Mense Met Opinies

  • Home
  • Mense Met Opinies

Mense Met Opinies Mense Met Opinies is a casual intimate show exploring pop, nerd and Afrikaans culture.

Episode 16 is uit! 🔥Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's b...
16/08/2023

Episode 16 is uit! 🔥

Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee. Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.

LINK IN BIO! 💬

Meisies Met Opinies? Episode 15 is uit! 🔥Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Lit...
02/08/2023

Meisies Met Opinies? Episode 15 is uit! 🔥

Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...

LINK IN BIO! 💬

Hoekom lyk Anrich so sad? Want Courtney is terug! Episode 14 is uit! 🔥In die week van Mense Met Opinies praat ons weer b...
26/07/2023

Hoekom lyk Anrich so sad? Want Courtney is terug! Episode 14 is uit! 🔥

In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.

LINK IN BIO! 💬

Episode 13 is uit! 🔥Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, m...
19/07/2023

Episode 13 is uit! 🔥

Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…

LINK IN BIO! 💬

Episode 12 is uit! 🔥Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bie...
12/07/2023

Episode 12 is uit! 🔥

Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons stel ook 'n baie belangrikke vraag voor - wie is meer snaaks? Mans of vrouens?

LINK IN BIO! 💬

We are back baby! 🔥In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos byvoorbeeld die Titan submarine w...
05/07/2023

We are back baby! 🔥

In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos byvoorbeeld die Titan submarine waaroor almal gepraat het. En om weer in die swing of things te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê. Ons eindig die episode af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age moes wees?

'N Mense Met Opinies special episode? Crazy 🔥Hierdie special maak ons bietjie 'n stil water ranglys. Watter van hierdie ...
02/06/2023

'N Mense Met Opinies special episode? Crazy 🔥

Hierdie special maak ons bietjie 'n stil water ranglys. Watter van hierdie 10 waters gaan bo uitkom? Vind uit op Youtube!

LINK IN BIO! 💬

MMO Music Playlists! Gaan check uit ons 3x3 playlists op Apple Music & Spotify! LINKS IN ONS BIO. En los julle 3x3 playl...
01/06/2023

MMO Music Playlists!

Gaan check uit ons 3x3 playlists op Apple Music & Spotify! LINKS IN ONS BIO.

En los julle 3x3 playlists in die comments! Hier is ‘n easy guide om julle aan die gang te kry 🔥

(As jy nie weet waarvan ons praat nie - gaan check uit episode 10!)

Die finale van Mense Met Opinies Season 1 is uit! 🔥In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek...
31/05/2023

Die finale van Mense Met Opinies Season 1 is uit! 🔥

In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!

LINK IN BIO! 💬

Episode 8 is uit! 🔥Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die h...
17/05/2023

Episode 8 is uit! 🔥

Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor influencers te praat nie - en waar jy oor influencers praat... praat 'n mens ook maar oor scams.

LINK IN BIO! 💬

Episode 7 is uit! 🔥Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film...
10/05/2023

Episode 7 is uit! 🔥

Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urinal. Soos altyd, belangrike chats hierdie episode.

LINK IN BIO! 💬

Episode 6 is uit!! 🔥Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien ...
03/05/2023

Episode 6 is uit!! 🔥

Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime en die nuwe Harry Potter deur HBO.

LINK IN BIO! 💬

Episode 5 is uit! 🔥Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. D...
26/04/2023

Episode 5 is uit! 🔥

Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons moet ons female viewership op stoot.

Al vier maatjies op een episode?! Episode 4 is uit! 🔥Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvio...
19/04/2023

Al vier maatjies op een episode?! Episode 4 is uit! 🔥

Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. Hier op die einde raak dinge baie political for some reason. Maar hopelik offend ons mense aan beide kante van die spektrum.

LINK IN BIO! 💬

Episode 3 is uit! 🔥Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy d**k nie. Ons...
12/04/2023

Episode 3 is uit! 🔥

Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy d**k nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in.

LINK IN BIO! 💬

Episode 2 is uit! Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te tro...
05/04/2023

Episode 2 is uit!

Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te trou by Salsa? Doen bietjie meer moeite manne. O ja, en Anrich doen walglike goed by 'n Mumford & Sons concert.

LINK IN BIO!

FIRST EPISODE OF MENSE MET OPINIES IS NOW LIVE! 💥https://youtu.be/JonzAvWHjOcDie is ‘n passion project wat ek al ‘n hele...
29/03/2023

FIRST EPISODE OF MENSE MET OPINIES IS NOW LIVE! 💥

https://youtu.be/JonzAvWHjOc

Die is ‘n passion project wat ek al ‘n hele rukkie on the side gehou het.

In 2019 het ek aan ‘n idee ged**k vir ‘n podcast. Ek het besef ons airwaves is oversaturated met wit mans wat kak praat. So toe d**k ek aan hierdie revolutionary idee - wat van wit mans wat kak praat… in afrikaans!

Mense Met Opinies is ‘n informele podcast waar ons elke week guests rotate en new faces in bring om bietjie bol te chat.

Ons het die eerste episode einde 2022 geskiet. We were still figuring things out - so dis miskien nog rough around the edges, dalk klein bietjie underexposed in die nag geskiet op my ouers se stoep… maar enjoy!

Dankie aan my co-hosts Anrich en Daan vir al die gees!

28/03/2023

Mense Met Opinies is a casual intimate show with a rotating cast of not-so-special guests. Each episode will explore pop, nerd and Afrikaans culture.

New episodes every Wednesday on Youtube and wherever you listen to podcasts! 🔥

Music by
Animation by Carla Joubert

https://youtu.be/JonzAvWHjOc

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mense Met Opinies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share