders by n Kaapse skool te help sodat h...
10/01/2023

Kaapstad Radio begin met ons eerste projek dié jaar! Ons soek kunsmateriaal om kinders by
n Kaapse skool te help sodat hulle kunsklasse kan geniet hierdie jaar. Ons neem graag hande met Ilze Nel, die kunsonderwyseres om dit vir hulle moontlik te maak!
Kaapland maak asseblief julle harte oop om hierdie skool te help. Benodighede: liniale, skêre, gomstokkies, kokis, verf, (akriel sowel as water), paper, tydskrifte, kurkproppe, doppies, kwasse, Swart kokis, kleefband, potlode, inkleurpotlode. Enige iets wat tot kuns betrekking het!
Julle kan Ilze whatsapp op 082 738 9406
Ook kan items by Kaapstad Radio afgelaai word.

04/11/2022

Thank you so much ACT Logistics Pty Ltd for your generous donation of R10 000 to support the work of AfriPaw. Pictured here is Cheryl O'Reilly, owner of ACT (left) handing over the cheque to AfriPaw Chair, Cecilia Fraser. Donations like these are a huge help to us as we endeavour to improve the quality of life of pets.

Een van ons Nederlandse luisteraars Femia Ratgers Overbeek het kom kuier by ons Suid Afrika. Dit was mos lekker! Veilige...
05/10/2022

Een van ons Nederlandse luisteraars Femia Ratgers Overbeek het kom kuier by ons Suid Afrika. Dit was mos lekker! Veilige vlug terug huistoe xx

15/09/2022

Hartlike goeiemiddag . Stem asb vir ACT Logistics Pty Ltd se drywer Luticia Smith as drywer van die jaar. Kliek gerus op die link hieronder en stem. Baie dankie. Kaapstad Radio Vir Sy Mense Aan Sy Mense.
www.kaapstadradio.com
www.thankyoutrucker.co.za

Dankie Dianie Hattingh en Michelle Phillips vir n heerlike vrouemaand kuier by ons ateljee. Vir Karin Jordaan wat telefo...
23/08/2022

Dankie Dianie Hattingh en Michelle Phillips vir n heerlike vrouemaand kuier by ons ateljee. Vir Karin Jordaan wat telefonies in kontak was, ook dankie vir jou tyd. Ons doen dit sommer gou weer!

04/08/2022
Sasha Lee Taylor, bekroonde skrywer van Learn to Read Learn to Lead het by Annelie Asaram in die ateljee kom kuier!  Hou...
17/07/2022

Sasha Lee Taylor, bekroonde skrywer van Learn to Read Learn to Lead het by Annelie Asaram in die ateljee kom kuier! Hou hierdie skrywer dop! Ongelooflike goeie werk!

Mowbray het vanoggend mussies ontvang! Kaapstad Radio Gee Om en dit is voorwaar n voorreg om n verskil te maak! Melanie ...
08/06/2022

Mowbray het vanoggend mussies ontvang! Kaapstad Radio Gee Om en dit is voorwaar n voorreg om n verskil te maak! Melanie Holland kuier saam met Martez Saporta-Rothuysen en Annelie Asaram en ons haal ons hoed af vir Tannie Millie Kuhn Bezuidenhout en Tannie Corrie Attridge vir julle harde werk en liefde met die projek. Ons is waarlik Trots!

Redcross Children's Hospital.  Ons spoils vir die dag. Kaapstad Radio en sy Omroepers gee om. Beanies was uitgedeel en o...
01/06/2022

Redcross Children's Hospital. Ons spoils vir die dag. Kaapstad Radio en sy Omroepers gee om. Beanies was uitgedeel en ons se hartlik dank aan Tannie Millie Kuhn Bezuidenhout en Tannie Corrie Attridge vir julle onbaatsugtige liefde en harde werk met die brei en hekel van die beanies! Van ons hart na julle sn.
KAAPSTAD RADIO
VIR SY MENSE AAN SY MENSE

Nog beanies! En die keer kuier JP van der Spuy en Didi Cooke vir Karel Bremmer.  Dankie vir soveel liefde span en Tannie...
27/05/2022

Nog beanies! En die keer kuier JP van der Spuy en Didi Cooke vir Karel Bremmer. Dankie vir soveel liefde span en Tannie Millie en Tannie Corrie...ons kan nie meer trots wees op julle nie! Julle is sowaar supersterre!!!

Didi en Amanda bless Cape Gate met "beanies" spesiaal vir ons gemaak deur Tannie Millie Bezuidenhout Kuhn en Tannie Corr...
27/05/2022

Didi en Amanda bless Cape Gate met "beanies" spesiaal vir ons gemaak deur Tannie Millie Bezuidenhout Kuhn en Tannie Corrie Bezuidenhout Attridge wat met soveel liefde dit vir Kaapstad Radio se projek vir ons gemaak het. Dankie vir almal wat help om n verskil te maak! Julle is n wonderlike deel van ons span!

Ruan Potgieter en sy pa Kobus het saam met Sensei Monique en Nicolette in die ateljee by Kaapstad Radio Gee Om kom kuier...
10/05/2022

Ruan Potgieter en sy pa Kobus het saam met Sensei Monique en Nicolette in die ateljee by Kaapstad Radio Gee Om kom kuier.
Kom ons help hierdie seun om sy droom nog verder te neem deur hom te help om in Italie te kompiteer.
Besonderhede sal volg. Ons hou Ruan ywerig dop!

07/04/2022

Altyd lekker en trots om nuwe media vennote te verwelkom. Welkom by ons Kaapstad Radio. Sien uit na die pad saam met julle. Kaapstad Radio

Dankie Marianna en Ruan dat julle met Yolande Minaar gaan tyd spandeer het. Sy waardeer dit so ontsettend baie en ek is ...
24/03/2022

Dankie Marianna en Ruan dat julle met Yolande Minaar gaan tyd spandeer het. Sy waardeer dit so ontsettend baie en ek is super dankbaar vir wonderlike mense soos julle. Kaapstad Radio het n awsome span!

Namens Kaapstad Radio Gee Om se ek uit my hart uit dankie vir die wonderlike mense wat saam met my werk. Julle is my har...
23/03/2022

Namens Kaapstad Radio Gee Om se ek uit my hart uit dankie vir die wonderlike mense wat saam met my werk. Julle is my hart se punt en die rede hoekom ek met trots kan se. Ons het die beste van bestes in ons kring. Yolande Minnaar ons wens jou alle sterkte en seeninge toe en mag God jou en jou famielie altyd in sy beskermende hande vashou.

Ons help om vir Janique Venter R700 000 rand in te samel. Sy benodig dringende mediese hulp wat slegs in die VSA gedoen ...
15/03/2022

Ons help om vir Janique Venter R700 000 rand in te samel. Sy benodig dringende mediese hulp wat slegs in die VSA gedoen kan word. Sy is n 4 jarige dogtertjie en Arms of Mercy ondersteun en is die dryfkrag agter die projek. Help ons om hierdie dogtertjie VSA toe te stuur. Karin Harmse is die kontak persoon en besonderhede is beskikbaar op hul webtuiste. Help ons n verskil maak in n kind se lewe wat dit bitter nodig het!

Amanda en Annelie is terug aan die stuur om jou Organisasie te ondersteun met hulp wat julle mag benodig. Kontak ons ger...
11/01/2022

Amanda en Annelie is terug aan die stuur om jou Organisasie te ondersteun met hulp wat julle mag benodig. Kontak ons gerus op [email protected] en ons kom kuier by jou en kyk waar ons n verskil kan maak. Skakel gerus in elke Dinsdag tussen 12h00 en 15h00 op www.kaapstad.com Dis n afspraak wat jy nie moet misloop nie!

Terug in die sitplek! Amanda en ek ondersteun weereens organisasies wat hulp benodig. Weet jy van enige? Kontak ons geru...
03/01/2022

Terug in die sitplek! Amanda en ek ondersteun weereens organisasies wat hulp benodig. Weet jy van enige? Kontak ons gerus by annelie @ kaapstadradio.com of skakel ons op 082 5576753 en 081 4412901 en ons kyk hoe ons kan ondersteun.
Ons sien so uit daarna!
www.kaapstadradio.com of gesels saam op 073 823 3160
Donderdag 15h00 tot 16h00

31/12/2021

www.KaapstadRadio.com. Vanaand om 10uur bring Kaapstad Radio 📻 🎙️ vir jou 'n baie spesiale program, om jou die Oujaar uit te neem en die Nuwejaar in te vat. Hein van Wyk en Godfrey Williams is jou Gashere in die program DIE OUJAAR UIT EN DIE NUWEJAAR IN met Kaapstad Radio 📻 🎙️Kom kuier gerus saam en stuur jou Nuwejaars Boodskappe reeds nou aan die volgende Whatsapp nommer: 073 823 3160. Kry jou voor die Draadloos 📻 www.KaapstadRadio.com/regstreeks

23/12/2021

Kaapstad Radio Gee Om wens ons Ondersteuners n Geseende Kersfees toe. Dankie vir Elkeen se bydrae die Jaar en ons sien uit na die volgende Jaar saam met Julle
www.KaapstadRadio.com

n Baie groot dankie aan al ons borge vir die ongelooflike skenkings om ons Kersprojek so op te helder en ons luisteraars...
21/12/2021

n Baie groot dankie aan al ons borge vir die ongelooflike skenkings om ons Kersprojek so op te helder en ons luisteraars so te bederf. Julle is die beste!

Ons eindig af op n hoe noot.  Chatterbox in samewerking met Kaapstadradio het n Genade Dag funksie aangebied.  Dankie vi...
21/12/2021

Ons eindig af op n hoe noot. Chatterbox in samewerking met Kaapstadradio het n Genade Dag funksie aangebied. Dankie vir almal se ondersteuning en hoop ons sien mekaar weer volgende jaar.

MES - Hang n baadjie aan n boom projek. N Plek wat baie goeie werk doen en skep.
21/12/2021

MES - Hang n baadjie aan n boom projek. N Plek wat baie goeie werk doen en skep.

DAW - Dead Animals Walking. Die dag wat trane vlak gele het maar ieder en elk het sy hart verloor!
21/12/2021

DAW - Dead Animals Walking. Die dag wat trane vlak gele het maar ieder en elk het sy hart verloor!

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaapstad Radio Gee Om posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaapstad Radio Gee Om:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share