Driepoot

Driepoot Driepoot is 'n Afrikaanse geselsprogram deur drie jagters op drie kontinente oor jag, gewere, herlaai en alle verwante jag-sake.

Ons bespreek die voor- en nadele van verskillende kalibers, ons deel raad oor herlaai en lisensie-sake in Aus, SA en die VSA.

11/09/2022

Valentyn van der Merwe
Danie Brink

11/09/2022

Boogseisoen het vandag opwindend begin vir my jagmaat Alex.

08/08/2022
https://youtu.be/h_9paf4iAGM
03/10/2021

https://youtu.be/h_9paf4iAGM

SubscribeBass fishing for beginners, Bass fishing video’s, Bass fishing in die winter, Bass fishing in summer, Bass fishing in spring, Bass fishing in fall, ...

Leeujag-oefening in Australië. https://youtu.be/rRBBdlbR7CY
28/09/2021

Leeujag-oefening in Australië.
https://youtu.be/rRBBdlbR7CY

Jan van Niekerk wys hoe hulle oefen om leeus te jag. Hulle skiet 375 H&H.

Gemsbokboudbiltonghttps://youtu.be/SqLYl2S1coo
20/09/2021

Gemsbokboudbiltong
https://youtu.be/SqLYl2S1coo

Van senings afsny, tot die groot spiere verdeel tot by die sny van elke biltong - Willem laat biltong maak maklik en lekker lyk.Gemsbokboud-biltong

https://youtu.be/omkhXtfqPvk
14/09/2021

https://youtu.be/omkhXtfqPvk

Jou mond begin water as jy sien wat Willem met 'n gemsbokrib maak. Die metode kan vir enige rig gebruik word.

Seisoen is 2 dae oud. Johann het die witsterthert vandag laatmiddag met ‘n kruisboog hier is ons erf geskiet.
14/09/2021

Seisoen is 2 dae oud. Johann het die witsterthert vandag laatmiddag met ‘n kruisboog hier is ons erf geskiet.

27/08/2021

Leer jou kinders om van gewere te hou. Hulle sal dan nooit geld hê vir dwelms nie.

15/08/2021

“Met ‘n .338 Lapua skiet jy groot diere en delete klein diere” - Jonathan.

15/08/2021

In Afrika het ‘n jagter 2 gewere nodig - ‘n 375 en dan ook ‘n groot geweer.

Ons het Saterdag voor die toets teen die Leeus ‘n windbuksskietkompetisie gehad in ons erf in Athens. Manne het $340 ges...
09/08/2021

Ons het Saterdag voor die toets teen die Leeus ‘n windbuksskietkompetisie gehad in ons erf in Athens. Manne het $340 geskenk vir HelpJag op Orania - hulle hou baie van die projek.

https://youtu.be/-kao5bcTxdg
26/07/2021

https://youtu.be/-kao5bcTxdg

Pa-en-Seunjag in Stella, Patroonlengte, onrus in SA, lisensie-hernuwing en wapeneienaarskap.Biltongjagter Jagplase in SA 308 30-06 Hunting tips Tracking game...

https://youtu.be/-kao5bcTxdgValentyn van der Merwe Jan van Niekerk Pretoria FM HelpJag
24/07/2021

https://youtu.be/-kao5bcTxdg

Valentyn van der Merwe Jan van Niekerk Pretoria FM HelpJag

Pa-en-Seunjag in Stella, Patroonlengte, onrus in SA, lisensie-hernuwing en wapeneienaarskap.Biltongjagter Jagplase in SA 308 30-06 Hunting tips Tracking game...

Address


Telephone

+17064619497

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Driepoot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Driepoot:

Videos

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Videos
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share