VROUE
Gaan FOLLOW Womanfluence.com
Ons is op soek na jou as VROU se storie van deursettingsvermoeë, enkelouer, gaan deur egskeiding of moeilike tyd in jou lewe en hoe jy bo uitgekom het.
Dié stories is vir Womanfluence.com. Stuur 'n e-pos aan [email protected] en ons stuur vir jou die vraelys. Jy kan anoniem bly.
Historiese huis in Kimberley brand af
’n Historiese huis in die Belgravia-area van Kimberley, wat deel is van die erfenis area van dié stad, het vanoggend afgebrand.
Die brandweer het net na 04:00 die oproep gekry dat die huis in Du Toitspan, reg langs die @Mac’s-kafee, brand.
https://find-it.co.za/2022/10/17/histories-huis-brand-af/
Posted @withregram • @finditnuus REPOST as jy 'n "fan" is!
As jy nou nog nie weet watter wonderwerke Willem Botha met ‘n grimeerkwas uitrig nie, mis jy uit op die mees talentvolste man wat kan “make-over” soos nooit tevore!
Dié ladies night met Willem Botha wat die dames sy Makeup Masterclass aanbied, begin op 1 Julie om 19:00 by Bella Cardi Wedding Venue. Die deure maak al 18:00 oop, met heerlike verversings, ‘n gin-bar en lekker wyne.
Die koste is R450 per persoon en sluit in ‘n ligte ete, mooi stalletjies, ‘n goody bag met lekker verrassings en ‘n gelukkige trekking waar een dame die kans staan om ‘n geskenkpak ter waarde van R2500 te wen.
As jy tussen vandag, 27 Junie en Woensdag, 29 Junie, ‘n kaartjie koop, ontvang jy ‘n GRATIS kaartjie na die Jay & Irene show die 20ste Augustus by Bella Cardi!
Maak gou! Die kaartjies verkoop uit soos soetkoek!
*Link in bio om te bespreek.
#willembotha #willembothamakeup
#letthebeautyinyoubegin
Flavour fees die naweek!
Hierdie Saterdag bied Beefmaster South Africa en Malu Pork die eerste FLAVOUR fees wat op Bella Cardi Wedding Venue gehou gaan word, aan.
Kyk gerus die video waar Alwina van Zyl en André Young julle meer vertel hiervan en ‘n voorsmakie gee van wat alles gaan gebeur.
Vir meer inligting besoek www.ibeef.co.za of kontak 071 513 8051.
Onthou daar word geen kaartjies by die hek verkoop nie. Maak dus seker jy kry joune sommer vandag nog!
Hoe het jou egskeiding jou kinders beïnvloed? FiND iT gesels met Landi West oor hoe egskeiding kinders kan beïnvloed en ook oor haar eie ervaring daarmee.